Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Catchalot

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ronelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Het heerlik gekuier by Cathalot. Cathalot is 'n pragtige huis in veilige omgewing naby Mosselbaai. Die huis is baie goed toegerus en het 'n mooi see-uitsig. Charl was regtig behulpsaam en het alle nodige inligting voor die tyd verskaf. Ons sal definitief die huis aanbeveel vir enige iemand wat lief is vir die natuur en rustigheid waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Catchalot
Dankie vir die mooi woorde, Ronelle. Kuier gou weer.

Stan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Pragtige wild en see wegbreek. Baie goed toegerus, lieflike landgoed, baie goeie kommunikasie van die gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Catchalot
So bly julle het 'n lekker tyd gehad, Stan. Kom kuier sommer gou weer.

Frank S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Beautiful open plan house within a nature reserve. We really enjoyed our stay, driving in through the animals and having a great view over the ocean. The pool table was a bonus too. The only drawback was the lack of curtains on the high windows in the bedrooms, meaning you get woken up early by the dawn, with direct sunlight on your face if you are on the eastern side.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Catchalot
Hi Frank, so glad you had a great time. Visit again soon.

Kirne V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Strand is pragtig. Baie lekker plek om te stap. Veilig en wonderlike natuurlewe. Heerlik gebly, privaat, pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charl
Catchalot
Hi Kirne, so bly dit was heerlik. Kom kuier gou weer.

Waldo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Goeie rus en kuierplek met beide die natuur en see om jou. Bitter lekker gebly en gekuier met die mooiste sonsopkoms en uitkyk oor die see. Lekker in die natuur met goeie privaatheid en wilds bokkies wat kom groet. Selfs toegang tot die strand en see.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

El-ri G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

More than a lot at Catchalot. Catchalot is so 'n pragtige en gerieflike vakansiehuis. Die naam is so gepas want daar is baie om te "catch": waarde vir geld, gerief, 'n onbeskryflike uitsig en so bekostigbaar. Daar is soveel ekstras: pooltafel, tafeltennis, veilige staproetes, standtoegang en alles binne 'n wildbewaringsarea. Die kommunikasie was uitstekend en Charl antwoord amper onmiddellik op enige navraag. Catchalot is hoogs aanbeveel vir enige gesin/familie/vriende wat in die Tuinroete wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Catchalot
So bly julle het lekker tyd gehad by Catchalot! Sien uit dat julle sommer gou weer kom kuier.

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig. Baie lekker en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Catchalot
Hi Johan, so bly julle het 'n lekker tyd gehad. Kom kuier gou weer.

Ria B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Beste medisyne. Wat 'n bederf! Ek het heerlik gebly, die huis is goed toegerus, skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Die spasie, stilte, see en daai stoep is presies wat ek nodig gehad het. Ek wens ek kon langer bly, sal beslis weer 'n draai maak met my gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Catchalot
Hi Ria, was 'n plesier om jou by Catchalot te ontvang. Kom kuier gerus weer. Die stilte wag vir jou.

Esmare F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beeldskone natuur bederf. Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Die koffie masjien is 'n groot bederf! Catchalot sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Catchalot
Hi Esmare, was net 'n plesier om 'n lekker rus te bied. Kom kuier sommer gou weer.

Marlene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rus vir die siel. 'n Ongelooflike mooi en rustige plek om te bly. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike verblyf en die mooiste uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Catchalot
Hi Marlene, bly julle en familie het 'n lekker tyd ervaar, kom kuier gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Boegoebult 70, Springbaai Eco Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6156a92b95bcfe76379fe4deeffc9c663c2eede8138cef5583b829246ef3a331f7b5369618878c2af5bb37eba41fc981900?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 15 5 1 5 N2 70 Boegoebult, Springerbaai Eco Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.24826115401 21.919900942484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang