Catalina Bay 7
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Barracuda Boulevard 667, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Catalina Bay unit 7 is in Hibberdene aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Catalina Bay is teen die strand en naby Bibberdene Village Mall met verskeie winkels en restaurante.
Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer en 'n see-uitsig. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 stapelbeddens - ideaal vir kinders.
Daar is 'n groot leefarea en die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Verder is daar 'n ingeboude braai-area.
Daar is 'n groot patio, lekker grasperk en 'n swembad.
Dis in 'n veilige kompleks met onderdakparkeerplek en privaat sekuriteit op die perseel vanaf 18:00 tot 06:00.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nicci Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Barracuda Boulevard 667, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Catalina Bay 7 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hibberdene Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Barracuda Boulevard 667, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang