Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

CedarWoods of Sandton

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Nandipha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Awesome. Our stay was absolutely wonderful, but their bar fridges are quite old and make a lot of noise at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag Besigheidsreis
4.0
Aug 2023

Skoon, veilig, vriendelik. Restaurant en tuine is 'n aanwins op die perseel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wentzel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Gepas, netjies en vriendelikheid. Van die aankoms het alles net verloop soos dit moet met geen probleme nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Layle T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

'n Gerieflike plek vir 'n aand in Johannesburg. Die ontbyt was heerlik. Ons het oornag om 'n partytjie by te woon. Die plek was skoon, naby die partytjie en die dame voor vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos M
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mrt 2018

Gerieflik vir die doel van my besoek. Cedarwoods of Sandton is netjies, skoon, gerieflik, goed ingerig, en die personeel vriendelik en effektief.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mohale M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2015

Excellent. Clean accommodation we really enjoyed our stay, rooms , restaurant and bar was magnificent and will come back in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 83 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westelike Dienspad 120, Woodmead, Sandton, 2146, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c78e3440278741ee82d9c3215c19315ebeb283d57e51134b071085aa2ef483a27871ae30d496fb737e041c1dd9ca828a57b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 120 Western Service Road Woodmead 2146 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.067712262762 28.089199215174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang