Cedarberg Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Zoe Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Dewald J - Jan 2024
Algehele gradering
Die mooiste oornagpunt op ons toer.
Norbert W - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful and quiet surroundings with rustic, clean and comfortable accommodation.
Matt J - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful location, clean, well equipped kitchen facilities and a warm welcome and hospitality! Thank you!
Cedarberg Guest Farm se terugvoer
Thank you so much Matt. Very grateful. Hope you are able to return soon!
Andre B - Apr 2024
Algehele gradering
Cedarville's best kept secret!
Erika D - Mrt 2024
Algehele gradering
Thoughtfully equipped small unit.
Johan E - Jan 2024
Algehele gradering
Aan te bevele.
Dries B - Apr 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Marilyn O - Feb 2023
Algehele gradering
Baie mooi ligging.
Cedarberg Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Marilyn. Ja, daai honnekinders wil beslis weer kom baljaar! Hoop julle kan weer hier uitkom.
Baie groete
Monde S - Jul 2023
Algehele gradering
Great but short stay.
Lees meerAukje V - Nov 2022
Algehele gradering
'n Heerlike, rustige plek.
Samantha T - Jan 2022
Algehele gradering
Overnight stay.
Marieta M - Apr 2021
Algehele gradering
Veilig netjies rustig.
Gerhard G - Jan 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
Bertus C - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik, met alles wat jy nodig het vir 'n nag se oorslaap en rustige opstaan.
Cedarberg Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, so dankbaar julle was tevrede en het lekker hier by ons vertoef xx
Luc B - Mrt 2021
Algehele gradering
3 nagte van pure rustigheid
Kitty S - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Die plekkie is baie basies en beslis nie selfsorg nie - net oornag.
Cedarberg Guest Farm se terugvoer
Goeiedag Kitty
Ja ek stem saam met jou, daardie spesifieke kamer is nie volledig selfsorg ingerig nie, omdat hy gewoonlik saam met die groter huisie langsaan gebruik word. Aangesien jul spesifiek deur LS vir daardie kamer gevra het, het ek aangeneem jul het opgelet wat daar is. Maar ek gaan verseker werk daarvan maak om hom goed in te rig. Dankie vir die terugvoer, en jammer dat julle teleurgesteld was.
As julle weer stop, kom kyk gerus of ons verbeter het!
Beste wense
Zoe
Andre J - Jan 2020
Algehele gradering
Baie mooi plek. Voëlkyker se paradys.
Cedarberg Guest Farm se terugvoer
Hi Andrè,
Ons is bly julle het lekker hier gebly. Kom gerus volgende keer sommer vir 'n paar aande - maak Cedarberg deel van julle vakansie.
Vriendelike groete,
Cedarberg Gasteplaas
Lesley H - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik gerus, en so lekker perdgery in beeldskone natuur. Baie vriendelike hosts. Badkamers was silwerskoon. Krag het nooit onderbreek. Niks was te veel moeite. Baie dankie.
Cedarberg Guest Farm se terugvoer
Hi Lesley
Ons is so bly julle het dit geniet en tog op die einde langer gebly. Dit was heerlik om met julle te gesels en die perdry was heerlik.
Kom gerus weer eendag.
Vriendelike groete
Ingrid
Ronelle N - Jan 2020
Algehele gradering
It was amazing.
Cedarberg Guest Farm se terugvoer
Hi Ronelle
We are so glad that you and your family enjoyed your stay here. We enjoyed having you and hope we will see you again in the future.
Kind regards
Ingrid
Stuart W - Okt 2020
Algehele gradering
Both enjoyed our brief stay en route home.
Sebastian H - Sep 2020
Algehele gradering
Just one night but nice
Angela B - Sep 2019
Algehele gradering
A hidden gem.
Cedarberg Guest Farm se terugvoer
We are so happy that you enjoyed your stay! You are welcome next time to come for a holiday and not only a sleepover.
Kerien B - Aug 2019
Algehele gradering
Het beslis al ons verwagtinge oortref in alle opsigte.
Lees meerCedarberg Guest Farm se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom gerus gou weer.
Flo S - Mei 2019
Algehele gradering
Absolutely stunning place - amazing couple.
Cedarberg Guest Farm se terugvoer
We are so happy that you enjoyed your stay with us! It was also such a pleasure to host your group, everyone was so friendly!
Mari K - Apr 2019
Algehele gradering
Gesellige aandete om kaggelvuur.
Cedarberg Guest Farm se terugvoer
Hi Mari, baie dankie dat jul gekom het! en natuurlik is ons bly julle kon die kaggeltjie ten volle benut!! in die winter is daar baie keer n ou sneeutjie wat jou ook sal verwelkom. Sien julle hopelik gou weer. Groete Cedarberg
Lynette R - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastiese omgewing en wonderlike diens!
Cedarberg Guest Farm se terugvoer
Baie, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons het dit geniet om julle hier te hê. Kom gerus weer.
Hennie W - Mrt 2019
Algehele gradering
Mooi natuur, groot, netjiese grasperke, staproetes, plaasatmosfeer.
Cedarberg Guest Farm se terugvoer
Ons is bly julle het dit by ons geniet, Hennie. Kom gerus weer. In die winter is daardie kaggeltjie goud werd.
Hendrik S - Des 2019
Algehele gradering
Plek asemrowend, diens onbevredigend.
Lees meerCedarberg Guest Farm se terugvoer
Goeiedag Hendrik
Ons is werklik jammer dat julle die diens as sleg ervaar het.
Die Sondag, van julle aankoms, was ons gekonfronteer met 'n paar buitengewone omstandighede a.g.v 'n groot troue die vorige dag(onder andere verstopte storte in die vroue badkamers). Die probleem was egter eers later die oggend onder ons aandag gebring en ons het ons bes probeer as bestuur om die probleem op te los siende dat geen staf die Sondag en Maandag aan diens was om te help nie.
Ons het wel die situasie aan julle verduidelik en die mans storte(wat skoon was) beskikbaar gestel vir gebruik omdat die probleem op daardie stadium baie groter was as wat ons gedink het en nie dadelik opgelos kon word nie
Ons vra weereens om verskoning vir julle ongerief en wil julle gerustel dat die probleme waarna julle verwys het wel opgelos is en dat ons in die toekoms staf op bystand sal he om te help met sulke situasies.
Groete
Cedarberg Gasteplaas
Deidre H - Des 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en wat 'n wondrelike ervaring.
Cedarberg Guest Farm se terugvoer
Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet en dat die rustigheid julle laat beter voel het. Kom gerus weer sommer vir 'n paar dae.
Julia E - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike rusplekkie.
Cedarberg Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Julia ons is baie bly julle het dit geniet. Dit is altyd lekker as die kinders dit ook kan geniet dan is die hele vakansie sommer net makliker. Kom maak gerus weer 'n draai.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedarberg-plaas, Cedarville, 4720, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang