CBS Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 257
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Elize P - Aug 2024
Algehele gradering
Gasvry en vriendelike verblyf.
Stefni L - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig lekker atmosfeer en veilig.
Ann M - Feb 2024
Algehele gradering
As oornag geriewe om dokters en hospitaal besoeke te doen is hierdie ideaal.
Susan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier, dis redelik sentraal geleë en stapafstand vanaf winkels.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Tony D - Des 2023
Algehele gradering
Work related.
Denver Lee A - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderful!
Charlene H - Sep 2023
Algehele gradering
It was lovely.
Charlene H - Sep 2023
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Rolene S - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Larna A - Aug 2023
Algehele gradering
Comfy, central place.
Theodora J - Jul 2023
Algehele gradering
Ons is wonderlik ontvang deur Suzette en enige probleem is dadelik uitgesorteer. My man loop met 'n hulpkarretjie en kon nie die trappe klim, maar Suzette het vinnig daai problem uit die weg geruim.
Drikie S - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
CBS Accommodation se terugvoer
Hallo Drikie, dit is so 'n lekkerte om vol punte van 'n baie spesiale gas soos jy te kry. Ons waardeer dit opreg en dit spoor ons aan om net altyd ons beste te gee. Sien uit om jou weer op 6 Aug by ons te verwelkom.
Vriendelike CBS groete
Suzette
Cassie V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie, baie mooi en stylvol.
Marietha H - Apr 2023
Algehele gradering
Wow, dit was great!
CBS Accommodation se terugvoer
Beste Marietha, wat 'n voorreg was dit nie om sulke vriendelike mense by ons te kon verwelkom nie. Baie dankie vir jul pragtige volpunte, ons waardeer dit so baie! Sien reeds uit om op 25 Maart 2024 weer ons beste vir julle te kan gee.
Vriendelike CBS groete
Suzette du Toit
S W - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Netjiese, gerieflike verblyf.
CBS Accommodation se terugvoer
Hallo Ben, baie dankie vir jul pragtige terugvoer, om volpunte te kry beteken vir ons so baie. Ons sien uit om julle weer hier by ons te ontvang.
Vriendelike CBS groete
Suzette du Toit
Anna V - Apr 2023
Algehele gradering
Oorgebly vir hospitaalbesoek.
CBS Accommodation se terugvoer
Hallo Anet, om volpunte te kry is so 'n groot pluimpie vir ons. Baie dankie. Dit is waarna ons elke dag streef hier by CBS Akkommodasie. Dit was heerlik om julle by ons te kon verwelkom.
Vriendelike CBS groete
Suzette du Toit
Lizel D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
CBS Accommodation se terugvoer
Goeiedag Liezel, baie dankie vir jou positiewe terugvoer met 'n vol puntetelling! Dit inspireer ons so baie.
Ons sal julle graag weer by ons wil bederf, hopelik vir 'n bietjie langer volgende keer.
Vriendelike CBS groete
Suzette du Toit
Tian G - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelik en gerieflik.
CBS Accommodation se terugvoer
Hallo Tian, baie dankie vir jou positiewe terugvoer en 100% aan ons. Dit is ons doel om gelukkige en tevrede gaste huis toe te stuur. Sien uit om jou weer hier by CBS Akkommodasie in Mosselbaai te verwelkom!
Vriendelike CBS groete
Suzette du Toit
Robyn C - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolutely awesome accommodation!
CBS Accommodation se terugvoer
Hi Robyn, what an awesome rating! Thank you so much.
Our motto is, when our clients are happy, we are more than happy! Looking forward to welcoming you for another relaxing experience in the not too distant future! Warm CBS regards
Suzette du Toit
Wilhelmina A - Mrt 2023
Algehele gradering
It was very pleasant, no one who's bothering you.
CBS Accommodation se terugvoer
Good day Wilhelmina, it was such a pleasure to host you at CBS Accommodation. You were such friendly people. Thank you so much for the full marks. It makes our hearts beat a little faster. Hope to welcome you again soon.
Kind CBS regards
Suzette du Toit
Leslie B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie tevrede.
CBS Accommodation se terugvoer
Hallo Leslie, baie dankie vir die vol punte. Dit doen ons harte goed om gelukkige gaste huis toe te stuur. Ons het 'n opname gedoen by ons gereelde kliënte of hulle 'n groter verskeidenheid TV kanale sal kies, of 'n bekostigbare verblyf en niemand het die duurder opsie gekies nie. Ons pryse is van die billikste in die mark en ons probeer om dit so te hou. Ons waardeer egter jou volpunte ten spyte daarvan dat jy nie jou gunsteling sport kon kyk nie. Met volgende keer se kuier gaan ons jou vertel van 'n baie gewilde restaurant, stapafstand, met die wonderlikste atmosfeer, heerlikste kos en pragtige uitsig waar jy kan gaan sport kyk.
Vriendelike CBS groete
Suzette
Sanette L - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker uitgerus vir volgende dag se reis.
Bree J - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooi, netjies, privaatheid en ek was behoorlik beïndruk.
Willene R - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Deowhaane J - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
CBS Accommodation se terugvoer
Hallo Deowhaane, baie dankie vir die vol punte. Ek dra dit aan ons personeel oor. Baie dankie vir jul vriendelikheid. Julle was sulke gemaklike gaste. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Vriendelike CBS groete
Suzette du Toit
Elma S - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome.
Karen C - Feb 2023
Algehele gradering
Lekkerste oornagverblyf!
Monique V - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome.
CBS Accommodation se terugvoer
Good day Monique,
Thank you so much for our perfect score.
Thank you for being such perfect guests. Looking forward to welcoming you back at CBS Accommodation.
Warm CBS regards,
Suzette
Karl S - Feb 2023
Algehele gradering
Gemaklik en geen fieterjasie-kuiers.
CBS Accommodation se terugvoer
Goeiedag Karl
Mal oor jou beskrywing, gemaklik en geen fieterjasie kuier met vol punte. Dit is hoe ons graag wil hê julle moet by ons kuier. Baie dankie. Ek dra dit aan ons personeel oor.
Sien uit na 'n volgende keer.
Vriendelike CBS groete,
Suzette
Noluntu M - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely, quiet and cosy.
CBS Accommodation se terugvoer
Dear Noluntu,
Thank you so much for your kind words and our perfect score.
It is always a pleasure to host you here at CBS.
Warm CBS regards,
Suzette
Teresa S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en goed ingerig.
CBS Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die vol punte resensie, Teresa. Ons is so bly julle het dit geniet. Dit was heerlik om julle hier te kon huisves. Julle was uitstekende gaste.
Sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Vriendelike CBS groete, Suzette.
Shireen D - Jan 2023
Algehele gradering
Very comfortable. The place was very neat and tidy.
CBS Accommodation se terugvoer
Beste Shireen, dit is regtig so lekker om so 'n pragtige review te kry. Baie dankie, dit was net 'n voorreg om sulke vriendelike gaste te kon akkommodeer. Ek lees die reviews vir die skoonmakers en hulle waardeer dit so baie. Hulle werk hard en dit is vir hulle so 'n groot aansporing. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Charlene C - Jan 2023
Algehele gradering
Heerkik.
CBS Accommodation se terugvoer
Goeiedag Charlene, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle hier by ons te kon verwelkom en sommer vir 'n tydjie langer hier te hê. Julle was wonderlike, vriendelike gaste en ons kan nie wag om julle weer by ons te verwelkom nie. Vriendelike groete - Suzette du Toit
Elouise H - Nov 2023
Algehele gradering
Oilike plekkie met alles wat benodig word.
Adri D - Nov 2023
Algehele gradering
Ideale verblyfplek vir my om naby die hospitaal te wees.
Wendy T - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent service.
Shurenay J - Jul 2023
Algehele gradering
Het Mosselbaai terdeë geniet!
CBS Accommodation se terugvoer
Hallo Shurenay, dit was heerlik om julle by CBS Akkommodasie te ontvang. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek sal dit ook aan ons skoonmaker oordra. Dit word opreg waardeer.
Vriendelike CBS groete
Suzette du Toit
Pedro S - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties, prakties. Goeie ligging.
CBS Accommodation se terugvoer
Goeiedag Pedro, baie dankie vir jou mooi boodskap. Dit is vir ons so lekker om te hoor dat ons gaste tevrede was. Sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Vriendelike CBS groete
Suzette du Toit
Deidre S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie oulike en netjiese plek ons het lekker geslaap. Vriendelike en gasvrye eienaar. Sal definitief weer teruggaan.
CBS Accommodation se terugvoer
Hallo Deidre, ek is so dankbaar dat julle verblyf tydens jou dogter se gradeplegtigheid so lekker was. Julle was wonderlike gaste en ons sal julle baie graag weer by ons wil ontvang. Tot volgende keer!
Vriendelike CBS groete
Suzette du Toit
Nellie S - Apr 2023
Algehele gradering
Beste diens.
CBS Accommodation se terugvoer
Hallo Nellie, baie dankie vir jou kosbare terugvoer, ons waardeer dit baie! Dit was net 'n plesier om julle te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer, hopelik vir 'n bietjie langer!
Vriendelike CBS groete
Suzette du Toit
De_wet V - Mrt 2023
Algehele gradering
Delicious.
Lees meerJohan L - Feb 2023
Algehele gradering
'n Goeie ervaring.
CBS Accommodation se terugvoer
Goeiedag Johan, baie dankie vir die mooi terugvoering.
Ek dra dit oor aan ons personeel.
Dankie dat julle sulke vriendelike en netjiese gaste was.
Dit was heerlik om julle hier by ons te ontvang en ons sien uit na 'n volgende keer.
Vriendelike CBS groete,
Suzette
Rukeya B - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Annika R - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Linda L - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome.
CBS Accommodation se terugvoer
Dear Linda, thank you for your lovely message.
Thank you for being great guests. We look forward to welcoming you back and treating you with a perfect score.
Warm regards,
Suzette
Elsie V - Jan 2023
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
CBS Accommodation se terugvoer
Beste Elsie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons sal julle baie graag weer by ons wil verwelkom vir 'n lekker wegbreek. Vriendelike groete van ons almal hier by CBS Akkommodasie in Mosselbaai.
Suzette du Toit
Anthony W - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderful.
CBS Accommodation se terugvoer
Good day Anthony, I do agree. You needed to spent more time here. So happy you enjoyed your stay and looking forward to welcoming you here soon. As we discussed, definitely for a longer period of time. Warm CBS regards, Suzette du Toit
Herman N - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Michèle C - Jan 2023
Algehele gradering
Value for money. Unexpected extras.
CBS Accommodation se terugvoer
Hallo Michèle, baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Sien uit om julle weer by ons te verwelkom en ons gaan hard werk vir 'n 5-ster
Vriendelike CBS groete,
Suzette du Toit
Nicolene V - Jan 2023
Algehele gradering
Beste plek vir 'n wegbreek.
CBS Accommodation se terugvoer
Beste Nicolene, baie dankie vir jou waardevolle terugvoer. Julle was super gaste. Hoop om julle een van die dae weer hier te kan verwelkom
Vriendelike groete van ons almal hier by CBS Akkommodasie in Mosselbaai.
Suzette du Toit
Salome H - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik en baie veilig.
CBS Accommodation se terugvoer
Goeiemiddag Salomie. Baie dankie vir jou kosbare terugvoer. Dit was net 'n plesier om jou by CBS Akkommodasie te ontvang. Ons is so dankbaar saam met julle dat jou Man se operasie suksesvol afgeloop het. Ons almal hier wens vir hom 'n algehele herstel toe, en aan jou dink ons met die verpleeggedeelte. Alles wat mooi is. Vriendelike CBS groete, Suzette du Toit, CBS Akkommodasie.
Jacques D - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik warem in die kamer.
CBS Accommodation se terugvoer
Goeiedag Jacques
Baie dankie vir jou terugvoer en voorstel, ons waardeer elke inset. Ons gereelde gaste verkies bekostigbare verblyf bo 'n hoër tarief met DSTV ingesluit.
Vriendelike CBS groete
Suzette du Toit
Wanda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilige en skoon eenheid.
Safia A - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxed and peaceful.
Rukeya B - Des 2022
Algehele gradering
We had a nice time thanks.
CBS Accommodation se terugvoer
Good day, Rukeya
Thank you so much. We appreciate it so much. You were terrific guests, and we look forward to hosting you and your family again at Christmas. Warm regards from all of us here at CBS Accommodation.
Willene R - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker rustig en naby alles in Mosselbaai. Perfekte ligging sonder om in verkeer te sit.
CBS Accommodation se terugvoer
Hallo Willene, baie dankie vir jou positiewe terugvoering en baie dankie dat julle alles so netjies agtergelaat het. Mens kon amper nie sien dat daar iemand tuisgegaan het nie. Ons is so bly dat julle julle tydjie by ons in Mosselbaai geniet het. Sien uit om julle enige tyd weer by ons te verwelkom.
CBS groete,
Suzette
Heidi H - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, netjies en skoon, voel tuis!
CBS Accommodation se terugvoer
Beste Heidi, baie dankie vir hierdie spesiale terugvoer. Dit was net 'n voorreg om julle hier te kon ontvang, hoop ons sien julle een van die dae weer. Vriendelike CBS groete, Suzette du Toit
Wesley S - Nov 2022
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
CBS Accommodation se terugvoer
Dear Wesley
Thank you for your kind review.
It was only a pleasure to be your host at CBS Accommodation. Looking forward to welcoming you again soon.
Warm CBS regards
Suzette
Ruan O - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlike sakpasverblyf.
Lees meerCBS Accommodation se terugvoer
Beste Ruan
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Dit was so lekker om julle te ontvang by CBS Akkommodasie in ons pragtige dorp Mosselbaai.
Sien uit om julle binnekort weer by ons te verwelkom.
Vriendelike CBS groete
Suzette
Aletta J - Nov 2022
Algehele gradering
Clean inside. For self catering everything you need is there. Shower, water hot and good pressure.
CBS Accommodation se terugvoer
Goeiedag Aletta,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer!
Dit was net 'n voorreg om julle hier by CBS Akkommodasie in Mosselbaai te verwelkom.
Hoop om julle weer in die toekoms by ons te ontvang.
Vriendelike CBS groete
Suzette
Evelyn K - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
CBS Accommodation se terugvoer
Beste Evelyn
Baie dankie vir die aanbeveling. Ons is dankbaar dat julle die verblyf geniet het.
Sien uit om julle weer in die toekoms by ons te ontvang!
Vriendelike CBS groete
Suzette
CBS Akkommodasie
Shawn J - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
CBS Accommodation se terugvoer
Shawn,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was so lekker om julle te ontmoet en te verwelkom by CBS Akkommodasie.
Sien uit om julle weer by ons te ontvang.
Vriendelike CBS groete
Suzette
Wynand D - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
CBS Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou waardevolle terugvoer, Wynand. Hoop om julle gou weer by CBS Akkommodasie te verwelkom.
Vriendelike groete
Suzette
Jason B - Aug 2022
Algehele gradering
Great affordability and a perfect location and good security.
Gerhard V - Jul 2022
Algehele gradering
The place was neat and very nicely decorated. We travelled light and everything we needed was in the house.
Janene V - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing diens met aankoms en perfekte plekkie.
Werner V - Jun 2022
Algehele gradering
Naby aan alles wat jy nodig het.
Curtley J - Mei 2022
Algehele gradering
Het die naweek baie geniet, goeie waarde vir geld.
Magda S - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker tydjie daar. Het heerlik gekuier en gebraai. En Me Petersen het behoorlik uit haar pad gegaan om ons te laat veilig en gelukkig voel. Mens voel eintlik jammer om te moet oppak.
Lees meerChantal R - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies. Ons waardeer die stilte.
Lees meerMichael K - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies, waarde vir geld.
Joan H - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Linda B - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties en baie rustig.
Naresh S - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent stay. Will definitely return.
Anabella T - Feb 2022
Algehele gradering
Rika is the host at CBS and made our stay a pleasure. Will definitely recommend.
Karen V - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon was heelik om so goed ontvang te word, sal julle enigetyd weer aanbeveel.
Wanda S - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Lees meerSusan H - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goeie blyplek. Die bestuurder doen baie moeite.
Rukeya B - Mrt 2022
Algehele gradering
Had a fantastic time.
Orisha P - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfekte plek as jy stilte soek en wil ontspan.
Chantal R - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi plekkie, netjies en gerieflik.
Prof Hannes V - Feb 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld en goeie ligging.
Christine W - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Annerie V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Wajodeen E - Feb 2022
Algehele gradering
Very pleasantly impressed.
Neels C - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en dierevriendelik!
Roné S - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable hassle free accommodation.
Mohammed B - Jan 2022
Algehele gradering
Warm welcome.
Charmaine R - Jan 2022
Algehele gradering
Kon nie vir meer vra nie, als was gerieflik netjies en skoon.
Noluntu M - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful.
Brenda M - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful accommodation. Rika was extremely friendly and helpful. Close to shops, restaurants and main beaches.
Tanya B - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Rinalda D - Sep 2022
Algehele gradering
Baie veilig en naby alles, ons het heerlik gebly.
CBS Accommodation se terugvoer
Rinalda,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle weer by ons in Mosselbaai te verwelkom.
Dit was heerlik om julle te ontmoet.
CBS groete
Suzette
Avela N - Jul 2022
Algehele gradering
Friendly staff.
Christopher V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gemaklik en aangenaam.
Elissa O - Jan 2022
Algehele gradering
Very welcoming. Thanks.
Danie J - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig. Gemaklik.
Ané M - Jan 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld & ongelooflike gasvryheid.
Laetitia R - Okt 2022
Algehele gradering
Wegbreek na Mosselbaai.
CBS Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Laetitia.
Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Sien weer.
Vriendelike groete,
Suzette
Jacques T - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sebastian L - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie warm verwelkoming deur Rita en ligging naby hoofroete.
Lees meerEtienne W - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie verblyf, behalwe dat toerusting dringende aandag nodig het.
Lees meerWilna R - Jan 2022
Algehele gradering
Gemengde gevoelens.
Lees meerCharise C - Feb 2022
Algehele gradering
Unprofessional and noisy.
Lees meerCharlize H - Des 2022
Algehele gradering
Lekker en klein.
CBS Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Charlize, dit was 'n groot plesier om julle van diens te wees en ons is baie dankbaar julle het lekker gebly. Vriendelike CBS groete, Suzette du Toit
Graham M - Nov 2022
Algehele gradering
Lekke tuis gevoel.
CBS Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Graham. So bly julle het tuis gevoel. Dit was baie lekker om julle te ontmoet.
James F S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
CBS Accommodation se terugvoer
Goeiemiddag James
Dit was so lekker om julle in ons rustige omgewing by CBS Akkommodasie in Mosselbaai te verwelkom.
Ons is dankbaar om so naby aan die winkelsentrum en Bay view hospitaal geleë te wees.
Sien uit om julle weer in die toekoms by ons te ontvang.
Vriendelike CBS groete
Suzette
Philiano G - Mrt 2022
Algehele gradering
Kom ons sê time well spent.
Carina C - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie geniet.
Wilmarie V - Jul 2022
Algehele gradering
Oornagstop.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Liezel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Sal nie weer daar gaan oornag nie.
Christo V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie swak verblyf. Goedkoop, maar nie die moeite werd nie.
CBS Accommodation se terugvoer
Goeiedag Christo
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit help ons om op ons tone te bly.
Aandag is onmiddellik gegee.
CBS Groete
Suzette
George M - Des 2021
Algehele gradering
Amazing.
Katy C - Nov 2021
Algehele gradering
Excellent.
Danie J - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike weer en het lekker geswem.
Curtley J - Nov 2021
Algehele gradering
Was baie aangegaan, CBS is gerieflike akkommodasie.
Rochelle S - Nov 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Francois9 M - Okt 2021
Algehele gradering
Very affordable, neat, comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie bekostigbaar, netjies, gemaklik.
Rika was 'n goeie, vriendelike gasvrou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Errol M - Okt 2021
Algehele gradering
Puik!
Deborah D - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Liezel P - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Juanita S - Mei 2021
Algehele gradering
Puik
Lenie G - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike pitstop!
Janine K - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig.
Valerie S - Apr 2021
Algehele gradering
'n Rustige en veilige omgewing waar ons net kon ontspan.
Danie J - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker plekkie. Skoon en netjies. Rika en personeel is tops.
Kyle G - Apr 2021
Algehele gradering
Cozy and safe.
Amore V - Apr 2021
Algehele gradering
Super comfortable and homely.
Hillary F - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig en ons het klaar ons familie en vriende vertel.
Sonette L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie bekostigbaar en veilig.
Mariska N - Apr 2021
Algehele gradering
Was heerlik, gasvrou het uiteindelik 'n vriendin geword!
Annet C - Mrt 2021
Algehele gradering
Pleasant, very near Bayview Hospital.
Carla B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi en netjies en Rika is 'n fantastiese gasvrou.
Dewald B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies, goeie ligging. Bekostigbaar.
Herman V - Mrt 2021
Algehele gradering
Ek en vroulief se vinnige lekker wegbreek.
John C - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie, Rika was baie vriendelik en behulpsaam.
Lizette V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik verwelkom.
Jeanette B - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik naby aan alles.
Yolandi K - Sep 2021
Algehele gradering
Perfek vir oornag op reis.
Cheri V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Nolene K - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig. Absoluut geen klagtes nie.
Charise C - Apr 2021
Algehele gradering
A little haven.
Jennet M - Jan 2021
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en sentraal.
Micaela W - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Ghb B - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en het 'n goeie ligging.
Griselda E - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome stay.
Johan M - Des 2021
Algehele gradering
Baie aangename mense, baie netjies en skoon.
Floraan W - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Plek is netjies en prys is goed.
Adriaan K - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker
Kevin N - Okt 2021
Algehele gradering
Tog te lekker.
Maruis V - Jun 2021
Algehele gradering
Was heel lekker, kamer was net klein selfs vir 2 mense, maar as jy nie heeldag binne gaan bly nie was dit reg.
Orisha P - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig en baie lekker.
Bradley P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Pakering was net effens 'n probleem.
Anelda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie oulik.
Lees meerBernadette J - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Jan B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker, beddens effens hard, maar die res maak op vir dit. Sal beslis weer gebruik maak van dit.
Colin H - Des 2021
Algehele gradering
Baie goed geleë en naby alles.
Lees meerLouwrens M - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker, dankie. Sal weer kom.
Robyn W - Aug 2021
Algehele gradering
Nice and quiet location, neat.
Marilise B - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker knus.
Curtley J - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Tobias V - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld met uitstekende ligging.
Naziema R - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker rustige plekkie.
Richard J - Mrt 2020
Algehele gradering
Sal weer gebruik.
Naziema R - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi, netjiese, goedversorgde eenheid met al die belangrike toerusting.
Vanessa F - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Madelaine F - Feb 2020
Algehele gradering
Very pleasant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangenaam.
Ligging is perfek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ruduan P - Jan 2020
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Annestine P - Mrt 2020
Algehele gradering
Cute place for a one-night stay.
Annelie S - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier by die plek en sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Theo D - Okt 2020
Algehele gradering
Het net daar oor geslaap
Beatrice E - Nov 2020
Algehele gradering
Dit is ’n gerieflike plek maar badkamer is net te klein.
Amanda V - Des 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker by CBS gebly vir 9 dae.
Charlene M - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik!
Jacqueline V - Sep 2019
Algehele gradering
Veilig en baie sentraal.
Tracey S - Aug 2019
Algehele gradering
Good accommodation, will stay here again.
Sammy A - Jul 2019
Algehele gradering
Baie goed gebly, sal weer kom in Desembermaand.
Marna F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies.
Johan P - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik, goed geleë en waarde vir geld.
Marné K - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Petra B - Jan 2019
Algehele gradering
Verruklik.
Marlene P - Jan 2019
Algehele gradering
It was neat and clean and safe.
Samantha L - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige plek.
Melissa S - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Marilese V - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en lekker warm geslaap.
Danica M - Mrt 2019
Algehele gradering
Great venue for a weekend getaway.
Lees meerElmarie D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Shelldon B - Jun 2019
Algehele gradering
Stil, sentraal en knus.
Katy C - Mrt 2019
Algehele gradering
Good.
Heine M - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie, netjiese verblyf.
Carla O - Des 2019
Algehele gradering
Baie tevrede met akkommodasie-keuse.
Lees meerAnelda V - Okt 2019
Algehele gradering
Net wat ons gesoek het op 'n kort kennisgewing.
Magdaline S - Sep 2019
Algehele gradering
Kon lekkerder wees, sou almal reëls nagekom het.
Mariska A - Jul 2019
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan.
Andre B - Mei 2019
Algehele gradering
Funksioneel vir hospitaalbesoek.
Shamila V - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was lit om daar te slaap.
Rahim M - Sep 2019
Algehele gradering
My verblyf was aangenaam.
Lees meerAdele F - Mrt 2019
Algehele gradering
Die plek het 'n aardige reuk!
Marinus B - Mei 2019
Algehele gradering
Na nag in hospitaal. Die beddens was nie op gemaak nie.
Chane R - Mrt 2019
Algehele gradering
Jy kry vir wat jy betaal.
Lees meerCarolina N - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir jou geld bekostigbaar.
Margareta K - Okt 2017
Algehele gradering
Perfekte ligging om iemand in die Bay View hospitaal, of spreekkamers naby die hospitaal, te besoek.
CBS Accommodation se terugvoer
Dit is so lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Baie dankie, julle is altyd welkom!
John P - Aug 2017
Algehele gradering
Dit is 'n baie rustige omgewing en die eenheid is baie netjies en gerieflik vir 'n enkel persoon.
Frans V - Mei 2017
Algehele gradering
Fresh, clean and within walking distance of Bayview hospital.
Ruaan J - Apr 2017
Algehele gradering
Akkommodasie was great. Sal definitief weer gebruik.
Tracey S - Mrt 2017
Algehele gradering
Ideal for easy location to Bayview hospital.
Romary W - Nov 2017
Algehele gradering
Convenient and comfortable, ideal as base for visiting someone at Bay View Hospital.
Richard T - Mei 2017
Algehele gradering
Just what was needed.
Jenny B - Apr 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld. Sentraal geleë.
Brumilda J - Jan 2017
Algehele gradering
Rustig.
Adri B - Jun 2017
Algehele gradering
Had a great stay.
Carol S - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies. Ek wil graag weer daar gaan oornag.
Nadine H - Sep 2017
Algehele gradering
Convenient
Niekie S - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Kobus T - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Dirk B - Apr 2017
Algehele gradering
Uiters teleurstellend.
CBS Accommodation se terugvoer
Ons is baie jammer dat die verblyf Uiters teleurstellend was. Ons het ongelukkig nie dadelik die telefoon geantwoord toe u by die akkommodasie aangekom het nie. Ons is baie jammer daaroor.
Ons was bereid om met u te kom gesêls en afslag te bewerkstellig. Ongelukkig het u net gery na u verblyf van 2 dae en nie ons deposito betaal met aankoms nie. U het wel nadat u ons sleutel ontvang het, besluit om aan te bly, sekerlik omdat die plek netjies en bekostigbaar was. So ek glo dan dat die "review" meer gaan oor ontevredenheid van diens.
Weereens moet ek onverskoning vra dat ons nie dadelik u oproep geantwoond het nie.
Vriendelike groete
A'Shell Pienaar
Karin G - Apr 2017
Algehele gradering
Op 'n besigheidsperseel geleë. Super klein en beslis nie geskik vir gesin met tieners nie!
Tertia M - Nov 2018
Algehele gradering
Wat 'n oulike plek.
Lees meerJohan J - Okt 2018
Algehele gradering
Hulle het moeite gedoen om ons te akkomodeer.
James C - Sep 2018
Algehele gradering
Beste 2 weke.
Johan G - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies net jammer vir die klein toiletgeriewe wat beter in 'n kleuterskool sou pas.
Cristelle E - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklik en perfek vir 'n jong paartjie.
Mrs Suraya J - Feb 2018
Algehele gradering
We had an enjoyable peaceful week.
Rika C - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker, lekker gebly.
Cornelia B - Jan 2018
Algehele gradering
Gerieflike en skoon, sal beslis weer gebruik maak van verblyf.
Japie M - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Retha D - Apr 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
Jfa N - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Lynette S - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, ideaal vir oornag reisigers of besigheidsmense.
Richard J - Apr 2018
Algehele gradering
Sal weer gebruik.
Cecilia S - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik en gemaklik.
Louise S - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige, heerlike oornag verblyf vir my en my man tydens ons reis.
Marilu N - Feb 2018
Algehele gradering
Skoon netjies met alle nodige geriewe vir die besige reisiger.
Cilliers L - Apr 2018
Algehele gradering
Ideaal vir vinnige oorslaap of naweek.
Rocky L - Jan 2018
Algehele gradering
Baie geniet!
Andre B - Sep 2018
Algehele gradering
Die akkommodasie was uitstekend.
Innes V - Mrt 2018
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf.
Estelle Z - Des 2018
Algehele gradering
Alles en meer wat ons wou gehad het. Sentraal, veilig en bekostigbaar.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Vicky M - Mrt 2018
Algehele gradering
Sentrale verblyf naby Bayview.
Alicia M - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik naby Bayview Hospitaal.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Lojandie B - Jan 2018
Algehele gradering
Sakpas-akkommodasie.
CBS Accommodation se terugvoer
Beste Lojandie,
Ons is baie jammer dat jy so onaangename ervaring gehad het. Ons het wel die waaier en warm water getoets en alles was in werkende toestand na u vertrek. Tydens u volgende besoek, is u meer as welkom om ons opsigter te skakel, hy is 24/7 op diens en sal graag kom help.
Ek is jammer vir die blou komberse, ek sal defenitief dit opvolg en aanspreek.
Vriendelike groete,
CBS Accommodation
Esmé B - Aug 2018
Algehele gradering
Netjiese, veilige parkering en 100% vir diere-vriendelik.
Friedl G - Jan 2018
Algehele gradering
Not happy.
Chris L - Apr 2018
Algehele gradering
Sien sterre.
Christelle J - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Lorraine N - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was baie goeie waarde vir geld.
CBS Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit maak al die sweet die moeite werd. Ons waardeer opreg
Groete
A'Shell
Vince M - Sep 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens en akkommodasie voldoen aan al ons behoeftes.
Landie S - Jul 2016
Algehele gradering
Aangenaam, maar het gevind dat dit bietjie raserig is met die verkeer in Da Gama straat.
Patricia D - Jun 2016
Algehele gradering
Stil, rustige buurt.
Deleen B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie gerieflike blyplek.
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Da Gamastraat 9, Da Nova, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang