Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cecilia's Cottage

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Denzel V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ons kuier was die beste. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie rustige plek weg van ander. Die plek was netjies skoon en laat jou gemaklik voel. Baie spasie binne en 'n mooi uitkyk na die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darell W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Great for our requirements. Arrived eventually after many of the roads were under water, to no electricity, no comms and freezing cold. It would have been nice to have had some wood for the fire at the cottage. Enjoyed the Old Brown Sherry to warm us up. Cecilia's is quaint and quirky - but was great for our overnight stay. The shower did not drain very well. The flowers in the garden were beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelike ontvangs, lekker groot plek en rustig en stil. Was heerlik! Pragtige blomme op perseel. Huisie het my aan my ouma se plek laat dink!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Forika M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Spasie. Ons hou van spasie en die huis was meer as voldoende. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren D
1 nag
5.0
Feb 2024

Loved our stay. We had a family trip with my fiance and his parents, and this was a lovely overnight spot on our way further up north. The old house/farm feeling was so lovely and welcoming, we really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

We had a lovely stay. We had a very pleasant 2 nights and saw marvellous flower displays in the area and indeed in the cottage garden. The cold air seeping in through the kitchen was offset by the heated blankets on the beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothea T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Baie lekker gekuier. Dit is 'n pragtige ou huis met lekker plek om binne of buite te kuier. Die prys is baie goed vir slaapplek vir 8 persone.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek S
1 nag Saam met vriende
4.4
Des 2024

Convenient stop-over en route to the Orange River. This is a perfect spot for self-sustained travellers. Light a fire, pour a drink, and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryke B
Kort verblyf
4.4
Aug 2024

Die stories wat daardie 2 salami's kan vertel. Ons was baie skepties toe ons ingestap het, veral toe ons die aanwysings vir die stort gekry het. Maar - ons het heerlik gestort. Almal het baie warm water gehad. Ons gasvrou het vir ons elektriese komberse gebring want dit was baie koue weer gewees, maar dit was amper nie eens nodig nie. Almal het saamgestem dat hulle heerlik geslaap het. Die beddens en kussings was baie gemaklik en die beste van als was ons geskenkie wat op die tafel gewag het. Ongelukkig moes ons vroeër uitboek en ons het 2 salami rolle in die yskas vergeet. Sou nie 'n groot skade gewees het nie, maar hulle het uit Rome saamgetoer en ons het uitgesien om hulle te eet. Het seker gemaak dat die koerier hulle die volgende dag gekry het. Ja, lag maar. Dit was regtig baie bedagsaam van haar gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Net af van Goedehoopstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyZGZjN2ZhLTU1N2EtNGI3OC05ZGUwLTEwYTI3MjBiNTQ4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 8) 85 5 1 5 Off Goedehoop Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.385536 19.107831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang