Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caversham Woods

Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caversham Valley-weg 100, Distrikspad P133, Caversham Woods-plaas, Howick, 3275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Caversham Woods bied selfsorgverblyf op 'n plaas in die Caversham-vallei in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande. Hier kan gaste ontspan en die asemrowende uitsigte geniet.

Verblyf word aangebied in 'n kothuis met slaapplek vir 8, 2 kothuise met slaapplek vir 4 gaste elk, of 'n kothuis met slaapplek vir 6. Elke kothuis is geskik vir selfsorgverblyf. Elke kothuis het slaapkamers met en suite-badkamers, 'n leefarea, kombuis en 'n privaat stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.

Gratis WiFi is beskikbaar en elke kothuis het 'n volledig omheinde, privaat tuin. Daar is ook 'n klimraam vir kinders. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Caversham Woods is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante.

Natuurliefhebbers kan Lions-rivier besoek waar gaste lekker kan visvang en tjoepry. Daar is ook lieflike stap- en fietsryroetes in die omgewing. Die verblyf is ideaal vir 'n groot groep vriende of gesinne wat op soek is na rustige verblyf in die natuur.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Cecile T
Saam met vriende
5.0
Pragtige omgewing en uitsig. Als was soos dit vir ons belowe is. Dit is 'n baie pragtige en netjiese eenheid. Ons kon nie vir meer gevra het nie. Sal ...
Sien meer
Mei 2024
Minette K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, mooi, skoon en netjies. Netjies en skoon, met alles wat ons nodig gehad het. Rustige natuurskoon met vriendelike perde. Ons sal beslis weer da...
Sien meer
Feb 2024
Kim D
Gesin met tieners
5.0
Rustic with everything that you would need. Monica was lovely and welcoming. Had an awesome time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Fiona R
Gesin met tieners
5.0
Great location. The wood-burning fire, hot water bottles and extra blankets make it very cosy to stay in midwinter. The sound of the ri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Rozelle L
Gesin met klein kinders
4.0
Cozy met goeie diens. Monica het baie moeite gedoen! Plekkie is oulik maar kleiner as op fotos. Skoon maar mold teen mure en baie klein braai in die o...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Caversham Valley-weg 100, Distrikspad P133, Caversham Woods-plaas, Howick, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Caversham Woods het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caversham Valley-weg 100, Distrikspad P133, Caversham Woods-plaas, Howick, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d2f82c75675dcb010f1c0091c4efa388b698688f6e7e7f77d73ee2e34379be5cc315a148c2f33b4534a9d2b6c5dd16d9bc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 100 Caversham Valley Road, District road P133 Caversham Woods Farm 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.416986611439 30.100530382734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang