Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cats Corner

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Rina C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Uitstekend Wonderlike naweek gehad. Huis het alles wat nodig is. Huis is pragtig en hou maklik skoon. Sal beslis weer gaan. Dankie julle en Cats Corner vir uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Lekker. Ons het dit baie geniet. Die kamers is lekker ruim en baie netjies, en alles gehad wat ons nodig gehad het. Baie diere het ook kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Cats Corner
Dankie, hoop julle kan gou weer kom kuier!

Boitumelo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Amazing, a beautiful stay to unwind. We really enjoyed our stay, definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomfundo N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lovely stay. Great hosts and accommodation. Simple, neat and comfortable with a well-equipped kitchen. The children thoroughly enjoyed it, especially the games and books, and being so close with the animals. The best thing about the accommodation is the peace; no TV, no WiFi, just nature and us. Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Cats Corner
Thanks Nomfundo, we really appreciate your kind words. We hope you can return soon!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Loved that each room has its own bathroom. Just a perfect place for a getaway weekend. Loved that each room has its own bathroom. Just a perfect place for a getaway weekend. The size of the living area is just perfect and the kitchen had everything you needed. Just loved the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Cats Corner
Thanks Michelle, it is always a pleasure when guests enjoy their stay, please visit us again soon.

Estelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Pragtig! Mooi, netjies en baie gerieflik. Daar is genoeg ruimte om as familie saam te kuier. Sal beslis weer daar oornag! Ons het die swembad ook terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Cats Corner
Baie dankie Estelle, hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Jacqueline M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Very neat place and everything you need is there, very safe and private. Will definitely holiday there again, house is beautiful and tidy. Everything one could need is in there. Thank you very much for a lovely holiday home. But the water from the shower is uncontrollable. I got burned with hot water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Cats Corner
Hi Jacqueline, thank you for bringing the problem with the shower to our attention, we have already sorted it out. Hope to welcome you back soon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marianna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maroelaweg 548, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa76145003aab6007de454a102a61881aa9d7709c119502ef901c53d931bf9b72f996370f302d517082be7f776f8e7c7cb7cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 548 Maroela Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.36914 31.76232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang