Cathedral Peak Hotel
Beskrywing
Elkeen van hierdie ruim en gerieflike kamers bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere kanale, 'n waaier, verwarmer, telefoon, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het ook toegang tot 'n privaat stoep buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt, middagete, aandete en oggend- en middagtee.
Huisreëls
Let daarop dat die daaglikse 1%-toerismeheffing, beurtkragheffing en KZN Wild-toegangspermit vir volwassenes en kinders uitgesluit is en voor die inklokdatum betaal moet word. Die hoteltariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Die swembaddens is nie vir dagbesoekers beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-grasdakkamers is in die pragtige tuin van die hotel geleë en bied elkeen slaapplek aan 3 gaste. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank, en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere kanale, 'n telefoon, waaier, verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n yskassie wat op versoek met met voorraad gevul kan word, in. Gaste het ook toegang tot 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt, middagete, aandete en oggend- en middagtee.
Huisreëls
Let daarop dat die daaglikse 1%-toerismeheffing, beurtkragheffing en KZN Wild-toegangspermit vir volwassenes en kinders uitgesluit is en voor die inklokdatum betaal moet word. Die hoteltariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Die swembaddens is nie vir dagbesoekers beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elkeen van hierdie moderne kamers het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die kamers wat langs mekaar is het 'n skakeldeur vir gesinsdoeleindes. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n platskerm-TV met sekere kanale, 'n waaier, ondervloerse verhitting, 'n telefoon, 'n yskassie wat op versoek met voorraad gevul kan word, en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt, middagete, aandete en oggend- en middagtee.
Huisreëls
Let daarop dat die daaglikse 1%-toerismeheffing, beurtkragheffing en KZN Wild-toegangspermit vir volwassenes en kinders uitgesluit is en voor die inklokdatum betaal moet word. Die hoteltariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Die swembaddens is nie vir dagbesoekers beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die goed ingerigte grasdak-suites is apart van die res van die hotel in 'n afgesonderde tuin geleë. Elke suite bied slaapplek aan 2 gaste op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die suites skep 'n luukse, intieme atmosfeer. Daar is 'n TV met sekere kanale, 'n telefoon, ondervloerse verhitting, 'n elektriese kaggel en 'n yskassie vol voorraad. Die suite lei na 'n privaat stoep met 'n asemrowende berguitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt, middagete, aandete en oggend- en middagtee.
Huisreëls
Let daarop dat die daaglikse 1%-toerismeheffing, beurtkragheffing en KZN Wild-toegangspermit vir volwassenes en kinders uitgesluit is en voor die inklokdatum betaal moet word. Die hoteltariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Die swembaddens is nie vir dagbesoekers beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elkeen van hierdie ruim en gerieflike kamers is ideaal vir 4 gaste en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en lei na 'n privaat stoep. Die slaapkamers word deur 'n glasafskorting met 'n skuifdeur en 'n gordyn vir privaatheid geskei. Ander geriewe sluit 'n waaier, verwarmer, telefoon, en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt, middagete, aandete en oggend- en middagtee.
Huisreëls
Let daarop dat die daaglikse 1%-toerismeheffing, beurtkragheffing en KZN Wild-toegangspermit vir volwassenes en kinders uitgesluit is en voor die inklokdatum betaal moet word. Die hoteltariewe is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Die swembaddens is nie vir dagbesoekers beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 252 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cathedral Peak-rylaan 1, Cathedral Peak, Drakensberg, 3340, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang