Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cedar Lodge Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedar-laan 23, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cedar Lodge Gastehuis bied luukse akkommodasie in 'n stil woonbuurt in Robertson. Ons verwelkom beide toeriste en sakereisigers, en verskaf persoonlike diens en waarde vir geld. Robertson lê in die skadu van die majestueuse Langeberge in die hartjie van Roete 62, die langste wynroete in die wêreld. Die Robertsonvallei spog met ongeveer 50 wynplase.

Verblyf word aangebied in 3 standaardkamers en 'n gesin-suite. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en is ingerig met 'n waaier, verwarmer, yskassie, mikrogolf, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Cedar Lodge sal gou jou tuiste ver van die huis word met 'n rustige tuin vol voëls wat tjirp, en 'n skitterende swembad, braaigeriewe en gratis WiFi.

Cedar Lodge is die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) en die Tuinroete en jy sal maar 'n paar dae moet vertoef om alles te kan ervaar wat dié omgewing bied. Kom kuier gerus en ontspan, ons sien daarna uit om jou in die pragtige vallei te verwelkom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ashley F
Saam met lewensmaat
5.0
Beyond awesomeness. It was a near and comfortable room. A lovely, peaceful, quiet environment. Breakfast was on time and delicious, som...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Robert B
Gesin met tieners
5.0
Very good. Very good, just needs a remote gate at the driveway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Mariana V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing. Tuis gevoel. Vriendelik ontvang deur Rejoice. Veilige parkering. Kolossale bed. Heerlike ontbyt. Alles gehad wat nodig was.
Jun 2024
Ivette R
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike, rustige en netjiese verblyf. Ongelooflike lekker (cozy) verblyf. Lekker ontbyt in die oggend, die eienaars is baie vriendelike mense. Die b...
Sien meer
Jan 2024
Marlene B
Besigheidsreis
4.8
Wonderful. Breakfast was amazing thanks to Lynn, the hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Cedar-laan 23, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cedar Lodge Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedar-laan 23, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52fc0c57c1f1731c3cdf64d97a6dcb7af1b3160294f4046fe84e1720071e0f6f78dc81b9b9375d179960440a91454cb10145?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 23 Cedar Avenue Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.808629 19.892826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang