Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cecil John Rhodes Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Abraham (abri) V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Very comfortable. Beautiful old house, very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
Cecil John Rhodes Guest House
What a wonderfully kind review. Thank you so much for staying with us. We would love to see you staying here again. Kind regards, Anuschka Mangiola

Carine V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Beautiful house in the middle of town. Lovely old house very close to the hospital and other central amenities. I loved the charm of the wooden floors and the beautiful garden. If I need to stay in Kimberley again, I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
Cecil John Rhodes Guest House
Goeie more Baie dankie vir die lieflike resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Anelien S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Vriendelike diens en heerlike nagrus. Die mooiste gastehuis in die middel van Kimberley. Die kamers is pragtig en baie gemaklik ingerig. Die diens was baie vriendelik en Anoeschka het ons baie welkom laat voel. Sy is 'n fantastiese gasvrou. Dankie vir 'n wonderlike ervaring. Ons sal beslis weer hier oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
Cecil John Rhodes Guest House
Hi Anelien Thank you for this lovely review. We hope to see you again soon. Kind regards Anuschka

Belinda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2023

Baie lekker verblyf. Anuschka was baie behulpsaam met reëlings. Ons het lekker gebly en het 'n skoon kamer gehad, lekker bed en badkamer. Dis 'n mooi, ou gebou. Die area was nie die greatste nie maar ons het baie veilig gevoel in die gastehuis en lekker gebly. Ons is 'n gesin van 4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
Cecil John Rhodes Guest House
Goeie middag Baie dankie vir die lieflike resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te he. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Sanet V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2023

Goeie oorslaapverblyf. Smaaklike ontbyt. Rustige omgewing vir 'n goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elri
Cecil John Rhodes Guest House
Goeie middag Sanet Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit daarna om jou gou weer te sien. Vriendelike groete

Kobus P
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2022

Die fasiliteite en diens was baie goed. Ons moes net vroeg weg wees en wou sonder ontbyt gaan maar was ingelig dat 'n wegneemontbyt ingesluit sou word wat ons toe aanvaar het, eerder as om langs die pad by 'n restaurant te stop vir ontbyt. Hierdie was teleurstellend - ons het yoghurt-houers gekry maar geen (plastiek) lepel om dit mee te eet nie. Daar was ook geen drinkgoed ingesluit nie - 'n vrugtesappie sou nogal gehelp het! Daar was ook geen servette in die kospakkies voorsien nie. Ons wil ook voorstel dat die kliënt se keuse t.o.v. wit- of bruinbrood gevra sal word voor kospakkies opgemaak word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
Cecil John Rhodes Guest House
Goeie middag Kobus Baie dankie vir n baie goeie rating, tenspyte van jou ondervinding. Ek vra onverskoning vir die glips, en sal die personeel attent maak daarop. Maar steeds baie dankie vir jou wonderlike rating, ons waardeer dit vreeslik. Hoop om julle binnekort weer te sien. Vriendelike Groete Anuschka

Albert M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Stunning guesthouse and the owner is very friendly and helpful. The breakfast was very good value for money and the rooms were very clean and spacious. I I could rate 10 stars I would.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
Cecil John Rhodes Guest House
What a wonderfully kind review. Thank you so much for stying with us.

Annette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

100%. Gastehuis lieflik, silwerskoon! Personeel vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
Cecil John Rhodes Guest House
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.

Elsa K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Ouwerledse sjarme en bederfoornag Goed toegeruste en skoon fasiliteit- met n gasvrou Zelda, wat uit haar pad gaan en ekstra moeite doen. Sal defnitief aanbeveel vir enige reisiger

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elri
Cecil John Rhodes Guest House
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Kom gerus weer!

Petro D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2020

Ouwêreldse atmosfeer. Mal oor die ou huis met sy krakende houtvloere en netjiese afwerkings. Gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitspan-weg 138, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllM2M5NDc5LTY5ZWYtNDBjNi1hYmEzLTRmOTA4ZmY2NjE0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 138 Du Toitspan Road Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.74437 24.77082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang