Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ce La Vi Lodge

Selfsorg

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0
Maryna S
Kort verblyf
3.6
Jan 2025

Stil en rustig, gunstige plek as jy niks wil doen en afskakel. Die verblyf kan doen met handseep in badkamers, meer as een spaar toiletpapier vir 'n gesin van 4 (het gaan koop). Die gasheer/vrou kan dalk net na die eerste nag inloer en verneem of alles in orde is. (Wil nie pla en 'n pyn wees). Die mat in die sitkamer en sitkamerstel kan doen met 'n was. Geen WiFi en DSTV het nie gewerk.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Monia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf R4 000
R 4 000 R 3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R540, Kwaggashoek Plaas 1, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e144b4cc50079713ac95d4575dc97a469aba07d9ee1616f2e73bca154234c0f65da9b2bcba55378930708663a3352ee239c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 1 5 1 4 R540 1 Kwaggashoek Farm 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.190117132155 30.292305350303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang