Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Catmandu

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 425

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Catmandu
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Toitnette S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toitnette S

Ongelooflike verblyf met alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike wegbreek.

Verdien sy 5 sterre. Het ons verwagtinge oortref. Ten volle toegeruste kombuis is 'n droom en die en suite-badkamers vir al 3 slaapkamers was 'n groot plus met 2 tieners. Definitief waarde vir geld. Alhoewel daar nie WiFi is nie, was dit 'n goeie ding om die kinders van die skerms af te kry en kwaliteit tyd saam te spandeer.

Catmandu se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet.
Groete,
Catmandu

Catmandu
Antoinette F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette F

Baie ruim en lekker plek.

Die huis is baie ruim en gerieflik. Ons het baie lekker gebly en glad nie koud gekry na ons 'n lekker vuurtjie in die kaggel aangesteek het nie. Elke kamer het 'n badkamer wat dit ook lekker maak. Die kombuis is baie goed uitgerus en daar is ook 'n skottelgoedwasser. Dis lekker veilig en die straat is stil.

Catmandu se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Bly julle het dit geniet.

Catmandu
Aline M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aline M

Dit was netjies en meer as genoeg ruimte.

Die prentjie hoe dit daar lyk is presies hoe dit was - netjies.

Catmandu se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Bly julle het dit geniet.

Catmandu
Mark A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark A

Our stay was good but, as I said, the place needs a little maintenance.

Our stay was nice, but I think there are a few problems that need to be addressed there. Firstly, the lighting down in the entertainment area is a joke. We had to use the load shedding torches they had there to see what we were cooking on the stove; very dark. And then the bath in the upstairs bedroom that you have to climb into to put the plug in has absolutely no hot water. You literally get half a bucket full, then it's ice cold, so you cannot bathe there.

Catmandu se terugvoer

Thank you for the feedback. We will attend to the problems immediately and apologise for any inconvenience caused during your stay.

Catmandu
Ilse C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C

Baie lekker naweek wegbreek!

Die huis was ruim en baie goed ingerig, sal dit definitief weer bespreek.

Catmandu se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Ilse. Ons is bly julle het dit geniet

Groete
Catmandu

Catmandu
Euliza B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euliza B

Gesellige kuierhuis.

Ideaal vir vriende of familie wat dit rustig wil vat in Dullstroom. Vele kuierareas, genoeg badkamers vir almal en uitstekend geleë.

Catmandu se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Catmandu

Catmandu
Tanja C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja C

Netjies, veilig en 'n lekker kuierhuis.

Baie dankie vir 'n netjiese, skoon huis. Die huis is gemaklik ingerig en het 'n heerlike stoep en kaggel. Badkamers kort aandag en afwerking en nuwe badhanddoeke sal 'n plus wees. Kombuis is heerlik ingerig en het alles in wat mens nodig het. Veilige rustige omgewing. Baie dankie ons het lekker gekuier.

Catmandu se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons het nuwe handdoeke vir Catmandu gekoop.
Groete

Catmandu
Gerrit Johan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit Johan B

Mooi, ruim huis.

Dis 'n lieflike huis wat kan doen met 'n bietjie TLC en aandag aan detail, bv. gloeilampe in al die lampe, kennisgewings oor die watersituasie in Dullstroom, etc. Andersins het ons lekker gebly en gekuier. Dankie!

Catmandu se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, ons sal aandag gee aan bogenoemde.

Catmandu
Johan M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M

Baie lekker ruim huis.

Alles wat nodig is, is daar. DSTV werk egter glad nie. Onderste badkamer se stortkop het baie beter dae geken en spuit die wereld vol. Verder was dit aangeneem.

Catmandu se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.

Catmandu
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Elaine E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E

Heerlike naweek in lekker kuierhuis saam goeie vriende!

Ruim kamers met en suite-badkamers. Groot patio met braai en groot eetkamer vir etes. Kombuis het alles wat mens nodig het vir jou verblyf. Baie mooi omgewing en loopafstand van die dam af en 'n paar minute se ry van die dorp af.

Catmandu se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Catmandu
Gareth A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gareth A

Great location, but needs a refresh.

The lightbulbs are out all over the house. We ended up buying for the kitchen as we couldn't see. The instructions received talk about gas heaters and filling gas bottles for the heater. There are no gas heaters nor bottles (other than the stove bottle). The couches in the TV room look dirty and desperately need to be changed. I am not sure if the slipcovers have been washed or if this is staining, but it looks unsightly. The guest bathroom door gets stuck and you cannot open it from inside. There are chairs in the kitchen that are well sat in and wonky - they need looking at. Some of the beds are well worn in and need replacement.

Catmandu se terugvoer

Thank you for the feedback, We will attend to the problems immediately and apologies for any inconvenience cause

Catmandu
Cornelia V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Cornelia V

Pragtige huis. Maar baie slegte reuk in huis. Ook geen seep en sjampoe nie. Handdoeke voel slymerig en uitgewas. Beddegoed mooi en skoon. Huis kort aandag.

Glad nie wat ek verwag het. Sterk Lifebouy-reuk wat baie onaangenaam is

Catmandu se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Ons sal aanstuur vir die manager en aandag gee aan die punte en handoeke.
Groete

Catmandu
Ilse M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M

Lovely place, caters for all ones needs.

See stars.

Catmandu se terugvoer

Thank you for the feedback, Hope to see you guys soon.

Kind Regards,
Catmandu

Catmandu
Willem S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S

Lekker cosy huis. Het alles in wat ons nodig gehad het.

Huis het lekker kuier-gevoel-kaggel. Veiligheid goed met die ligging binne 'n sekuriteitskompleks.

Catmandu se terugvoer

Baie Dankie, ek is bly julle het lekker gekuier.

Groete,
Wilmari

Catmandu
Mia L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia L

Waarde vir geld.

Ons het so lekker gebly. Alles wat mens nodig sou hê is voorsien. Die plek was baie mooi skoon. Sal dit beslis aanbeveel.

Catmandu se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Wilmari

Catmandu
Annelize A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize A

Ongelooflik lekker, mooi!

Rus vir jou siel. Baie dankie vir die lekker verblyf. Jammer die tydjie was te kort. Ongelooflike rustig, mooi plek. Baie spasie binne. Die kaggel was 'n groot bederf. Dullstroom reservations het ons baie vriendelik ontvang en hulle is baie professioneel en georganiseerd.

Catmandu se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Catmandu
Carien G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carien G

Fantasties.

Dankie vir 'n wonderlike naweek. Uiters netjies en baie goed toegerus. Heerlik ruim. Goeie waarde vir geld.

Catmandu se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Catmandu
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak Lane Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa558bcef580c672a9b2bf48ed8c3e3c1cb86c66060435f73a7684518a5d8ea886563574b5a8780e66b22a968d47065e3e54c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 Oak Lane Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.411704 30.108068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang