Cathy's Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Anny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Joané L - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie kliëntediens.
Cathy's Guest House se terugvoer
Baie dankie Joané. Dit was 'n plesier om julle by ons te kon hê.
Groetnis
Annamé C - Jul 2023
Algehele gradering
Ek het net oorgeslaap.
Walter L - Jan 2024
Algehele gradering
Warm en koud.
Cathy's Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou klagtes. Jammer dat jy nie jou klagtes geraporteer het aan ons nie, dan kon ons dit regstel.
Groetnis
Anny en Leon
Marleen M - Feb 2023
Algehele gradering
It was lovely.
Cathy's Guest House se terugvoer
Hello Marleen. Thank you for your kind words. Best wishes.
Brendan S - Sep 2023
Algehele gradering
Average, it's opposite a a backyard mechanic so the street looks like a scrap yard. There is no provision for loadshedding at all. The gate has a lock and chain, so you have to get out of your car on the street to unlock and open the gates. All in all not very safe.
Cathy's Guest House se terugvoer
Dear Brendan,
We apologise for the inconvenience caused to you. We cannot take responsibility for any businesses in the street.
The street does not resemble a scrapyard. It is a newly done and in a very good condition with no potholes etc. The gate is an antique one with a lock and chain and the building was built in the late 1800s. The area is also very safe. I wonder if it is so difficult to get out of your car to open a gate. We have a generator for load shedding. We only use the generator at certain times in the evening and mornings. If you had any problems, you could have contacted us so we could attend to your problem.
Hercules D - Jan 2023
Algehele gradering
It's a disaster - no other words.
Cathy's Guest House se terugvoer
Dear sir,
Thank you for your comment. Most of our guests are very happy and satisfied with what we offer. Sorry for your bad experience.
Thembela N - Aug 2022
Algehele gradering
Kindly and friendly at the Cathy's Guests House.
Cathy's Guest House se terugvoer
Dear Thembela
Thank you for your kind review. We appreciate it very much and it was lovely to have you at our Establishment.
Kind regards
Leon & Anny
Dylan E - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap dankie!
Cathy's Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar Dylan.
Ons waardeer dit baie.
Beste Groete
Leon & Anny
Johan N - Mei 2022
Algehele gradering
Bietjie beknop en 'n gesukkel om in en uit te ry met 'n voertuig.
Cathy's Guest House se terugvoer
Hallo Johan
Dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit.
In die kamers is wel vloeibare seep. Ons voorsien nie shampoo of beskuit nie, want dan sal ons pryse baie duurder moet wees. Ons adverteer ook glad nie daardie geriewe nie, met ander woorde is dit nie ons fout as julle nie daarvan geweet het nie.
Groetnis
Leon en Anny
Theuns L - Des 2022
Algehele gradering
Oornagplek op reis na Pretoria.
Cathy's Guest House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Theuns.
Matthys F - Mei 2022
Algehele gradering
Goed maar nie in prysklas van ander akkommodasie nie, vloere kraak en beddens ook.
Cathy's Guest House se terugvoer
Dankie vir u terugvoering. Die huis is 'n historiese huis en in 1850 gebou. Die vloere sal kraak want dit is soliede hout. Die beddens kan vervang word.
Vriendelike Groete.
Leandre V - Des 2022
Algehele gradering
Slaap oor en ry.
Cathy's Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, indien ons in kennis gestel was sou ons jou met liefde gehelp het.
Vriendelike groete
Debra O - Okt 2021
Algehele gradering
Quaint stay.
Cathy's Guest House se terugvoer
Thank you Debra,
It was lovely to welcome you at our establishment.
The shower is fixed as promised.
Hope to see you again.
Kind Regards
Anny and Leon
Corlia B - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, vriendelik en baie behulpsaam.
Cathy's Guest House se terugvoer
Was lekker om jou hier te kon huisves.
Eve B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie welkom en soos ons eie huis gevoel.
Jakes C - Des 2020
Algehele gradering
Goeie halfpadstop.
Cathy's Guest House se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te kon he.
Groetnis
Sarie J - Aug 2020
Algehele gradering
Beste gastehuis om troeteldiere saam te neem.
Wendy H - Des 2019
Algehele gradering
Welcome stopover, clean and comfortable.
Cathy's Guest House se terugvoer
Thank you Wendy. It was lovely to have you.
Frankie D - Des 2019
Algehele gradering
Very good value for money, very comfortable.
Harold C - Okt 2019
Algehele gradering
A comfortable, spotless, friendly guesthouse providing excellent value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Gemaklike, silwerskoon, vriendelike gastehuis wat uitstekende waarde vir geld bied.
Gasheer vriendelik en behulpsaam. Kamer silwerskoon met uitstekende diens. Veilige persoonlike veiligheid, met parkeerplek binne die toesluit-erf. Baie goeie waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Izak G - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige "old world charm".
Alta V - Des 2019
Algehele gradering
Gasvry en behulpsaam vir 'n aangename oornagverblyf.
Koos B - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflik.
Cathy's Guest House se terugvoer
Baie dankie Koos vir julle vriendelikheid.
Dirk T - Des 2019
Algehele gradering
Aangenaam
Reinette H - Nov 2019
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap, vriendelike gasheer.
Adel B - Des 2019
Algehele gradering
Nie wat ek verwag het nie.
Cathy's Guest House se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Adel. Ek weet nie eintlik wat jy verwag het nie. Julle het 'n lugverkoeler gehad, 'n swembad, skoon en netjiese kamer, tuin, stoep en veilige parkering. Ons ook was verwelkomend.
Matthys N - Des 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Monica D - Jul 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar.
Elrida E - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik en gemaklik.
Cathy's Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike kommentaar, Elrida. Dit is so lekker om gelukkige gaste te kan ontvang.
Groete,
Anny
Shelly F - Des 2018
Algehele gradering
Wonderful overnight stay!
Cathy's Guest House se terugvoer
Thank you Shelly, everything of the best for the new year.
Leon and Cathy
Lorene E - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf. Vriendelike gasvrou Annie en behulpsaam.
Cathy's Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer Lorene.
Groete,
Anny
Justin V - Sep 2018
Algehele gradering
Very cozy room and the owners are wonderful and very friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie knus kamer en die eienaars is wonderlik en baie vriendelik.
Die kamer is klein en oulik, wat dit perfek gemaak het vir die aand se oorbly. Dit is sentraal geleë in Cradock. Eienaars was baie vriendelik en akkommoderend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cathy's Guest House se terugvoer
Dear Justin,
Thank you for your positive comment. It was a pleasure to accommodate you.
Best wishes,
Anny
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Christene M - Feb 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, vrolik, eksentriek en huislik.
Lees meerCathy's Guest House se terugvoer
Hello Christene
Baie dankie vir jou resensie. Ek wil net onder jou aandag bring dat my gastehuis nie 'n selfsorg eenheid is nie. Skottelgoed word deur ons self gedoen. Daarom dat daar nie geriewe vir skottelgoed in die kamers is nie.
Badkamer matjies is vol kieme omdat dit nie elke dag gewas kan word nie daarom word daar handdoeke beskikbaar gestel om by die bad te sit.
Seep word verskaf in die botteltjies wat op die wasbakke geplaas word.
Groete
Anny
Kim D - Des 2018
Algehele gradering
Suitable for a one night stop over.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Geskik vir een nag se verblyf.
Rustig en skoon. Goed vir oornagverblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cathy's Guest House se terugvoer
Thank you Kim,
We appreciate your possitive response.
Everything of the best for the festive season. Be safe on your trips.
Kind Regards
Anny
Ilse V - Apr 2018
Algehele gradering
Gasvry en gerieflike kamer.
Cathy's Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle opbouede kommentaar.
Ek hoop om julle weer te kan ontvang met 'n ander geleentheid.
Groete
Anny
Wendy M - Feb 2017
Algehele gradering
Quirky, clean and comfortable.
Cathy's Guest House se terugvoer
Hello Wendy,
Thank you for your positive comment.
We appreciate it extremely much.
Kind Regards,
Cathy's Guesthouse
Cradock
Cathy's Team
Cornelis H - Jan 2017
Algehele gradering
Horrible bed and cockroaches.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aaklige bed en kokkerotte.
Nie vriendelikk verwelkom nie, amper asof hulle vergeet het ons kom. In een van die kamers was die bed u-vormig, die matras was aaklige kwaliteit, In die ander kamer was daar kokkerotte. Ons het om 7 die oggend sonder ontbyt vertrek, want ons wou nie langer daar bly nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cathy's Guest House se terugvoer
My dear wonderful customer,
I am sorry that u did not enjoy your stay.
I do not have a u-shaped bed or cockroaches in my -house,
I hope you will visit us again.
Anny
Riana V - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike en skoon verblyf.
Kevin C - Mei 2016
Algehele gradering
Vriendelike en hartlike ontvangs en die mense was baie behulpsaam. Baie dankie.
Cathy's Guest House se terugvoer
Dit was net 'n plesier.
Julle is baie welkom.
Vriendelike Groete,
Cathy se span
Koos J - Mei 2016
Algehele gradering
Pragtige ou huis met rustige atmosfeer en mooi tuin.
Cathy's Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar. Borde ens. is op aanvraag en ons sal verseker die matras vervang.
Vriendelike groete
Cathy se span
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cawoodstraat 106, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang