Catalina Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Seanette W - Sep 2024
Algehele gradering
Relaxing!
Catalina Cottage se terugvoer
Thank you, Seanette! We love your heading especially: relaxing! Come again.
Monica O - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en pragtige blomme gesien!
Emile W - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing stay.
Catalina Cottage se terugvoer
Emile, thank you! I think Catalina Cottage just sprinkles a little magic on everyone who goes there.
Louise S - Aug 2024
Algehele gradering
Tranquil, serene, spacious, well-equipped.
Catalina Cottage se terugvoer
We're humbled and so grateful to hear that Catalina Cottage ticked all your boxes!
We are privileged to have great guests like you!
Sydnee M - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing, fun, cozy.
Catalina Cottage se terugvoer
We're so happy the cottage met all your needs, and you enjoyed your stay, Sydnee! Thank you!
Shirley M - Jun 2024
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Catalina Cottage se terugvoer
Thank you, Shirley. We loved hosting your awesome family. We hope to see you soon!
Alexa M - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect!
Lees meerCatalina Cottage se terugvoer
Thank you for the wonderful review, Alexa. We agree - that is why our email has the word "relax" in it. We hope to see you again soon, with your family.
Justine P - Mrt 2024
Algehele gradering
Definitely a place we would re-visit time and time again.
Catalina Cottage se terugvoer
We are so glad you enjoyed the cottage, Justine! We look forward to having you back!
Marianka V - Feb 2024
Algehele gradering
Top-klas.
Sandra R - Jan 2024
Algehele gradering
Can definitely recommend!
Catalina Cottage se terugvoer
Thank you, Sandra! We loved hosting your family!
Carol J - Aug 2024
Algehele gradering
We had an awesome stay.
Catalina Cottage se terugvoer
We're so glad you enjoyed your stay, Carol! Come again!
Danie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie waarde.
Catalina Cottage se terugvoer
Dankie, Danie! Ons is bly julle manne was gemaklik!
Jurene E - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing and child-friendly little cottage.
Warren F - Jun 2024
Algehele gradering
Good.
Sandra P - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Rustigheid.
Catalina Cottage se terugvoer
Baie dankie, Sandra. Ons is geseënd om lekker gaste te hê soos julle.
Johanna G - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly by Catalina Cottage nie eers agtergekom dat daar Stage 6 loadshed.
Catalina Cottage se terugvoer
Só bly julle het jul verblyf by Catalina Cottage so geniet, Johanna! Sien julle hopenlik weer!
Gerda L - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike omgewing en baie lekker verblyf. Ruim, volledig ingerig en netjies!
Catalina Cottage se terugvoer
Baie dankie, Gerda - so bly julle het julle tydjie by Catalina Cottage geniet!
Danie H - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties.
Catalina Cottage se terugvoer
Baie dankie, Danie! Dit was heerlik om julle by Catalina Cottage te hê. Kom gerus weer! Judy
Johanna L - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Catalina Cottage se terugvoer
Baie dankie, Johanna! Ons is bly julle het Catalina Cottage geniet.
Lerato M - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful place and very clean.
Catalina Cottage se terugvoer
Thank you, Lerato! It was great having you.
Llise D - Apr 2023
Algehele gradering
Catalina het bygedra tot 'n wonderlike tyd in Langebaan.
Marianka V - Apr 2023
Algehele gradering
Beste Vakansie in 8jr.
Catalina Cottage se terugvoer
Music to my ears. So glad the kids had such a lovely time too.
See you soon.
Marianka.
Dawn C - Mrt 2023
Algehele gradering
Centrally located and a well appointed house close to the beach in Langebaan.
Catalina Cottage se terugvoer
Thank you, Dawn.
Andre P - Feb 2023
Algehele gradering
Friendly and professional hosts. Great beds. Clean. Close to restaurants and the lagoon.
Catalina Cottage se terugvoer
We love it when our efforts to provide a great experience are on the mark, so thanks for the feedback, André. We are so happy you relaxed and enjoyed yourselves at Catalina Cottage. We hope to see you again.
Karin F - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut uitstekend!
Catalina Cottage se terugvoer
Baie dankie, Karin. Dit is vir ons so lekker as ons gaste vir Catalina Cottage geniet. Kom gou gou weer.
Siphesihle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful.
Melinda F - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike puik akkommodasie.
Catalina Cottage se terugvoer
Hi Melinda, thank you so much for the lovely review! We're so pleased you enjoyed your time at Catalina Cottage.
I see you rated us low on security, but I think you are just missing electric fencing - not needed in Langebaan, thankfully. There are security cameras, burglar bars, alarm, beams and prompt armed security in the unlikely event of a problem. We are confident that you are safe! Blessings, Judy
Antoinette O - Sep 2023
Algehele gradering
Enjoyable time together with the family.
Catalina Cottage se terugvoer
Hi Antoinette, thanks for the great review! It's a pity we didn't earn 5s in all areas - let us know if and how we can improve. Many thanks, Judy
Estie K - Okt 2022
Algehele gradering
Die beste cottage en wonderlike gasvrou.
Gert H - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, baie lekker gebly!
Catalina Cottage se terugvoer
Sjoe, Gert, so bly julle het lekker gekuier - maak ons dag! Julle was puik gaste ook - hoop om jou familie weer te sien! Judy en Ian
Louise J - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf by Catalina Cottage.
Catalina Cottage se terugvoer
Baie dankie, Louise! Ons is so bly julle het die naweek geniet. Sien weer!
Adrian R - Jan 2022
Algehele gradering
Baie stil, veilige omgewing en sentraal geleë.
Catalina Cottage se terugvoer
Baie dankie, Adrian! Dit was só lekker om julle weer te sien. Ons waardeer die mooi woorde.
Julle weet julle is altyd welkom!
Tot volgende keer.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Juane N - Nov 2021
Algehele gradering
Moenie eers verder soek nie, alles was perfek.
Catalina Cottage se terugvoer
Juané, jy maak my dag. Ons sien uit na die volgende kuier. Judy
Nelia V - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en uiters gerieflik.
Catalina Cottage se terugvoer
Dankie, ek is so bly julle was gerieflik en het Catalina Cottage geniet, Nelia.
Nicky M - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely, comfortable cottage with everything we needed. We had a fantastic stay!
Catalina Cottage se terugvoer
Thank you, Nicky. My glass overflows when I hear my guests are that happy with Catalina Cottage. Please come again. Blessings
Aletta S - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Catalina Cottage se terugvoer
Sjoe, ons is bevoorreg om sulke mooi goed te hoor, Alet! Baie dankie! Ons sien uit na die volgende besoek!
Nicoline J - Sep 2021
Algehele gradering
Aangename gerieflike verblyf.
Catalina Cottage se terugvoer
Baie dankie, Nicoline. Julle was aangename, puik gaste was baie mooi na Catalina Cottage gekyk het. Kom kuier gerus weer!
Jan P - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het alles gekry wat ons nodig gehad het. Kon wasgoed was en ons eie tafeltennistoernooi begin.
Charleen O - Jul 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Catalina Cottage se terugvoer
We're thrilled you were comfy and cosy, Charleen. We look forward to seeing you again. Kind regards, Ian and Judy
Amelene H - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Catalina Cottage se terugvoer
Thank you so much. We are so happy you enjoyed your stay. We hope to see you soon.
Wilma O - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastic and enjoyable.
Catalina Cottage se terugvoer
Thank you, Wilma! You are most welcome.
Tracey-leigh S - Apr 2021
Algehele gradering
We really enjoyed our stay, the host and her husband was friendly and gracious and very accommodating.
Catalina Cottage se terugvoer
It was an absolute pleasure, Tracey-Leigh! Come again!
Jolize V - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was 'n fees saam met my vriende.
Catalina Cottage se terugvoer
Dankie, Jolize. Ons is so bly julle het lekker gekuier!
Reginal D - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was rustig, net wat ek verwag het.
Meryl G - Sep 2021
Algehele gradering
A West Coast spring flower gem.
Lees meerCatalina Cottage se terugvoer
Thank you, Kris and Meryl! We are thrilled to hear that you had such a lovely experience!
Juanita L - Aug 2021
Algehele gradering
What a lovely stay!
Catalina Cottage se terugvoer
Thank you, Juanita.
Phumza S - Jun 2021
Algehele gradering
Very pleasant and everything was on point.
Catalina Cottage se terugvoer
Thanks, Phumza, you are most welcome!
Anna S - Aug 2021
Algehele gradering
Bekostigbare, luukse en stil verblyf.
Catalina Cottage se terugvoer
Dankie, Anna! Ons is so bly julle het Catalina Cottage geniet! Jy maak my hart bly! Kom gou weer!
Wilna S - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Suretha F - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies met heerlike sonstoep.
Catalina Cottage se terugvoer
Hi Suretha, I am so sorry you were not 100% happy with our cottage. I would suggest you look for an establishment that promises a view next time, to avoid disappointment.
Kind regards, Judy
Demi G - Sep 2020
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Lees meerCatalina Cottage se terugvoer
Thank you, Demi. We're so glad you folk had a great time. Judy
Simone S - Sep 2020
Algehele gradering
Absolutely amazing. Atmosphere was beautiful.
Catalina Cottage se terugvoer
Thank you, Simone! You were awesome guests! Judy and Ian
Eleanor S - Feb 2020
Algehele gradering
Was fabulous.
Catalina Cottage se terugvoer
Wonderfull, Eleanor! So glad you enjoyed it.
Judy.
Nicolette L - Jan 2020
Algehele gradering
Home away from home!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Huis weg van die huis af!
Met aankoms is ons so hartlik verwelkom en verras met choccies en wyn wat so goed afgegaan het! Die huis is warm, buitengewoon skoon en ruim, 'n regte tuiste weg van die huis af; dit is volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het 'n heerlike naweek gehad en sal Catalina Cottage ten sterkste aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pat M - Jan 2020
Algehele gradering
Comfy, quiet, kind host, perfect position.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklike, stil, vriendelike gasheer, perfekte posisie.
Gasheer was vriendelik en behulpsaam. Goeie braai-area. En ook braaihout. Rustige deel van die stad, tog naby die strande. Alle items benodig vir selfsorg.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jessica V - Des 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Catalina Cottage se terugvoer
Baie dankie, Jessica. Ons is baie bly julle het van Catalina Cottage gehou. Alles van die mooiste vir die nuwe jaar. J
Kezley K - Des 2019
Algehele gradering
The stay was lovely!
Sonja M - Nov 2019
Algehele gradering
Fabulous place, service and hospitality something to write home about! One word, stunning.
Esterline K - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige, ontspannende naweek.
Catalina Cottage se terugvoer
Baie dankie! Julle was puik gaste!
Tania B - Okt 2019
Algehele gradering
It was a lovely, peaceful stay!
Catalina Cottage se terugvoer
Thank you, Tania. We love hosting your family. See you next year. Blessings 😉
Anton D - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies, waarde vir geld!
Catalina Cottage se terugvoer
Baie dankie, Anton! Ons is só bly julle het CC geniet. Dis vir ons so 'n plesier om gaste soos julle te ontvang - kom gerus weer kuier.
Jamie-lee H - Jul 2019
Algehele gradering
Dis die perfekte plek om rustigheid te geniet, thumbs up.
Catalina Cottage se terugvoer
Baie dankie, Jamie-Lee! Dit is so lekker om te hoor hoe julle Catalina Cottage geniet het, sien gou weer.
Judy.
Marlin S - Jun 2019
Algehele gradering
Beautiful house centrally located.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige huis. Sentraal geleë.
Wonderlike gasvrou, Judy. Plek was skoon, ruim en my kinders het van die tafeltennis gehou. Sal beslis weer hier bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Catalina Cottage se terugvoer
Marlin, wow, we're so glad to hear you all enjoyed your stay! Thank you!
Lizette P - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf en goeie waarde vir geld.
Catalina Cottage se terugvoer
Baie dankie, Lizette! Julle is ons VIP's so ek's so bly om te hoor julle was só gelukkig. Kom maar weer!
Velma-jean C - Mrt 2019
Algehele gradering
Lots to offer, clean, safe and well equipped.
Catalina Cottage se terugvoer
Thank you for a wonderful review! We're so happy you enjoyed your stay and felt so comfortable. It will be great to have you back.
Judy
Peter T - Jan 2019
Algehele gradering
'n Verblyf met 'n absoluut hoë standaard; uiters gerieflik met geen tekorte, asook uiters vriendelike en behulpsame gashere.
Catalina Cottage se terugvoer
Peter, it was such a pleasure to host your wonderful family and friends. Please come again. Ian and Judy
Sunet P - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik.
Catalina Cottage se terugvoer
Baie dankie, Sunet!
Linda E - Mei 2019
Algehele gradering
Was a real pleasant and comfy stay.
Adrian R - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik ruim en privaat.
Catalina Cottage se terugvoer
Baie dankie, Adrian. Puik gaste verdien puik diens. Ons probeer maar Catalina Cottage 'n lekker vakansiehuis maak.
Julia T - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome!
Catalina Cottage se terugvoer
Thank you, Julia. Super.
Frans M - Okt 2018
Algehele gradering
Catalina Cottage is like having your own lovely holiday home.
Catalina Cottage se terugvoer
Thank you for your kind words, Frans. We enjoyed hosting your lovely family for such a special occasion.
Charlotte-louise E - Sep 2018
Algehele gradering
Asemrowende mooi en toegeruste huis.
Catalina Cottage se terugvoer
This is what we love to hear. So thrilled that you loved the cottage, thank you.
Atilda S - Aug 2018
Algehele gradering
Sal beslis weer daar tuisgaan en beveel dit ook aan vir ander.
Catalina Cottage se terugvoer
Baie dankie, Atilda. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons is so bly julle wat so ver gereis het het gemaklik en tuis gevoel.
Alles van die mooiste.
Rozanne T - Aug 2018
Algehele gradering
Awesome time, well spend.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker. Die moeite werd.
Pragtige plek, netjies en skoon, toegerus met als. Heerlike omgewing. Ek en my gesin het dit so geniet. Dankie Judy vir die hartlike verwelkoming.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Catalina Cottage se terugvoer
Thanks, Rozanne, it was an absolute pleasure. You have a lovely family, please come again.
Lana M - Aug 2018
Algehele gradering
Mees rustigste omgewing.
Catalina Cottage se terugvoer
Sjoe hoe bly maak jy my hart, Lana. Julle is fatastiese gaste, kom maar weer.
Tania B - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en goed toegerig.
Catalina Cottage se terugvoer
Dit maak my hart bly, Tania! Baie dankie vir julle, julle was puik gaste! Kom gerus weer.
Groete,
Judy en die span
Nicole E - Apr 2018
Algehele gradering
Lovely stay.
Catalina Cottage se terugvoer
Nicole, we are delighted to hear you were happy on such an important weekend.
It was our privilege to host the groom and his family for your wedding and we hope to see some photos of the beautiful day.
Hannes V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie veilige, netjiese en goed toegeruste blyplek selfs met hout wat wag in braaikaggel op toegeboude stoepie.
Catalina Cottage se terugvoer
Ons is so bly julle het Catalina geniet!
John S - Mei 2018
Algehele gradering
Goeie wegbreek.
Danielle F - Sep 2018
Algehele gradering
Beautiful.
Catalina Cottage se terugvoer
We're so happy you enjoyed it, Danielle!
Esmeralde L - Okt 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Carina T - Okt 2017
Algehele gradering
Uitmuntend.
Catalina Cottage se terugvoer
Carina, baie dankie! Julle dames is besonders en hoe lekker was dit om julle te leer ken. Dankie dat julle alles so mooi skoon en netjies gelaat het, droom kliënte. Kom gerus weer weskus se kant toe, Catalina Cottage staan reg.
Talita B - Aug 2017
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ondervinding!
Catalina Cottage se terugvoer
Talita, dis altyd lekker om sulke wonderlike mense te ontvang. Dankie vir die terugvoering. Kom maar weer!
Linda K - Jun 2017
Algehele gradering
Cosy and comfortable.
Lees meerCatalina Cottage se terugvoer
Hi Linda, thank you for the wonderful review! We are thrilled your family enjoyed your visit so much, and felt keen to stay longer; our ultimate pleasure! Thank you for choosing Catalina Cottage to celebrate your dad's very special day. We hope you will join us again. Many thanks, Judy and the team
Melinda B - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was voorwaar 'n huis weg van ons huis.
Dorothy P - Apr 2017
Algehele gradering
Die hele pakkie, vanaf die warm ontvangs met 'n bottel wyn en sjokolade-nougat tot die verblyf in die mooiste goed toegeruste huis, was onvergeetlik lekker.
Lees meerCatalina Cottage se terugvoer
Hello Dorothy,
Thank you from the bottom of my heart, for the lovely review with such detail, so many never even take the trouble.
We love what we do and are thrilled to hear that you two were able to relax and enjoy yourselves so much at Catalina - goal achieved.
We hope to be able to spoil you next time.
Blessings and thanks again.
Judy
Hanlie R - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige, uiters goed toegeruste huis.
Charne T - Mei 2017
Algehele gradering
We had an enjoyable time.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n lekker tydjie gehad.
Ek stel voor dat mense daarvan in kennis gestel word dat die perseel gedeel word voordat hulle bespreek. Catalina Cottage is agter 'n hoofhuis geleë en die tuin word gedeel met die inwoners van die huis. Dit was nie vir ons 'n probleem nie, maar sou verkies dat dit duidelik gemaak word voor die bespreking aangesien sommige mense nie gemaklik sou wees met so 'n reëling nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Catalina Cottage se terugvoer
Thank you Charne, for the constructive criticism. I am glad it did not bother you folk; we have had no comment from other guests, and the single occupant of the other house is very private and quiet, but perhaps we should consider detailing that there are two houses on the property.
I hope you enjoyed it enough though, consider returning for another visit.
Many thanks for the review.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roode Vos-singel 27B, Saailand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang