Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cecil John Rhodes Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitspan-weg 138, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cecil John Rhodes Guest House is 'n historiese gebou wat uit 1895 dateer. Dit is sentraal geleë en stapafstand van Kimberley se historiese huise en monumente, die stadskern, inkopiesentrums, galerye, die teater, privaat hospitale, die Karen Muir-swembad en eetplekke.

Verblyf word gebied in 8 elegante kamers wat ingerig is met en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort. Ons beddens is oorgetrek met 100% perkallinne en ons eenhede ingerig met luukse geriewe om ons gaste te pamperlang.

Ons bied 'n teetuin wat spesialiseer in pieknieks, en gaste kan 'n vars ontbyt in die eetkamer of in die skadu van ons geliefde moerbeiboom in die tuin geniet.

Kom ervaar die weelde van 'n vergane era by Cecil John Rhodes Guest House. Hierdie is die ideale plek om ernstige werk gedoen te kry in 'n rustige omgewing, sonder onderbrekings, en 'n goeie beginpunt om die sprankel van Kimberley te geniet. Ons vriendelike personeel sal hul bes doen om in elkeen van jou behoeftes te voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Abraham (abri) V
Besigheidsreis
5.0
Very comfortable. Beautiful old house, very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Carine V
Besigheidsreis
5.0
Beautiful house in the middle of town. Lovely old house very close to the hospital and other central amenities. I loved the charm of th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Anelien S
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelike diens en heerlike nagrus. Die mooiste gastehuis in die middel van Kimberley. Die kamers is pragtig en baie gemaklik ingerig. Die diens was...
Sien meer
Jan 2023
Belinda V
Gesin met klein kinders
4.6
Baie lekker verblyf. Anuschka was baie behulpsaam met reëlings. Ons het lekker gebly en het 'n skoon kamer gehad, lekker bed en badkamer. Dis 'n mooi,...
Sien meer
Aug 2023
Sanet V
Besigheidsreis
4.6
Goeie oorslaapverblyf. Smaaklike ontbyt. Rustige omgewing vir 'n goeie nagrus.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Du Toitspan-weg 138, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Cecil John Rhodes Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitspan-weg 138, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllM2M5NDc5LTY5ZWYtNDBjNi1hYmEzLTRmOTA4ZmY2NjE0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 138 Du Toitspan Road Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.74437 24.77082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang