Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cathy's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Joané L
1 nag
5.0
Sep 2023

Goeie kliëntediens. Goeie deurlopende kommunikasie vanaf eienares se kant. Netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anny
Cathy's Guest House
Baie dankie Joané. Dit was 'n plesier om julle by ons te kon hê. Groetnis

Annamé C
1 nag
5.0
Jul 2023

Ek het net oorgeslaap. Alles wat ek nodig gehad het, was daar. Die gasvrou was ook baie behulpsaam. Die kamertjie was maar koel, maar die lugversorging het die probleem opgelos. Daar was beurtkrag, maar met 'n lamp was dit ook geen probleem nie. Ek sal verseker weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter L
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Warm en koud. Ek was 2 aande sonder warm water en toe ek uiteindelik warm water kry, was dit moeilik om die regte stortwater temperatuur te kry. Dit was 'n stryd om die regte temperatuur te vind - of jy skroei jouself rooi of jy verkluim. Daar was gesê hulle sal die kragopwekker vir die laaste uur van beurtkrag aanskakel, maar dit het nooit gebeur nie. Ek het 4 aande daar geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Anny
Cathy's Guest House
Baie dankie vir jou klagtes. Jammer dat jy nie jou klagtes geraporteer het aan ons nie, dan kon ons dit regstel. Groetnis Anny en Leon

Marleen M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

It was lovely. Very quaint, very well looked after.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anny
Cathy's Guest House
Hello Marleen. Thank you for your kind words. Best wishes.

Brendan S
1 nag Besigheidsreis
2.6
Sep 2023

Average, it's opposite a a backyard mechanic so the street looks like a scrap yard. There is no provision for loadshedding at all. The gate has a lock and chain, so you have to get out of your car on the street to unlock and open the gates. All in all not very safe. The bathroom is a make-shift chipboard partition and the board in the shower is not tiles, it is all cracked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Anny
Cathy's Guest House
Dear Brendan, We apologise for the inconvenience caused to you. We cannot take responsibility for any businesses in the street. The street does not resemble a scrapyard. It is a newly done and in a very good condition with no potholes etc. The gate is an antique one with a lock and chain and the building was built in the late 1800s. The area is also very safe. I wonder if it is so difficult to get out of your car to open a gate. We have a generator for load shedding. We only use the generator at certain times in the evening and mornings. If you had any problems, you could have contacted us so we could attend to your problem.

Hercules D
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Jan 2023

It's a disaster - no other words. This accommodation is beyond poor and should be removed from the website.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Anny
Cathy's Guest House
Dear sir, Thank you for your comment. Most of our guests are very happy and satisfied with what we offer. Sorry for your bad experience.

Thembela N
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Kindly and friendly at the Cathy's Guests House. I had a great time at Cathy's Guests House I enjoyed myself, the people that are working there were very nice to me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anny
Cathy's Guest House
Dear Thembela Thank you for your kind review. We appreciate it very much and it was lovely to have you at our Establishment. Kind regards Leon & Anny

Dylan E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Baie lekker geslaap dankie! Sentraal en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anny
Cathy's Guest House
Baie dankie vir jou kommentaar Dylan. Ons waardeer dit baie. Beste Groete Leon & Anny

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2022

Bietjie beknop en 'n gesukkel om in en uit te ry met 'n voertuig. Gasvrye mense. Kan moontlik daaraan dink om voor die tyd vir gaste te laat weet dat daar nie seep, sjampoe, vars melk en beskuit beskikbaar is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Anny
Cathy's Guest House
Hallo Johan Dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. In die kamers is wel vloeibare seep. Ons voorsien nie shampoo of beskuit nie, want dan sal ons pryse baie duurder moet wees. Ons adverteer ook glad nie daardie geriewe nie, met ander woorde is dit nie ons fout as julle nie daarvan geweet het nie. Groetnis Leon en Anny

Theuns L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2022

Oornagplek op reis na Pretoria. Hoewel die gastehuis skoon en netjies was en voldoende vir iemand wat 'n oornagplek soek, sou ek dit nie noodwendig aanbeveel nie, bloot omdat ek dink daar beter gastehuise op die dorp is vir soortgelyke prys. Parkering is ook baie klein en problematies as daar meer as een voertuig is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Anny
Cathy's Guest House
Dankie vir jou terugvoering, Theuns.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Anny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cawoodstraat 106, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3b0aa9f269e7313ecb1f4fc3d86f945fe520842c475bca3743f0fa81a9f03d79c816270f8520f08b57dd1d8cf86ce1ad9bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 106 Cawood Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -32.16585 25.61899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang