Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cats and Lemons

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
3.8
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2022

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Martie
Cats and Lemons
Die rede waarom die solargeyser afgesit word, is dat die watertemperatuur tot bo 85° styg op die warm dae. Die temperatuur was nooit onder 60°

Amanda L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2019

Gasvrye skoon bekostigbare verblyf. Baie aangename gasvrou en -heer, asook pragtige hond en katte. Woonstel is skoon en lekker ruim met die nodige self catering benodigdhede. Trappe was bietjie ongemaklik met die groot tasse wat moes op en af, maar die lekker uitsig vanaf die balkon maak dit die moeite werd om tot bo te kom (daar is woonstelle onder ook beskikbaar as trappe 'n probleem is, maar na dag 2 was die trappe vir ons tweede natuur). Parkering is bietjie ongemaklik, maar die gasvrou en -heer help baie vinnig as daar nie spasie is nie, so parkering is daar altyd. Die parkering is oop in oprit en nie agter toesluithek, maar dit was nie vir ons 'n probleem nie, aangesien die woonstelle in 'n baie aangename, veilige woonbuurt is. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar tuisgaan as dit op ons pad kom om weer Stellenbosch te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarié V
1 nag
4.0
Mrt 2019

Gesellige wooneenheid met alles wat basies nodig is - huislik ingerig en mooi. Professionele, vriendelike verwelkoming met aankoms, gesellige wooneenheid op erf en mooi tuin, beeldjies op pad na eenheid. Warm, huis-gevoel nie soos hotel nie - kan maklik sien dat iemand daar kan vertoef vir langer periode. Gerieflik ingerig t.o.v. kombuis-area, leef-area met ook ekstra slaapbank, badkamer en slaapkamer. Lekker stil, mooi woongebied. Sou parkering agter slot en grendel verkies - enigste kritiek of aanbeveling.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.0
Apr 2019

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ansie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2019

Nie luuks, maar vir net oornag goed genoeg. Tevrede, sou dalk net koffie en tee vir elke dag geniet het en nie net vir dag een nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Bertha K
Kort verblyf
5.0
Aug 2018

Onverbeterlik! Akkommodasie keurig. Pragtige uitsig vanaf kamer. Loopafstand vanaf dorp en Universiteit-kampus. Vriendelike, hulpvaardige gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Cats and Lemons
Baie dankie, Bertha.

Colette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Ons het tuis gevoel! Die woonstel was skoon en netjies. Stylvol gemeubileer. Martie was 'n wonderlike gasvrou, al het ons mekaar nie gesien nie. Ek sal definitief weer daar tuisgaan. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Cats and Lemons
Baie dankie Colette. Ons hoop ons ontmoet volgende keer.

Sunet D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2018

Veilig, gerieflik en met gawe behulpsame gasvrou en heer. WiFi beskikbaarheid was bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergh-straat 22, Bo-Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1yAG5dWhGkOCMyu1RRNzGnxL9Sfk3pSvMpH1hfUnRn4A0q921r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 22 Bergh Road Bo Dalsig 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -33.952345135197 18.862461201969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang