Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ce-Sealia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Slabberstraat 3, Klipfonteyn, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 300 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Ce-Sealia is 'n asemrowende selfsorgvakansiehuis, ideaal geskik vir 'n groot gesin of groep vriende, en is in die bekende vissersdorpie, Gansbaai, geleë.

Dié huis en kothuis beskik oor 5 slaapkamers. Dit is slegs geskik vir akkommodasie van 8 volwassenes en 4 kinders in totaal. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met koningingrootte-beddens. Die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het 'n toilet, wasbak, stort en badgeriewe.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n sentraal geleë toonbank met stoele. Boonop is daar 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Die kombuis vloei na die eetkamer met 'n etenstafel en stoele, waar gaste hul maaltye kan geniet. Op die boonste verdieping is 'n oopplan-sitkamer en vermaakkamer. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Die vermaakarea spog met 'n binnenshuise kaggel, saam met 'n etenstafel.

Die balkon bied see-uitsigte in die verte met sitplek. Hier kan gaste 'n heerlike oggend koppie koffie of 'n skemerkelkie geniet.

Die tuinkothuis is ingerig met kinderbeddens wat slaapplek vir 4 kinders het. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Hierdie eiendom beskik oor 'n groot erf met buitesitplek, 'n heerlike groen grasperk met genoeg speelplek vir die kinders, en 'n buitebraai-area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 6
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xKinderbed vir 1
1 xKinderbed vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 6

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Ce-Sealia
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Slabberstraat 3, Klipfonteyn, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ce-Sealia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 300
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R5 300
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Slabberstraat 3, Klipfonteyn, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc097566bfa6902c00b3ecc3f431484353d1a94fe1526b7a8f4c81a8c81df7eed3ea3123ba04363c117ec7838b16652c8847b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag, vir 12 mense 2 5 1 5 3 Slabber Street Klipfonteyn 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -34.613288 19.364526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang