Cecil John Rhodes Guest House
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toitspan-weg 138, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cecil John Rhodes Guest House is 'n historiese gebou wat uit 1895 dateer. Dit is sentraal geleë en stapafstand van Kimberley se historiese huise en monumente, die stadskern, inkopiesentrums, galerye, die teater, privaat hospitale, die Karen Muir-swembad en eetplekke.
Verblyf word gebied in 8 elegante kamers wat ingerig is met en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort. Ons beddens is oorgetrek met 100% perkallinne en ons eenhede ingerig met luukse geriewe om ons gaste te pamperlang.
Ons bied 'n teetuin wat spesialiseer in pieknieks, en gaste kan 'n vars ontbyt in die eetkamer of in die skadu van ons geliefde moerbeiboom in die tuin geniet.
Kom ervaar die weelde van 'n vergane era by Cecil John Rhodes Guest House. Hierdie is die ideale plek om ernstige werk gedoen te kry in 'n rustige omgewing, sonder onderbrekings, en 'n goeie beginpunt om die sprankel van Kimberley te geniet. Ons vriendelike personeel sal hul bes doen om in elkeen van jou behoeftes te voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Du Toitspan-weg 138, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Cecil John Rhodes Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toitspan-weg 138, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang