Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cat Nap Accommodation

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 99, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cat Nap Accommodation bied bekostigbare oornagverblyf in Springbok. Daar word gereeld na die dorp as die blommehoofstad van Namakwaland verwys en dis wêreldbekend vir die asemrowende veldblomkombers wat die hele omgewing in die lente bedek. Dit is langs N7-hoofweg geleë.

Die huis het 'n Afrika-tema en beskik oor 4 gastekamers en die Bunkhouse. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, 'n TV en DStv, en 'n paar van die kamers het lugversorging.

Die eenhede maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas, en in die sitkamer is daar 'n ingeboude braai-area en etenstafels met stoele.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Goegap Natuurreservaat, Namakwaland Museum, die Nederduitse Gereformeerde Kerk, 'n staptoer deur die Blou Myn, daguitstappies na Augrabieswaterval en die Namakwa 4x4-roete in.

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Arthur A
5.0
Very satisfying. Very pleasant. I enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Rico I
5.0
Waarde vir geld, netjies en baie vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly. Was skoon en netjies en ek sal weer daar oorbly vir my volgende reis na Nami...
Sien meer
Mei 2024
Jean M
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik. Was vriendelik ontvang en ontvangs personeel was behulpsaam met inligting. Plek netjies skoon. Enigste negatief was om in te ry moes ek uit...
Sien meer
Feb 2024
Lora O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties Vriendelike verwelkoming. Netjiese en ruim kamers. Sal definitief aanbeveel.
Aug 2023
John D
Saam met lewensmaat
4.8
Very friendly and comfortable. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 99, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Cat Nap Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 99, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5624e98cac391b4171382d7dbd29c81ce75848b8f7ce340be2f67f0da60257ef8b3be8db5975b6e88e8654c7509c8be7510?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 99 Voortrekker Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.67243 17.884573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang