Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cayman Strandhuis 38

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marine-rylaan, Cayman, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Cayman Strandhuis 38 is in 'n sekuriteitskompleks in die kusdorpie Gordonsbaai geleë.

Dié dubbelverdieping-eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers plus 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers is op die boonste verdieping en maak oop op 'n balkon. Die sitkamer het ook 2 enkelbeddens.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, breekware en eetgerei sowel as 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Daar is 'n gastetoilet en 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die boonste verdieping lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en buitesitplek met wonderlike uitsigte oor die berg. Daar is ook 'n binnebraaikamer wat na buite lei na 'n privaat tuin.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strandfront. Daar is 'n swembad, tennis- en pluimbalbaan in die kompleks asook 24 uur Sekuriteit-ingang.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Cayman Strandhuis 38
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Faure Marine-rylaan, Cayman, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marine-rylaan, Cayman, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3881a13ab18a797230157236bc14ce7c119c3c0b4fab7e0f0978187232ca92e8b1f97eb6a72ecc153925ab4ed408ed2afeae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 3 Faure Marine Drive Cayman 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.144664054215 18.853103622658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang