Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Catch the Breeze

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew-laan 39, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Catch the Breeze is 'n selfsorghuis wat noord front in die gewilde woonbuurt Rexford in Knysna. Die eiendom is ideaal geleë 'n paar minute se ry vanaf die strandmeer, Knysna Heads, middedorp en 2 gholfbane in hierdie deel van die Tuinroete.

Dié smaakvol versierde huis spog met 4 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die volledig toegeruste kombuis het 'n gasstoof met 'n elektriese oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, toebehore, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 8, en die sitkamer beskik oor 'n 55-duim-platskerm-TV met 'n DStv-dekodeerder, asook 'n mikro-Hi-Fi-stelsel met 'n CD-speler. Gratis WiFi-internettoegang is in die huis beskikbaar. Die sitkamer lei na 'n goed versorgde tuin wat ook spog met 'n swembad wat noord front.

Die huis is toegerus met 'n omskakelaar en sonpanele, wat verseker dat ligte, WiFi en TV tydens beurtkrag gebruik kan word.

Van die tuin af kan 'n mens lieflike uitsigte oor die Knysna-strandmeer, oor die Knysna-gholfbaan en die skilderagtige Outeniekwaberge in die blou verte bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jacques F
Saam met vriende
5.0
Comfortable and spacious with a stunning view. We had a great time at Catch the Breeze. Everything was as perfect as it seemed online. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Vivienne B
Saam met vriende
5.0
Fantasties wonderlik. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Die uitsig is prentjiemooi en asemrowend. Sien ons gou weer.
Mei 2023
Margriet V
4.8
Rustig en verkwikkend. Uitstekende ligging met die mooiste uitsig oor Knysna-meer. Die huis was ruim, goed toegerus, sprankelskoon en baie netjies.
Nov 2023
Karen H
Besigheidsreis
4.8
Very comfortable and relaxing, a home away from home. This beautiful home has the most amazing view of the heads and the lagoon and it'...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Ilse K
Gesin met klein kinders
4.2
Idilliese ligging perfek vir 'n rustige wegbreek. Dit was 'n wonderlike kuier. Huis goed toegerus en het aan al ons behoeftes voldoen. Baie netjies me...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rainer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Andrew-laan 39, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Catch the Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew-laan 39, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbTDZv0Zqc49haceZpNo0Ca78YYft0gJwnw8kcBBmlV5nZveoL7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 39 Andrew Avenue Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.06532 23.081591095107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang