Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caza Beach Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Antoinette L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Puik waarde vir geld. Caza Beach is 'n uitstaande gastehuis. Baie goed geleë, met pragtige kamers. Die ontbyt elke oggend was heerlik, en Amanda se diens vriendelik. Ek sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristel
Caza Beach Guest House
Thank you so much for your positive feedback Antoinette. We hope to see you again soon. Take care. Warm Regards, Amanda.

Maritza J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Uitstekend en pragtig. Wow uitstekend! Welgedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristel
Caza Beach Guest House
Thank you for staying at Cazabeach Guesthouse. We are glad you enjoyed your stay. It was lovely to meet and host you. Warm regards, Heidi and team Cazabeach.

Michelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2021

The owner asked us too many personal questions. She chatty incessantly to us. It was annoying. We would have liked more privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Kristel
Caza Beach Guest House
Thank you for staying at Caza Beach guesthouse and taking the time to write a review. I am really surprised to read this review, I wish you would have said something during your stay. It is my job to check if everything is ok while you stay at Caza Beach. I want to offer the best service possible and make sure you are enjoying your stay, we wrote a personal note and decorated your room with balloons on arrival for your birthday, our ladies sang you a birthday song, I did offer you to give you a lift to Durban, all extra things just to make sure you enjoy your stay. You looked very happy during your stay and told me you would definitely be staying with us again. I apologize that you had to leave with this feeling. Kind regards Heidi

Ivan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Very attentive staff. Nothing is too much of a hassle. Clean, well appointed rooms - a very short walk to the beach. We will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristel
Caza Beach Guest House
Dear Ivan, Thank you very much for staying at Caza Beach guesthouse and for your kind words. We are glad you enjoyed our stay. Warm regards, Heidi and Dom

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Prakties, besonder netjies en baie skoon. Aangename verblyf en baie goeie versorging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristel
Caza Beach Guest House
Thank you for taking the time to write a review about your stay at Caza Beach. We are glad you enjoyed your stay. We would love to meet you again in future. Kind regards, Heidi and Dom

Reinhard V
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2019

Kamer is mooi en eienaar doen moeite. Ons verblyf was lekker en die eienaar het moeite gedoen om ons baba seuntjie te akkommodeer. Die kamer se vloere kon wel doen met 'n goeie skoonmaak veral onder die beddens en meubels waar dit lank aas skoongemaak was. Gordyne wou nie toemaak nie en kraan in badkamer was ook stukkend. Dink hulle kan dalk net weer alles opknap, dan sal dit 'n lieflike blyplek wees.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Brindha R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Skoon, vars, maklik om strand toe te stap. Tegemoetkomend, vriendelik and hartlik. Die kamers is ruim en silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristel
Caza Beach Guest House
Thank you for staying at Caza Beach Guest House. We are glad you enjoyed your stay! It was lovely to meet you and your family and my son loved playing with your boys. Kind regards Heidi, Dom and Liam

Zelandia T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2018

Wonderlik van begin tot einde. Die personeel en eienaars van Caza Beach Guest House is wonderlike mense. Hulle is uiters vriendelik en hulle is ongelooflik behulpsaam. Die ontbyt wat hulle bedien is smaaklik en daar is ‘n verskeidenheid beskikbaar. Ek sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristel
Caza Beach Guest House
Dear Zelandia, Thank you for staying at Caza Beach Guest House. It was lovely meeting and hosting you and your family. We are glad you enjoyed your stay with us. Until we meet again. Kind regards, Heidi and Dom

Koos G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Fantasties. Ek sal beslis weer daar oorbly, want die gasvrou en haar personeel was baie vriendelik. Van al die plekke waar ons al was, is dié een die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristel
Caza Beach Guest House
I'm glad you enjoyed your stay with us. It was nice meeting you and your lovely wife. We would love to see you again. Kind regards, Heidi and Dom

Gideon J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Uitstekend. Baie vriendelike gasvrou en personeel. Lekker gebly, ontbyt was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kristel
Caza Beach Guest House
Thank you so much for taking the time to write a review. We are really happy that you enjoyed your stay. It was a pleasure hosting you and your beautiful family. Hopefully we meet again. Kind regards, Heidi and Dom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kristel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R2 910
R2 910 R2 183
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 910
R2 910 R2 183
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trevor Place 2, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8322403a80e4133609e04b21b14b824c3ff1d2aad9474272725fe973eae29c2561dc7f4e33fe37c2b541372b8ade2d5641e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 910 nouVanaf R2 183 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 2 Trevor Place La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.758898 31.065997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang