Cedar Escape
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 51
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jo-anne D - Mei 2022
Algehele gradering
Perfect for summer.
Lees meerTauq-feeka A - Nov 2021
Algehele gradering
Amazing and beautiful experience.
Kaylin P - Des 2021
Algehele gradering
Perfect honeymoon retreat.
Lynette B - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek in beeldskone natuur.
Cedar Escape se terugvoer
Baie dankie Lynette!
Ons sien baie uit dat julle weer kom kuier (-:
Christina D - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon veilig pragtige omgewing.
Lesley B - Jun 2019
Algehele gradering
Verblyf was baie nice, kamers baie mooi ingerig.
Cedar Escape se terugvoer
Goeie dag Lesley,
Baie dankie vir jou goeie kommentaar, ons is baie bly julle het dit geniet.
Ons sal beslis kyk na nog komberse, baie dankie vir jou raad.
Hoop om julle gou weer te sien.
Sebastine
Barbara H - Jul 2019
Algehele gradering
Lieflike ligging en baie rustig.
Cedar Escape se terugvoer
Beste Barbara,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Rakende die verwelkoming: Dit is darem iets wat ons voor bespreking vir die gaste sê dat ons nie 'n ontvangs area het nie, maar dat ons altyd beskikbaar is as gaste ons nodig het.
Groete,
Cedar Escape
Wernique V - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
Cedar Escape se terugvoer
Beste Wernique,
Sjoe, dis heerlik om sulke mooi terugvoer te kry. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer!
Loula C - Aug 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Cedar Escape se terugvoer
Hi Loula,
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ons sal kyk na jou terugvoer en probeer die nodige veranderinge aanbring.
Lekker dag.
Jackie L - Aug 2018
Algehele gradering
Koud en ongerieflik.
Cedar Escape se terugvoer
Hi Jackie,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Julle het in Maxima gebly met jul eie onderdak braai teen 'n koste van R620 per nag vir 2 mense. Dit is juis goedkoper gemaak omdat dit winter is. Ons fotos dui ook aan dat dit hout hutte is met 'n gemeenskaplike badkamer.
Jammer vir die ongerief wat julle ervaar het, ek sal aandag gee aan die terugvoer.
Groete,
Sebastine Warnich
Janine R - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlike afskakelplek buite die dorp teen berg en naby rivier.
Cedar Escape se terugvoer
Hi
Ek is baie bly om dit te hoor en ons hoop julle kom kuier gou weer by ons.
Dankie
Collin B - Jul 2017
Algehele gradering
Asemrowende uitsig met vuurherd maak op vir die koue.
Cedar Escape se terugvoer
Beste Collin,
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Hoop julle kom besoek ons weer een van dae.
Louise D - Sep 2016
Algehele gradering
Ons was almal verlief op die skoonheid en afgesonderdheid van die pragtige en gesellige ou plaashuis.
Cedar Escape se terugvoer
Hi Louise,
Baie baie dankie vir jou goeie terugvoer.
Ons waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer by ons.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kardouw Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang