Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cedarlaan 1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Cedarlaan 1
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tracy K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy K

Fantasties.

Fantasties, ons het baie lekker gebly.

Alan N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan N

Really enjoyed our stay.

Very comfortable, nice view of the sea. Friendly for friends kept us safe.

Llou-anne U - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llou-anne U

The hosts are very friendly and helpful. A lovely place to relax and unwind.

It is a lovely place to stay and have a break from our hectic life.

Francois P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Fantasties!

Baie netjiese en skoon plek. Sal dit sonder twyfel aanbeveel. Baie vriendelike ontvangs en alles was net reg!

Grant K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant K

Sien sterre.

Sien sterre.

Zanja K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanja K

Vinnige naweekwegbreek.

Vir die vinnige naweek besoek aan Jeffreysbaai het Cedarlaan 1 voldoen aan alle verwagtinge. Baie vriendelike gasheer en -vrou, baie netjiese eenheid, werkende WiFi, en naby aan alle attraksies. Beveel aan vir ander verblyfsoekers.

Llou-anne U - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llou-anne U

We had a lovely time here and the hosts were very friendly.

Will stay there again. The beach is within walking distance from the house (800 metres).

Johan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Dit is goed geleë naby alles wat jy benodig.

Ons sal hulle beslis weer besoek.

Charmaine J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

It was very quiet and peaceful.

I would like to visit again.

Dawie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie E

Fantastiese ondervinding! Gasvrou en gasheer by uitnemendheid!

Ruim woonstel, mooi tuin en die mooiste en bes-manierde hondekinders! 'n Resep vir sukses.

Christo M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo M

Baie lekker gekuier.

Die eienaars is baie vriendelik en is altyd bereid om te help en raad te gee, ons het nou goeie vriende in Jeffreysbaai.

Mario B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mario B

Gemaklike verblyf.

Goed ingerigte verblyf, genoegsame fasiliteite om jou eie ding te doen. Van die kussings op die bed moet wel vervang word.

Petra H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra H

Geriewe pynlik netjies en skoon. Veilige parkering.

Dankie vir die warme verwelkoming deur die gasheer en gasvrou. Ons het onmiddellik tuis gevoel en het heerlik ontspan. Die tuisgebakte beskuit was 'n wenner. Sal beslis weer by hulle wil bly.

Liza G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza G

Fantasties

Ons het dit baie geniet Julle plek is pragtig versorg en niks kort nie. Ons sien hulle gou weer.

Hannes G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G

Pragtige plek.

Pragtige en netjiese plek met als wat mens kan nodig kry. Baie vriendelike ontvangs gehad. Pragtige dorp.

Lizette V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Baie goed dankie.

Ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en verblyf was baie goed, dankie.

Leon H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H

Rustig, luuks en veilig.

Gasvrou baie vriendelik, sy het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel, sal die gastehuis aanbeveel vir toekomstige kliënte.

Mary-ann C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann C

Quiet and relaxing.

Lovely venue, just wanted to be closer to the beach.

Eugéne V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugéne V

Cerdarlaan 1 het al ons verwagtinge verreweg oorskry!

Die geriewe was pynlik netjies en ons gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons het groot waardering vir hulle en sal beslis weer by hulle wil bly. Baie dankie vir julle gasvryheid, vriendelikheid en dienslewering.

Ilona K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona K

Home from home!

Everything was nice and clean and neat. Were enthusiastically welcomed - even Milo came to visit! Quality of self catering utensils etc are top class. We lacked nothing. Thank you for sharing your home with us.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hier voel jy so tuis soos by jou eie huis!

Alles was mooi en skoon en netjies. Is entoesiasties verwelkom - selfs Milo het kom kuier! Die gehalte van selfsorggeriewe, ens. is uit die boonste rakke. Ons het niks meer nodig gehad nie. Dankie dat julle julle huis met ons gedeel het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dirk D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Clean, location and value for money.

Beautiful at nice location with friendly hosts. Spotlessly clean with all you need. Maybe an ashtray outside will help for the smokers.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarlaan 1, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVTREdxdAbSaa8GgQXX1iyLnItsZQRMVF8AU02uhCV02ALl8S7W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 1 Cedar Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.021895 24.925544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang