Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CHM Beachfront cottage

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Albert S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Baie lekker gebly, sal weer kom. Baie lekker gebly. Net moeilik gekommunikeer met die eienaar - sy het nooit haar foon of boodskappe geantwoord nie. Kon wel goed met die inwonende werkers kommunikeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marcel J
Lang verblyf
5.0
Jan 2022

Lekker gebly, groot erf vir kinders om te speel. Lekker plek vir 'n familie, groot swembad. Net baie muskiete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boikanyo M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Aug 2021

Location is perfect but the lack of maintenance is disappointing. The beds and bedding must be replaced ASAP. Dripping taps waste valuable water. Kitchen needs proper cutlery, containers with lids, plates, pans. Not good if you plan to cook.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Cecelia
CHM Beachfront cottage
Hi Boikanyo thank you for the reply. Your feedback is valued and appreciated. Our beds and all the other smalls arrived last week. I am so sorry that it was not in place at the time of your visit. I am working through the house to ensure that all the other items are looked after and maintained. Thank you again for coming and for helping me improve on my offering to families. Kindest regards, Cecelia

Madie V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2020

'n Heerlike rustige verblyf in 'n smaakvolle, ten volle toegeruste huis met 'n ongelooflike tuin en welige plantegroei. Dit was baie warm tydens ons verblyf, maar die goedversorgde swembad en die verskillende kuierplekke onder die bome en op die dek met sy see-uitsig het lafenis gebied teen die hitte. Die lugverkoeling in die sit/eetkamer wat buite werking was vir die duur van ons verblyf het ongelukkig kuier in die huis onmoontlik gemaak. Hoewel die paadjie strand toe nogal steil is, is dit heerlik om die strand daar slegs met enkele mense te deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2017

Heerlik! Die heerlike huis het alles waaraan mens kan dink, die hulpvaardige "butler" is 'n reuse bonus!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cecelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 139, Nkwazi, Zinkwazi Strand, 4018, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNDUyMzEzLTM3MzQtNDY4OC1iY2I0LTAyMmUyMmM4YzJmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 139 Nkwazi Drive Nkwazi 4018 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.28921358738 31.437349681615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang