Cecil John Rhodes Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Abraham (abri) V - Aug 2024
Algehele gradering
Very comfortable.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
What a wonderfully kind review. Thank you so much for staying with us. We would love to see you staying here again.
Kind regards,
Anuschka Mangiola
Carine V - Jun 2024
Algehele gradering
Beautiful house in the middle of town.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Goeie more
Baie dankie vir die lieflike resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle gou weer te sien. Groete
Anelien S - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en heerlike nagrus.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Hi Anelien
Thank you for this lovely review.
We hope to see you again soon.
Kind regards
Anuschka
Belinda V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Goeie middag
Baie dankie vir die lieflike resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te he.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Sanet V - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie oorslaapverblyf. Smaaklike ontbyt.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Goeie middag Sanet
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit daarna om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete
Kobus P - Feb 2022
Algehele gradering
Die fasiliteite en diens was baie goed.
Lees meerCecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Goeie middag Kobus
Baie dankie vir n baie goeie rating, tenspyte van jou ondervinding.
Ek vra onverskoning vir die glips, en sal die personeel attent maak daarop.
Maar steeds baie dankie vir jou wonderlike rating, ons waardeer dit vreeslik.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Vriendelike Groete
Anuschka
Albert M - Apr 2021
Algehele gradering
Stunning guesthouse and the owner is very friendly and helpful.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
What a wonderfully kind review. Thank you so much for stying with us.
Annette V - Apr 2021
Algehele gradering
100%.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Elsa K - Okt 2020
Algehele gradering
Ouwerledse sjarme en bederfoornag
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Kom gerus weer!
Petro D - Mrt 2020
Algehele gradering
Ouwêreldse atmosfeer.
Yvette O - Mei 2019
Algehele gradering
Gemaklike, rustig opset en baie lekker ontbyt.
Lees meerCecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die lekkerlees "review". As eienaar is dit altyd lekker om sulke positiewe kommentaar te lees. Ek is baie trots op my personeel. Ons hoop van harte om julle weer volgende jaar te sien.
Marietjie L - Aug 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjies en goed geleë.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd heerlik om sulke vriendelike en netjiese gaste te ontvang.
Anthony P - Mei 2019
Algehele gradering
An excellent stay over.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Thank you for the review. We are so happy that you could unwind after a long day on the road. We truly hope to see you at Cecil John Rhodes Guesthouse again.
Marita T - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies, ruim en vriendelik.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer julle begrip met die lawaaierige gaste. Ons wens al ons gaste kan so opgevoed soos julle wees.
Jp K - Jun 2019
Algehele gradering
Gepas vir area se geskiedenis.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Ons voel ook dat Cecil John Rhodes gastehuis 'n groen hawe in die stad is. Ons wil graag die gevoel van weleer behou en waardeer dit so as gaste dit ook oplet.
Adele H - Nov 2019
Algehele gradering
Eienaars doen baie moeite.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle by ons te hê.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Fred C - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekende ligging en alhoewel dit in 'n besige straat is, het dit geen impak gehad nie.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit is absoluut heerlik om sulke gaste te ontvang en te bederf. Ons sien uit daarna om julle weer binnekort te ontvang.
Paul H - Jan 2017
Algehele gradering
Baie mooi outydse era en stylvolle ruim kamers.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie trots op ons outydse huis en dit voel inderdaad of ons deel maak van Suid-Afrika se geskiedenis .
Francois P - Des 2016
Algehele gradering
Home away from home!
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit is altyd n plesier om sulke waarderende gaste te he. Ons sal julle graag weer ontvang.
Tanya G - Okt 2016
Algehele gradering
Gemaklik, veilig en behulpsaam.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons gaste se gemak en positiewe ervaring is vir ons baie belangrik.
Ons sal julle baie graag weer by ons ontvang.
Elsabe M - Jul 2016
Algehele gradering
Vriendelike, skoon en netjiese verblyf.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Ons waardeer julle en hoop om julle in die nabye toekoms weer te kan ontvang.
Suna P - Jan 2016
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid. Koel kamers na a lang rit.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Positiewe terugvoer is waarna ons streef. Hoop om u weer by CJR te ontvang.
Elizke B - Okt 2016
Algehele gradering
Vir seker baie aangenaam.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die kommentaar. Ek hoop om julle sommer gou weer te ontvang.
Helen M - Des 2016
Algehele gradering
Sal weer hier bly, skoon, netjies en vriendelik.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Dit is vir ons heerik om positiewe terugvoering te kry.
Hedley P - Okt 2016
Algehele gradering
Netjies en vol karakter.
Hyca A - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike positiewe terugvoer. Ons gaste is vir ons baie belangrik en dit is altyd heerlik om te hoor dat hulle lekker gekuier het.
Kina P - Jun 2015
Algehele gradering
Lekker gebly!
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is vir ons heerlik om sulke mooi woorde te hoor. Hoop om u weer by ons gastehuis te kan ontvang.
Johan V - Sep 2015
Algehele gradering
Aanbeveelbaar!
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het wel 'n dranklisensie en yskoue drankies is definitief beskikbaar. Ja nee, Kimberley is nie 'n plek waar mens sonder iets koud sal oorleef nie. Ons hoop om u weer by die gastehuis te ontvang en dan sal ons seker maak dat u beter ingelig is oor alles wat ons bied.
Daryn H - Okt 2015
Algehele gradering
Very happy.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Thank you so much for the kind review. Our guests are our first priority and it is always good to hear positive feedback. Please visit us again.
Wilna T - Sep 2015
Algehele gradering
Netjies.
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons teetuin is deur die week beskikbaar en op versoek ook oor naweke. Ons het ook 'n dranklisensie. Ek sien dat u oor 'n naweek by ons gebly het. Ek sal wel seker maak dat my personeel weet om die gaste in te lig oor naweke dat die teetuin wel beskikbaar sal wees op aanvraag. Hoop om u weer by ons te kan ontvang en bederf.
Trudie D - Mei 2014
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Antoinette O - Mrt 2014
Algehele gradering
Gemaklike, gerieflike en skoon oornaggeriewe met vriendelike diens.
Peet N - Apr 2014
Algehele gradering
'n Baie verblydende ondervinding by Rhodes Gastehuis!
Cornie V - Sep 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Martie C - Okt 2014
Algehele gradering
Goed en sonder probleme!
Annemarie N - Okt 2014
Algehele gradering
Very pleasant and enjoyable
Callie P - Des 2014
Algehele gradering
Bo verwagting!
Cecil John Rhodes Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons voel ook dat CJR 'n rustige toevlugsoord tussen die gejaag van die "stad" is. Ons hoop om u weer by ons gastehuis te kan bederf.
Yolanda S - Apr 2014
Algehele gradering
Groot kamers, pragtige tuin, sentraal geleë!
Anette L - Mrt 2014
Algehele gradering
Lovely B&B, lovely service.
Herman S - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit was baiea angenaam met lekker restaurant oorkant die straat
Anré C - Jun 2014
Algehele gradering
'n Gerieflike gastehuis naby die hoofsentra. 'n Skoon kamer, beddegoed en badkamers! 'n Pragtige plek!
Horst B - Jun 2014
Algehele gradering
Verblyf aangenaam in 'n historiese huis!
Dorothy S - Jan 2014
Algehele gradering
Pragtige huis, skoon, netjies, gasvrou puik, tuin wonderlik om in te sit.
Lees meerClinton P - Okt 2014
Algehele gradering
Het oornag onderweg na Kaapstad.
Coenraadt M - Des 2013
Algehele gradering
Mooi!
Sylvia B - Des 2013
Algehele gradering
Beautiful accommodation taking you back to yester-year!
Keith L - Aug 2013
Algehele gradering
Lovely, friendly welcome
Nicol M - Nov 2013
Algehele gradering
Lekke!
Reinette B - Aug 2013
Algehele gradering
Goed!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toitspan-weg 138, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang