Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CBS Accommodation

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 9, Da Nova, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

CBS Accommodation bied selfsorgwoonstelle op die eienaars se perseel in Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie doendinge in die omgewing.

Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het en 1 eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Al die eenhede het 'n badkamer met 'n stort, asook kombuisies wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof en oorgenoeg ingeboude kaste, eetgerei en breekware, asook ander toebehore toegerus is.

Die woonstelle het elk braaigeriewe en 1 parkeerplek word voorsien. CBS Accommodation is stapafstand van verskeie winkels en restaurante, asook die Bayview Life Hospital. Die lieflike strande, middedorp en verskeie binnenshuise en buitemuurse doendinge is net 'n paar minute se ry weg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 257 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Elize P
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry en vriendelike verblyf. Suzette is 'n vriendelike gasvrou wat ons baie welkom laat voel het. Stapafstand van die hospitaal en dokters waar ons ...
Sien meer
Aug 2024
Stefni L
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig lekker atmosfeer en veilig. Baie lekker gebly. Die eienaar is baie behulpsaam.
Mrt 2024
Ann M
5.0
As oornag geriewe om dokters en hospitaal besoeke te doen is hierdie ideaal. Heerlik geslaap met die koel briesie van die see lug.
Feb 2024
Tony D
5.0
Work related. Very pleasant even if it was only for work.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Denver Lee A
5.0
Wonderful! We had a wonderful time. Great venue, very neat and clean - and the host was very kind and helpful. Will definitely recommen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 257

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Da Gamastraat 9, Da Nova, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink CBS Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 9, Da Nova, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e5021d1408b82aa3fb20a45428155f52905c662f29f7bb633532b457c17b50aa65ec7d76e7f70eb6e77628488fa06f95a9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 257 5 1 5 9 Da Gama Street Da Nova 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.182884808535 22.129962444305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang