Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cedarberg Guest Farm Camping

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarberg Plaas, Cedarville, 4720, Oos-Kaap
  • Vanaf R390 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cedarberg Guest Farm is tussen Kokstad en Matatiele aan die voet van die mees suidelike Drakensberg-Maluti-bergreeks geleë. Die verblyf is toevlugsoord vir gesinne of groepe wat 'n reünie of 'n byeenkoms beplan. Die somers is matig en winters is redelik koud. Dit sneeu soms op die berge en selfs op die plaas.

Kampeerplek by Cedarberg Gasteplaas is op 10 karavaan- en kampeerplekke met kragpunte beskikbaar. Daar is pragtige kampeerplekke onder die bome reg langs 'n konstante stroompie. Daar is ook 'n kampeerplek langs die dam. Die ablusiegeriewe sluit toilette en warm storte in. Daar is ook 'n lapa waar gaste kan braai. 'n Gemeenskaplike kombuis en 'n wasmasjien is beskikbaar.

Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar en moet 24 uur vooruit bespreek word.

Konferensiegeriewe en 'n ou skuur vir troues van tot 200 gaste is ook beskikbaar.

Cedarville is naby 3 bergpasse met grensposte in Lesotho wat die plaas 'n ideale basis maak om die minder bekende areas van die Drakensberge en suidelike Lesotho vanaf te verken. Dit is ook ideaal vir die 4x4-entoesias of avontuurmotorfietsryer. Gaste kan die talle tweespoorpaaie op die plaas gebruik om hul 4x4-vaardighede te toets. Die area spog ook met 'n oorvloedige voëllewe vir voëlkykers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Zoe Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Cedarberg Plaas, Cedarville, 4720, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarberg Plaas, Cedarville, 4720, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c917d1127de717c722c95d9c3e9179f1457a4f52c7426d9aa21fb3b9b3ae2af917c5947cfeb22ca9b61b1b872fcf843c450?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense Cedarberg Farm Cedarville 4720 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.425694948668 29.025966457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang