Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Catchalot

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Frank S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Beautiful open plan house within a nature reserve. We really enjoyed our stay, driving in through the animals and having a great view over the ocean. The pool table was a bonus too. The only drawback was the lack of curtains on the high windows in the bedrooms, meaning you get woken up early by the dawn, with direct sunlight on your face if you are on the eastern side.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

El-ri G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

More than a lot at Catchalot. Catchalot is so 'n pragtige en gerieflike vakansiehuis. Die naam is so gepas want daar is baie om te "catch": waarde vir geld, gerief, 'n onbeskryflike uitsig en so bekostigbaar. Daar is soveel ekstras: pooltafel, tafeltennis, veilige staproetes, standtoegang en alles binne 'n wildbewaringsarea. Die kommunikasie was uitstekend en Charl antwoord amper onmiddellik op enige navraag. Catchalot is hoogs aanbeveel vir enige gesin/familie/vriende wat in die Tuinroete wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Catchalot
So bly julle het lekker tyd gehad by Catchalot! Sien uit dat julle sommer gou weer kom kuier.

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig. Baie lekker en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Catchalot
Hi Johan, so bly julle het 'n lekker tyd gehad. Kom kuier gou weer.

Ria B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Beste medisyne. Wat 'n bederf! Ek het heerlik gebly, die huis is goed toegerus, skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Die spasie, stilte, see en daai stoep is presies wat ek nodig gehad het. Ek wens ek kon langer bly, sal beslis weer 'n draai maak met my gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Catchalot
Hi Ria, was 'n plesier om jou by Catchalot te ontvang. Kom kuier gerus weer. Die stilte wag vir jou.

Esmaré F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beeldskone natuur bederf. Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Die koffie masjien is 'n groot bederf! Catchalot sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Catchalot
Hi Esmare, was net 'n plesier om 'n lekker rus te bied. Kom kuier sommer gou weer.

Marlene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rus vir die siel. 'n Ongelooflike mooi en rustige plek om te bly. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike verblyf en die mooiste uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Catchalot
Hi Marlene, bly julle en familie het 'n lekker tyd ervaar, kom kuier gou weer.

Lieb V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Very relaxing stay. Very relaxing stay and beautiful scenery. The house has all the comforts you may need. The unspoiled beach was very quiet and lots of dolphins around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Catchalot
Hi Lieb, was great hosting you and your friends. Glad you had a relaxed stay.

Naomi G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlik stil en rustig en gerieflik in die mooi natuur. Catchalot is 'n besonder goed-toegeruste, gerieflike, pragtige huis in 'n wonderskone omgewing. Die bespreking en inklok het glad verloop. Ons het heerlik gekuier en ontspan. Hoogs aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Catchalot
Beste Naomi, so bly julle het lekker gekuier en goed gerus. Groete, Catchalot

Sandra G
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Heerlike week se wegbreek in baie gerieflike huis omring deur pragtige natuur. Catchalot was die perfekte plek vir ons familiekuier. Die huis is uitstekend ingerig en het oorgenoeg ruimte. Die "bean to cup" koffiemasjien en die groot kaggel wat ook as braaiplek dien, was van die fasiliteite wat ons veral baie waardeer het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charl
Catchalot
Beste Sandra, bly julle het 'n wonderlike verblyf en tyd gehad.

Clara V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Pragtige omgewing, pragtige huis! Catchalot het vir seker nie die laaste van ons gesien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Catchalot
Hi Clara, dit was vir ons net n plesier om julle te ontvang. So bly julle het dit geniet. En ons kan nie wag om julle weer te bederf nie. Groete Catchalot.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Boegoebult 70, Springbaai Eco Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6156a92b95bcfe76379fe4deeffc9c663c2eede8138cef5583b829246ef3a331f7b5369618878c2af5bb37eba41fc981900?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 N2 70 Boegoebult, Springerbaai Eco Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -34.24826115401 21.919900942484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang