Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cedarlaan 16

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarlaan 16, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Cedarlaan 16 is 'n ruim dubbelverdiepinghuis net 600 m van die see af. Die huis is ten volle toegerus en gerieflik gemeubileer vir 'n rustige vakansie.

Sonkrag en munisipale elektrisiteit word gebruik.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eienaars woon op die boonste verdieping van die huis.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort en 'n bad, en 1 badkamer met 'n stort.

Die huis beskik oor 'n oopplan-eetarea met 'n skuifdeur wat na die braai-area en 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n opwaskamer met 'n wasmasjien lei. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus, en die skuifdeur lei na die houtdek met 'n uitsig oor die see en die tuin. Die leefarea is 'n aparte, privaat kamer met 'n TV en DStv.

Die eenheid het ook parkeerplek in die tuin agter 'n geslote hek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Christine C
5.0
A perfect place to stay for father, daughter, and dog. The house has a lovely breeze that can pass through. Lots of space. The big gard...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Albert M
Saam met lewensmaat
5.0
Hierdie eenheid is netjies, ruim en goed toegerus. Ons het lekker gebly en sal graag weer hier oorbly.
Oct 2022
Alta J
Saam met vriende
5.0
Skoon, netjies en vriendelike ontvangs. Beveel aan, ruim met kuierplekke binne en buite. Kamers groot en gerieflik Daar word aandag gegee om dit vir g...
Sien meer
Aug 2022
Santie V
Gesin met tieners
5.0
Ruim en gemaklik, geriewe uitstekend vir 'n gesin. Veilige parkeerplek en lekker kuierarea binne en buite. Koffiedrinkstoep met see-uitsig. Die gashe...
Sien meer
May 2022
Gerda V
Saam met lewensmaat
4.8
Was baie lekker. Ruim en netjies grondvloer woonstel.
Jan 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Cedarlaan 16, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cedarlaan 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedarlaan 16, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZjdjY2M1LTE3NzgtNGVlNy1iZThmLWExYmQwNTlkOTRkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 16 Cedar Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.020886687873 24.925402331352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang