Cedar Escape
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kardouw Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cedar Escape is 28 kilometer van Citrusdal geleë en nooi jou om vrede en rustigheid te ervaar, met pragtige natuurskoon en 'n rivier wat deur die plaas vloei. Gaste sal 7 kilometer langs 'n grondpad ry, hoewel dit nie nodig is vir 'n 4 x 4 nie.
Selfsorgverblyf word gebied in die lieflike opgestalde Tree Tops-hutte, wat deur lemoenboorde omring word. Elke hut het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Gaste het toegang tot gedeelde, skoon ablusiegeriewe met warm water, 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis en eetarea, en 'n gemeenskaplike braai-area wat op die oewer van die Olifantsrivier geleë is. Gaste is welkom om in die rivier te swem.
Daar is volop geleentheid vir bergklim, voëlkyk, stap, perdry, en bergfietsry, visvang, kanovaart en swem in helder rivierpoele. Vir die meer avontuurlustiges is daar die Cederberg-reeks met interessante natuurskoon, 4x4-roetes, ski op die nabygeleë Clanwilliam-dam en langer staproetes in die nabyheid.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Gerrit Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 51
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kardouw Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Gaste dink Cedar Escape het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kardouw Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang