Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cats & Clivia Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Annelie J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Dit was heerlik om in 'n plek in te stap wat ruim, netjies, skoon, en toegerus is. Margaret het gesorg vir baie ekstras wat ons kuier onvergeetlik gemaak het. Die 2 ruim kamers met eie badkamers was privaat en gesellig. Net die beste beddegoed, handdoeke, matras en kussings het ons tyd daar gemaklik en heerlik gemaak. Ons kon lekker rus na 'n lang rit vanaf Pretoria en 'n wedloop in De Rust. Die braaigeriewe en toegeruste kombuis het dit vir ons moontlik gemaak om tuis te voel om die braaivuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmaré L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Verblyf vir sportbyeenkoms. Die verblyf is perfek vir 'n gesin. Ons het baie gemaklik gebly en alles was uitstekend. Gerieflike groot kamers met 5-ster-gehaltebadkamers. Die swembad was 'n noodsaaklikheid en ons kon nie vir beter gevra het nie. Baie dankie vir 'n uiters gemaklike naweek. En die katte was 'n plesier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Cats & Clivia Cottage
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Ons katte was mal oor al die aandag. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Gerhard L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Vyfster-akkomodasie, baie sentraal en baie rustig. Die woonstel is baie nuut met die mooiste badkamers en groot kamers. Daar is 'n lekker leefarea en klein kombuisie. Groot opvoudeure van glas, maak oop op 'n heerlije stoep en groot swembad met 'n braaiplek. Margeret was baie vriendelik en bekwaam. Ons het heerlik gebly vir die KKNK-week en kon omtrent na al die teaters stap. Voorwaar vyfster.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Margaret
Cats & Clivia Cottage
Ons is bly julle het jul tyd geniet by KKNK asook by Cats & Clivia. Hoop ons sien julle gou weer.

Rene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Super nice. Die plek was mooi skoon en dit was als wat ons verwag het. Die eienaar was gaaf en behulpsaam en super nice. Sy het tot laat vir ons by die hek gewag om oop te maak. Sy het ons sommer gou baie welkom laat voel. So weer eens baie dankie! Die eienaar het 'n hart van goud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Comfortable and stylish. We thoroughly enjoyed our stay. Modern fittings, stunning bathroom, comfortable bed, open planned living area. Bonus having a pool to swim in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Was baie Lekker. Huis is baie mooi. Daar was alles wat n mens nodig het. Sal definitief weer gaan. Baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sunset-straat 2, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef4c73c53f35641513b7684f98cd4b0a49c438b7cdbfbd7b940ad04d723e41cbaea46df11420223f343a703f37c44b144a52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 2 Sunset street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.593143794626 22.19376878293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang