Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cedarlaan 16

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Cedarlaan 16
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christine C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C

A perfect place to stay for father, daughter, and dog.

The house has a lovely breeze that can pass through. Lots of space. The big garden and pool were a treat.

Martin B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Baie gerieflik. Sou graag langer gebly het.

Ons het op kort kennisgewing 'n plek gesoek vir net een nag, en sou tevrede gewees het met 'n heelwat kleiner plek. Maar die prys was reg, en ons kies hierdie wonderlike, netjiese ruim vakansiewoonstel. Alles was baie netjies en skoon, en baie baie plek. Ons sal beslis weer vir 'n langer tyd kom bly. Uitstekende waarde vir geld.

Cedarlaan 16 se terugvoer

Dankie Martin. Julle is baie welkom om weer te kom.

Cedarlaan 16
Albert M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert M

Hierdie eenheid is netjies, ruim en goed toegerus.

Ons het lekker gebly en sal graag weer hier oorbly.

Alta J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J

Skoon, netjies en vriendelike ontvangs.

Beveel aan, ruim met kuierplekke binne en buite. Kamers groot en gerieflik Daar word aandag gegee om dit vir gaste gerieflik te maak. Ons het besoek tydens Trans-Baviaans-fietswedren.

Cedarlaan 16 se terugvoer

Dankie Alta. Julle is altyd welkom.

Cedarlaan 16
Santie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Ruim en gemaklik, geriewe uitstekend vir 'n gesin.

Veilige parkeerplek en lekker kuierarea binne en buite. Koffiedrinkstoep met see-uitsig. Die gasheer en -vrou is vriendelik en behulpsaam. Ligging is geleë dat dit vêr genoeg is van geraas maar naby genoeg vir stap. Genoeg lampe is verskaf om beurtkrag te akkommodeer.

Gerda V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Was baie lekker.

Ruim en netjies grondvloer woonstel.

Cedarlaan 16 se terugvoer

Baie dankie, Gerda. Hoop ons sien julle weer.

Cedarlaan 16
Natasha R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha R

Clean and everything we needed for an overnight stay.

Lovely hosts. Great swimming pool. Very accommodating to our needs.

Cedarlaan 16 se terugvoer

Thank you Natasha. Hope to see you again.

Cedarlaan 16
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Esterna V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esterna V

Sien sterre.

Baie nice en groot plek. Waarde vir geld.

Cedarlaan 16 se terugvoer

Baie dankie. Dit was baie lekker om julle te huisves.

Cedarlaan 16
Cobus O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus O

Rustigheid, stilte, privaatheid.

Baie dankbaar dat ek en my vrou ons twee hondekinders kon saamneem sonder enige probleme.

Lizette W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W

Rustig. Vriendelik. Ontspannened

`n Heerlike huislike atmosfeer, met wonderlike gashere. Die plek was baie netjie en skoon en ek het lekker ontspan, sal dit beslig aanbeveel vir enige iemand wat `n wegbreek kort.

Cedarlaan 16 se terugvoer

Baie dankie en julle is baie welkom.

Cedarlaan 16
Anna S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S

Veilig, rustig en ruim. Voel soos 'n tweede huis.

Baie goed toegerus. Selfs ligte vir Eskom se beurtkrag!

Cedarlaan 16 se terugvoer

Baie dankie. Sien uit om julle weer te sien.

Cedarlaan 16
Hansie L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie L

Dit was 'n uitsonderlike vakansietuiste.

Hierdie eenheid is nie soos baie ander waar jy in klein vertrekke ingedruk en oor die weg moet kom nie. Dit is 'n baie gemaklike huis waarin jy bly met groot vertrekke. Pieter en Ester is baie gasvry en fantastiese gashere. As jy lekker wil vakansie hou, en nie oor mekaar se voete val nie, is hierdie beslis die plek vir jou. Tariewe is ook ongelooflik kompeterend en ek het al in baie swakker vir meer gebly.

Cedarlaan 16 se terugvoer

Baie dankie. Was baie aangenaam om julle te kon huisves

Cedarlaan 16
Garth M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth M

Cedarlaan 16 het ons vriendelik ontvang en verblyf is lekker ruim en gesellig.

Ons het die rustigheid geniet en lekker ontspan om die buite vuur met die see se branders saggies wat jy kan hoor in die aand en vroeë oggend. Die bed slaap ook verskriklik lekker en die kamers baie netjies en skoon. Vreeslik lekker ontspan.

Cedarlaan 16 se terugvoer

Was lekker om julle hier te kon ontvang. Julle is model gaste.

Cedarlaan 16
Irma S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma S

Heerlik gebly!

Ons het heerlik oorgebly. Was lieflik om Sondag wakker te word met die geluid van die see in die agtergrond. Baie netjiese, ruim verblyf. Sal dit beslis aanbeveel en self weer gebruik. Eienaars baie behulpsaam en vriendelike liewe mense.

Cedarlaan 16 se terugvoer

Was Baie aangenaam om jull te kon huisves

Cedarlaan 16
Riette D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette D

Lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het.

Eienaars vriendelik en behulpsaam.

Cedarlaan 16 se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te kon hê.

Cedarlaan 16
Andre D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Beste waarde vir geld in prysklas.

Ons kuier gereeld in JBay. Beste nog vir prysklas. Skoon. Besonder ruim. Goed gemeubileerd. Stil omgewing. Vriendelike ontvangs. Ons gaan beslis weer daar kuier.

Cedarlaan 16 se terugvoer

Baie dankie.

Cedarlaan 16
Marita V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Lekker ruim plek in rustige area.

Dis 'n lekker groot plek ideaal vir groot gesin. Kamers is ruim en mooi. Tuin is pragtig. Stil en rustige area. Het baie lekker gebly. Dankie!

Cedarlaan 16 se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek. Hoop ons sien julle weer.

Cedarlaan 16
Jaco V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Netjies en veilig.

'n Baie aangename selfsorgeenheid en baie netjies. Goeie omliggende area. Ideal vir 'n familie met kinders. Eienaars baie vriendelik. Gratis Wi-fi spoedlyn baie stadig kan dalk verbeter daar. Heerlik gerus en vakansie gehou.

Cedarlaan 16 se terugvoer

Dankie, Jaco, julle was puik gaste.

Cedarlaan 16
Jozene R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jozene R

Everything you need is available, spacious and reasonably priced.

The owners live upstairs, so expect some movement and noise.

Lynn S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S

Awesome.

Die was baie lekker, sal enige tyd Cedarlaan 16 aanbeveel, sien definitief gou weer!

Anna E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna E

Netjies, skoon en bekostigbaar.

Die huis was baie netjies en volledig toegerus, ook met netjiese linne, handdoeke en vadoeke. Die twee badkamers met storte in beide was baie gerieflik. Baie veilige en rustige omgewing. Baie dankie Pieter en Ester ons het baie lekker gekuier by julle. Ons sal beslis weer so maak.

Freude B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freude B

Waarde vir geld in super netjiese verblyf.

Verblyf was alles wat adverteer was en meer. Stapafstand van die see, veilig, alles wat mens kan benodig in die huisie en meer (bv. strykplank, wasmasjien, enige denkbare soort kombuisware en lieflike braai area). Huisie was groter as wat ek gedink het dit sou wees, met yslike kombuis en goeie kwaliteit meubels en linne. Mees merkbaar van die huisie is die aandag aan detail en die ongelooflike goeie instandhouding. Baie dankie, dit was heerlike verblyf en ek sal vir seker daar bly as ek Jeffrey's besoek!

Cedarlaan 16 se terugvoer

Baie dankie. Was baie lekker om julle te kon huisves. Hoop om julle weer te sien.

Cedarlaan 16
Cobus O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus O

Ruim en skoon binne stapafstand van die see.

Die Rautenbach's kon ons op kort kennis ontvang en ons was aangenaam verras met die netheid en ruimte. Ons het gevoel van totale privaatheid gehad en eenheid is baie goed toegerus. Baie dankie, ons het lekker gebly.

Cedarlaan 16 se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n voorreg om julle te kon huisves.

Cedarlaan 16
Mathilda P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mathilda P

Perfek vir die doel van die verblyf.

Ons het net oorgeslaap, maar die verblyf was baie goeie waarde vir geld. Ek sal definitief dit aanbeveel en weer daarvan gebruik maak.

Val D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val D

Real value, comfortable and home from home

Cedarlaan 16 was more than I expected! I was warmly received. This self catering accommodation is in a quiet area of Jeffrey's Bay. It was very clean and comfortable with both a bath and shower available. Off the fully equipped kitchen is a balcony overlooking the well tended garden and braai facility off the dining area. There is even a washing machine! Parking was secure. I will definitely stay here again and recommend it without reservation.

Cedarlaan 16 se terugvoer

Thank you Val. It was a pleasure having you here.

Cedarlaan 16
Heili C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heili C

'n Fees!

Pragtige plek. Veilige parkering. Sal beslis weer daarheen gaan.

Cedarlaan 16 se terugvoer

Baie dankie. Baie bly julle het dit genie. Julle was baie goeie gaste.
Groete,
Pieter en Ester

Cedarlaan 16
Benedict N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benedict N

Very nice place to stay.

We had a warm welcoming from the owners. They gave us the freedom to enjoy ourselves as if the plan was ours.

Sonja V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Fantasties toegerus - goeie waarde vir geld!

Baie dankie dat ons by julle kon oornag op ons Kustoer van 2 weke lank. Julle was by verre die bes toegeruste eenheid waar ons gebly het - die wasmasjien was 'n absolute lifesaver! Pragtige sonsopkoms en uitsig en die DStv was veral welkom vir ons moeë 3-jarige reisigertjie. Ons sal julle beslis weer sien en aanbeveel!

Ilze B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B

Baie gemaklik.

Dankie vir 'n lekker kuier!

Phyllis V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phyllis V

Heerlike, ontspanne en veilige verblyf!

Ons was beïndruk met die netheid en goed toegeruste wooneenheid. Die ekstras was 'n groot bonus vir ons. Die ruimte het ons laat voel of ons by die huis was. Ons het ook die rustigheid geniet om nie teenaan die strand te wees nie en was dit heerlik om te stap strand toe. Pieter en Ester het ons vriendelik en gasvry verwelkom. Sal verseker weer in die toekoms by Cedarlaan 16 tuisgaan.

Roy H - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roy H

Stil, skoon, netjies en veilig.

Ek sal enige dag Cedarlaan aanbeveel! Cedarlaan is 'n volledige gastewoonstel wat in 'n stil voorstad is. Dit is lekker privaat en 'n mens voel sommer tuis en veilig.

Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Alan B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan B

Baie netjies, stil en rustig en waarde vir geld.

Ek sal dit beslis aanbeveel.

Ruan L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan L

Baie netjiese geriewe.

Lekker braai en kuier-huisie!

Bert G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert G

Ons drie met ons hondjies het vir 12 dae gebruik gemaak van die fasiliteite by Cedarlaan 16.

Dit was voorwaar 'n "lekke" ervaring. Die geriewe is uitstekend en het ons die geleentheid gegee om te ontspan, te rus en met die hondjies te speel - by Cedarlaan 16 en op die strand.

Leandi B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi B

Kan glad nie kla oor die verblyf nie.

Mense was baie gasvry en het baie ekstra dingetjies gedoen soos koffie melk en suiker gehad asook lekker choccies op ons bed met die aankoms. Die Sondag was daar beurtkrag en tot ons verbasing was daar tot 'n kragopwekker. Die dame het ons ook verskaf van 'n kot vir die baba wat ons bagasie minder gemaak het. Sal definitief die plekkie aanbeveel en sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarlaan 16, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZjdjY2M1LTE3NzgtNGVlNy1iZThmLWExYmQwNTlkOTRkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 16 Cedar Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.020886687873 24.925402331352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang