Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Catmandu

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak Lane Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Catmandu is 'n selfsorgdorphuis in die gesogte Oak Lane Landgoed by die Dullstroom Dam. Die huis is smaakvol versier en het slaapplek vir 6.

Dié huis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Op die boonste verdieping is die hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en op die onderste verdieping het die derde slaapkamer 2 driekwartbeddens. Die leefarea en komnuis is ook op die onderste verdieping.

Die kombuis is toegerus met 'n Jetmaster-kaggel, 'n dubbeldeur-yskas, ’n gasstoof met ’n oond en ander toebehore. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n dubbelsydige-kaggel.

Die sitkamer het 2 TV's met DStv en lei na 'n groot stoep met 'n ingeboude onderdakbraai-area en aparte gasbraaigeriewe. Visvangpermitte is by die huis beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Toitnette S
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflike verblyf met alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike wegbreek. Verdien sy 5 sterre. Het ons verwagtinge oortref. Ten volle toegeruste kom...
Sien meer
Apr 2023
Antoinette F
Gesin met klein kinders
5.0
Baie ruim en lekker plek. Die huis is baie ruim en gerieflik. Ons het baie lekker gebly en glad nie koud gekry na ons 'n lekker vuurtjie in die kaggel...
Sien meer
Mrt 2023
Aline M
Saam met vriende
5.0
Dit was netjies en meer as genoeg ruimte. Die prentjie hoe dit daar lyk is presies hoe dit was - netjies.
Feb 2023
Mark A
Saam met vriende
4.8
Our stay was good but, as I said, the place needs a little maintenance. Our stay was nice, but I think there are a few problems that ne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Ilse C
Gesin met klein kinders
4.8
Baie lekker naweek wegbreek! Die huis was ruim en baie goed ingerig, sal dit definitief weer bespreek.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 425

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Oak Lane Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Catmandu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak Lane Landgoed, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa558bcef580c672a9b2bf48ed8c3e3c1cb86c66060435f73a7684518a5d8ea886563574b5a8780e66b22a968d47065e3e54c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 Oak Lane Estate Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.411704 30.108068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang