Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cayley Mountain Resort

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Tatanya T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beautiful. Lovely stay! Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Cayley Mountain Resort
Hi Tatanya, we are over the moon to receive your great review! It's fantastic that you really embraced the essence of relaxation and luxury during your stay, and we'd love to welcome you back soon .

Rohini A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Best service ever, most relaxing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Cayley Mountain Resort
Hi Rohini, thank you for the lovely review. Our resort is all about unforgettable memories amidst the Berg's calming embrace, and it's fantastic knowing that this was the case for you. We can't wait to host you again!

Theilochen P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Amazing - will definitely be back - our favourite spot in the Berg. Immaculate. Amazing - will definitely be back - our favourite spot in the Berg. Units and resort are immaculate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Cayley Mountain Resort
Hi Theilochen, thank you so much for this wonderful feedback! Perfectly nestled amongst the gorgeous Sterkhorn and Cathkin Peaks, we pride ourselves on offering a tranquil, immersive lifestyle getaway to our valued guests. It's fantastic knowing that this has been the case for you, and we cannot wait for your next luxurious escape with us.

Gerrida V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing. Absolutely amazing, beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophiajohanna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Good. Great place! Really think this is a gem. Appreciate a place that puts time and money into renewing. However, I wished all facilities were available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beekman Holidays
Cayley Mountain Resort
Hi Sophia, thank you for the wonderful feedback! We’re thrilled you see our resort as a gem and appreciate our efforts to renew and enhance the experience. We’re sorry some facilities were unavailable during your stay, and we’re working hard to ensure everything is in top shape. Likewise, we hope to welcome you back soon for a fully complete experience!

Marike S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Dit was wonderlik! Alles was perfek! Die huisie is so mooi, skoon en netjies. Die berge is asemrowend mooi! Hulle het soveel aktiwiteite vir die kinders aangebied om hulle besig te hou. Dit is regtig 'n moet-blyplek in die berge!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Cayley Mountain Resort
Hi Marike, dankie vir jou wonderlike terugvoer. Ons eenhede is met die grootste sorg ontwerp om 'n pragtige, skoon en netjiese omgewing vir ons gaste te verseker. En ons is so bly dat julle die asemrowende uitsigte ook geniet het. Ons is mal daaroor om onvergeetlike ervarings vir gesinne te skep, so dit is wonderlik om te weet dat die kinders baie geniet het met ons aktiwiteite. Dankie dat jy ons gekies het, en ons hoop om jou binnekort weer te sien!

Dereck F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Rustig. Baie rustig en mooi, goeie wegbreekplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Cayley Mountain Resort
Hallo Hanro, Dankie, ons is bly jy het dit geniet, hoop om jou gou weer te sien.

Lindy P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Kosbare tyd saam ons familie. Die watersport en kinder speelplek is definitief iets wat uitstaan! Baie geniet! Sal definitief terugkeer! Die pad soontoe is net baie sleg en daar was geen waarskuwing oor die slegte pad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beekman Holidays
Cayley Mountain Resort
Hallo Lindy, dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te gee. Ons sal baie opgewonde wees om jou terug te verwelkom vir nog 'n prettige berg-toevlugsoord. Dit is so wonderlik dat jy ons wye verskeidenheid vermaakgeriewe ook geniet het. Ons vra wel om verskoning vir enige ongerief wat deur die pad veroorsaak word, dit is grootliks te wyte aan ons afgeleë ligging. Ons versoek gaste om asseblief stadig en met omsigtigheid te ry. Ons waardeer jou ondersteuning en kan nie wag om jou weer te sien nie.

Glenn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2022

Weer was swak, nie veel om te doen as die weer swak is en die paaie is nie rybaar nie, so mens kan nie ander omliggende plekke besoek nie. Kos is baie lekker, dit was die beste deel van die tydjie daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Beekman Holidays
Cayley Mountain Resort
Hallo Glenn, dankie dat jy by ons gebly het en ons is jammer dat die weer nie lekker was tydens jou verblyf nie. Ons is egter bly om te weet dat u dit geniet het om by ons restaurant te eet. Ons vertrou die weer sal baie beter wees met jou volgende besoek. Groete, Cayley Mountain Resort.

Yolande C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2021

Ontspanne, mooi, gerieflik. Baie mooi plek, die pad is net baie lelik na die plek toe. Maar dis baie mooi en gerieflik, baie vir kinders om hul mee besig te hou, koffiewinkel kan dalk net later oop bly. Spa is goed en mense baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Cayley Mountain Resort
Hi Yolande, baie dankie vir u resensie en ons is bly dat u almal gesinsvakansie by ons oord geniet het. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 513

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D184, Cathkin Park, KwaZulu-Natal, 3310, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c3de14c0d6660a72331f99fafca5de4ff34216325c12c3bb59111d1ac0b2f7b8c91a5ad3f4e4fcc18a5ab4e64f87b0e74bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 D184 Cathkin Park 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.950048513421 29.439734935158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang