Cayley Mountain Resort
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Beekman Holidays Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 503
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Tatanya T - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Hi Tatanya, we are over the moon to receive your great review! It's fantastic that you really embraced the essence of relaxation and luxury during your stay, and we'd love to welcome you back soon .
Rohini A - Mei 2024
Algehele gradering
Best service ever, most relaxing.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Hi Rohini, thank you for the lovely review. Our resort is all about unforgettable memories amidst the Berg's calming embrace, and it's fantastic knowing that this was the case for you. We can't wait to host you again!
Theilochen P - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing - will definitely be back - our favourite spot in the Berg. Immaculate.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Hi Theilochen, thank you so much for this wonderful feedback! Perfectly nestled amongst the gorgeous Sterkhorn and Cathkin Peaks, we pride ourselves on offering a tranquil, immersive lifestyle getaway to our valued guests. It's fantastic knowing that this has been the case for you, and we cannot wait for your next luxurious escape with us.
Gerrida V - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Sophiajohanna L - Aug 2024
Algehele gradering
Good.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Hi Sophia, thank you for the wonderful feedback! We’re thrilled you see our resort as a gem and appreciate our efforts to renew and enhance the experience. We’re sorry some facilities were unavailable during your stay, and we’re working hard to ensure everything is in top shape. Likewise, we hope to welcome you back soon for a fully complete experience!
Marike S - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Hi Marike, dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons eenhede is met die grootste sorg ontwerp om 'n pragtige, skoon en netjiese omgewing vir ons gaste te verseker. En ons is so bly dat julle die asemrowende uitsigte ook geniet het.
Ons is mal daaroor om onvergeetlike ervarings vir gesinne te skep, so dit is wonderlik om te weet dat die kinders baie geniet het met ons aktiwiteite. Dankie dat jy ons gekies het, en ons hoop om jou binnekort weer te sien!
Dereck F - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Hallo Hanro,
Dankie, ons is bly jy het dit geniet, hoop om jou gou weer te sien.
Lindy P - Des 2022
Algehele gradering
Kosbare tyd saam ons familie.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Hallo Lindy, dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te gee. Ons sal baie opgewonde wees om jou terug te verwelkom vir nog 'n prettige berg-toevlugsoord. Dit is so wonderlik dat jy ons wye verskeidenheid vermaakgeriewe ook geniet het. Ons vra wel om verskoning vir enige ongerief wat deur die pad veroorsaak word, dit is grootliks te wyte aan ons afgeleë ligging. Ons versoek gaste om asseblief stadig en met omsigtigheid te ry. Ons waardeer jou ondersteuning en kan nie wag om jou weer te sien nie.
Glenn S - Apr 2022
Algehele gradering
Weer was swak, nie veel om te doen as die weer swak is en die paaie is nie rybaar nie, so mens kan nie ander omliggende plekke besoek nie.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Hallo Glenn, dankie dat jy by ons gebly het en ons is jammer dat die weer nie lekker was tydens jou verblyf nie.
Ons is egter bly om te weet dat u dit geniet het om by ons restaurant te eet. Ons vertrou die weer sal baie beter wees met jou volgende besoek.
Groete, Cayley Mountain Resort.
Yolande C - Mrt 2021
Algehele gradering
Ontspanne, mooi, gerieflik.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Hi Yolande, baie dankie vir u resensie en ons is bly dat u almal gesinsvakansie by ons oord geniet het. Vriendelike groete.
Trevor H - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, mooi uitsig en netjies.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Hallo Melanie, dankie vir die resensie. Ons is bly om te weet dat u 'n rustige en ontspannende vakansie by ons gehad het.
Cherese K - Des 2020
Algehele gradering
Lekker gekuier. Alhoewel dit as 'n selfsorg beskou word, was daar net 'n yskassie en ketel.
Lees meerJaco S - Des 2020
Algehele gradering
Disaster. Reception was poor. Load Shedding without backup. When room was allocated, another person also walked into the room. Could have been embarrassed.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Dickshi N - Apr 2019
Algehele gradering
Very child friendly, safe with beautiful views. Would go it again.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Hi Dickshi, Thank you very much and it is great to know that you all enjoyed your recent holiday in the Berg at our resort. We look forward to seeing you all again. Regards
Bernadette D - Aug 2018
Algehele gradering
Was fantasties en baie mooi.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Geagte Bernadette,
Baie dankie vir u hersiening en ons is bly dat u hele gesin hul verblyf geniet het.
Groete,
Cayley Lodge
Tanya V - Feb 2018
Algehele gradering
Was fantasties, baie lekker. Mooiste uitsig en baie goed om te doen, en kan goed ontspan.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Geagte Tanya,
Baie dankie vir u resensie en vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om julle weer albei te sien.
Groete
Cayley Lodge
Mauritz V - Mrt 2018
Algehele gradering
Heel okay.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Geagte Mauritz, Dankie vir u resensie. Ons is jammer dat u nie ten volle geniet van u verblyf nie. Ons restaurant is privaat bedryf en ons het die bestuurder op u terugvoer ingelig. Groete Cayley Lodge
Lizeth V - Mrt 2018
Algehele gradering
Verblyf was fantasties - alles anders by Cayley Lodge was skokkend!
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Geagte Lizeth, dankie vir u siening. Ons opregte verskoning vir die ongerief wat veroorsaak word deur ons restaurant. Ons is in die proses om 'n nuwe maatskappy aan te stel om hierdie operasie uit te voer. Onderhoud van ons kinders se speel area is reeds beplan. Ons hoop dat u ons nog 'n kans sal gee met 'n toekomstige besoek. Groete, Cayley Lodge.
Glynis E - Okt 2017
Algehele gradering
Great location and price and facilities.
Lees meerCayley Mountain Resort se terugvoer
Dear Glynis,
Thank you for your review and it's great to read that you all enjoyed your recent holiday break in the Drakensberg at our resort.
Our apologies for the water pressure problem experienced during your stay, this was a supplier fault.
Regards,
Cayley Lodge
June S - Sep 2017
Algehele gradering
Beautiful.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Dear June, Thank you very much for your review and we are delighted that both enjoyed your recent Spring holiday escape in the Berg. Regards Cayley Lodge
Adelaine P - Des 2017
Algehele gradering
Mooiste uitsig van Drakensberge.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Geagte Adelaine, Baie dankie vir u resensie. Ons is bly dat u u Drankensberg-vakansie by ons oord geniet het. Groete Dikhololo
Lynette A - Aug 2017
Algehele gradering
Asemrowende uitsig, moderne interieur en gemaklikste bed.
Lees meerCayley Mountain Resort se terugvoer
Liewe Lynette, Dankie vir u resensie en ons is bly dat u almal u verblyf by ons geniet het. Ons moedig u aan om volgende keer langer by ons te bly om ons groeiende lys van gaste fasiliteite te geniet. Groete Cayley Lodge
Michelle K - Mrt 2017
Algehele gradering
Beautiful.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Dear Michelle, Thank you very much for your review and we are delighted that you enjoyed your weekend Berg getaway at our resort. Regards. Cayley Lodge
Nqobile H - Sep 2017
Algehele gradering
I had a great time. Everything was perfect and the staff was friendly, they were so helpful with everything. I will go back again, the food at Bell & Whistle was nice.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Dear Nqobile, Thank you very much for your kind words and it was great having you both stay with us. The management and staff of The Bell & Whistle express their appreciation to you both as well. Regards, Cayley Lodge
Katryn P - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Geagte Katryn, Dankie vir u resensie. Ons is bly jy het jou verblyf geniet. As jy ons altyd op vakansie besoek, kan jy voorgee dat jy permanent by ons bly. Groete, Cayley Lodge
Yvonne N - Mrt 2017
Algehele gradering
Far from what is advertised - very disappointing.
Cayley Mountain Resort se terugvoer
Dear Yvonne,
Thank you for your review. We regret that you found your recent stay with us to be disappointing. We do endeavour to provide an exemplary guest experience and will address the issues you raised with all parties concerned. Regards,
Cayley Lodge
- Kapasiteit: 76 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D184, Cathkin Park, KwaZulu-Natal, 3310, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang