Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cats and Lemons

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir Cats and Lemons
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Amanda L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Gasvrye skoon bekostigbare verblyf.

Baie aangename gasvrou en -heer, asook pragtige hond en katte. Woonstel is skoon en lekker ruim met die nodige self catering benodigdhede. Trappe was bietjie ongemaklik met die groot tasse wat moes op en af, maar die lekker uitsig vanaf die balkon maak dit die moeite werd om tot bo te kom (daar is woonstelle onder ook beskikbaar as trappe 'n probleem is, maar na dag 2 was die trappe vir ons tweede natuur). Parkering is bietjie ongemaklik, maar die gasvrou en -heer help baie vinnig as daar nie spasie is nie, so parkering is daar altyd. Die parkering is oop in oprit en nie agter toesluithek, maar dit was nie vir ons 'n probleem nie, aangesien die woonstelle in 'n baie aangename, veilige woonbuurt is. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar tuisgaan as dit op ons pad kom om weer Stellenbosch te besoek.

Elmarié V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarié V

Gesellige wooneenheid met alles wat basies nodig is - huislik ingerig en mooi.

Professionele, vriendelike verwelkoming met aankoms, gesellige wooneenheid op erf en mooi tuin, beeldjies op pad na eenheid. Warm, huis-gevoel nie soos hotel nie - kan maklik sien dat iemand daar kan vertoef vir langer periode. Gerieflik ingerig t.o.v. kombuis-area, leef-area met ook ekstra slaapbank, badkamer en slaapkamer. Lekker stil, mooi woongebied. Sou parkering agter slot en grendel verkies - enigste kritiek of aanbeveling.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ansie D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie D

Nie luuks, maar vir net oornag goed genoeg.

Tevrede, sou dalk net koffie en tee vir elke dag geniet het en nie net vir dag een nie.

Bertha K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha K

Onverbeterlik!

Akkommodasie keurig. Pragtige uitsig vanaf kamer. Loopafstand vanaf dorp en Universiteit-kampus. Vriendelike, hulpvaardige gasheer en gasvrou.

Cats and Lemons se terugvoer

Baie dankie, Bertha.

Cats and Lemons
Colette V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette V

Ons het tuis gevoel!

Die woonstel was skoon en netjies. Stylvol gemeubileer. Martie was 'n wonderlike gasvrou, al het ons mekaar nie gesien nie. Ek sal definitief weer daar tuisgaan. 10 uit 10!

Cats and Lemons se terugvoer

Baie dankie Colette. Ons hoop ons ontmoet volgende keer.

Cats and Lemons
Sunet D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet D

Veilig, gerieflik en met gawe behulpsame gasvrou en heer.

WiFi beskikbaarheid was bonus!

Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergh-straat 22, Bo-Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1yAG5dWhGkOCMyu1RRNzGnxL9Sfk3pSvMpH1hfUnRn4A0q921r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 22 Bergh Road Bo Dalsig 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -33.952345135197 18.862461201969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang