Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Catchalot

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Catchalot
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Rustig.

Baie lekker en stil.

Catchalot se terugvoer

Hi Johan, so bly julle het 'n lekker tyd gehad. Kom kuier gou weer.

Catchalot
Ria B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Beste medisyne.

Wat 'n bederf! Ek het heerlik gebly, die huis is goed toegerus, skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Die spasie, stilte, see en daai stoep is presies wat ek nodig gehad het. Ek wens ek kon langer bly, sal beslis weer 'n draai maak met my gesin.

Catchalot se terugvoer

Hi Ria, was 'n plesier om jou by Catchalot te ontvang. Kom kuier gerus weer. Die stilte wag vir jou.

Catchalot
Esmaré F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaré F

Beeldskone natuur bederf.

Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Die koffie masjien is 'n groot bederf! Catchalot sien ons gou weer.

Catchalot se terugvoer

Hi Esmare, was net 'n plesier om 'n lekker rus te bied. Kom kuier sommer gou weer.

Catchalot
Marlene B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Rus vir die siel.

'n Ongelooflike mooi en rustige plek om te bly. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike verblyf en die mooiste uitsig oor die see.

Catchalot se terugvoer

Hi Marlene, bly julle en familie het 'n lekker tyd ervaar, kom kuier gou weer.

Catchalot
Lieb V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieb V

Very relaxing stay.

Very relaxing stay and beautiful scenery. The house has all the comforts you may need. The unspoiled beach was very quiet and lots of dolphins around.

Catchalot se terugvoer

Hi Lieb, was great hosting you and your friends. Glad you had a relaxed stay.

Catchalot
Naomi G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi G

Heerlik stil en rustig en gerieflik in die mooi natuur.

Catchalot is 'n besonder goed-toegeruste, gerieflike, pragtige huis in 'n wonderskone omgewing. Die bespreking en inklok het glad verloop. Ons het heerlik gekuier en ontspan. Hoogs aan te beveel!

Catchalot se terugvoer

Beste Naomi, so bly julle het lekker gekuier en goed gerus. Groete, Catchalot

Catchalot
Sandra G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra G

Heerlike week se wegbreek in baie gerieflike huis omring deur pragtige natuur.

Catchalot was die perfekte plek vir ons familiekuier. Die huis is uitstekend ingerig en het oorgenoeg ruimte. Die "bean to cup" koffiemasjien en die groot kaggel wat ook as braaiplek dien, was van die fasiliteite wat ons veral baie waardeer het.

Catchalot se terugvoer

Beste Sandra, bly julle het 'n wonderlike verblyf en tyd gehad.

Catchalot
Clara V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clara V

Pragtige omgewing, pragtige huis!

Catchalot het vir seker nie die laaste van ons gesien nie.

Catchalot se terugvoer

Hi Clara, dit was vir ons net n plesier om julle te ontvang. So bly julle het dit geniet. En ons kan nie wag om julle weer te bederf nie. Groete Catchalot.

Catchalot
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Boegoebult 70, Springbaai Eco Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6156a92b95bcfe76379fe4deeffc9c663c2eede8138cef5583b829246ef3a331f7b5369618878c2af5bb37eba41fc981900?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 N2 70 Boegoebult, Springerbaai Eco Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -34.24826115401 21.919900942484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang