Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cedar Lodge Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Robert B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Very good. Very good, just needs a remote gate at the driveway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustige omgewing. Tuis gevoel. Vriendelik ontvang deur Rejoice. Veilige parkering. Kolossale bed. Heerlike ontbyt. Alles gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gemaklike, rustige en netjiese verblyf. Ongelooflike lekker (cozy) verblyf. Lekker ontbyt in die oggend, die eienaars is baie vriendelike mense. Die beste is - Cedar Lodge is naby alles! 05 minute vanaf Four Cousins, Roodezant, Strictly Coffee, Robertson Winery en Saggy Stone. Die kamer sowel as badkamer was daagliks skoongemaak. Die beddegoed was skoon en netjies. Sal 10/10 aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

As good as home. Relaxed stay with beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Puik gasvryheid. Puik diens en gasvryheid, ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2019

Lekker skoon en gerieflik. Eienaar vriendelik en behulpsaam. Kamers skoon en gerieflik. Ontbyt was betyds en goed voorberei. Lekker stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dennis M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2018

Very good, very pleasant and helpful host/ess. Apart from limited working facility in room for business travel, very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2016

Baie aangename verblyf. Alhoewel ons net basies oorgebly het vir slaapplek, was dit baie aangenaam. Daar was ruim plek, netjies en skoon en voldoende fasiliteite. Ontbyt die volgende oggend was fantasties en diens puik!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tersia J
Kort verblyf
5.0
Des 2015

Rustige atmosfeer. Die diens was baie goed. Vriendelik en behulpsaam. Rustige plek tussen baie bome. Heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Wet F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Apr 2015

Baie lekker, netjies en rustig. Sien asb. die sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedar-laan 23, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52fc0c57c1f1731c3cdf64d97a6dcb7af1b3160294f4046fe84e1720071e0f6f78dc81b9b9375d179960440a91454cb10145?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 23 Cedar Avenue Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.808629 19.892826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang