Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cederberg Algeria - Grey Rhebok

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Lizelle A
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ongelooflike mooi natuur en netjiese verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang en vertel van al die staproetes. Die chalet is baie mooi en netjies. Jou stoep kyk oor die berge, natuur en rivier. Dit is ongelooflik mooi. Binnehuise kaggel met buitebraai. Chalets het alles wat jy moontlik kan nodig hê en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ek sal volgende jaar weer terug wees. Baie lekker gebly. Vriendelike hulpvaardige personeel en fantastiese uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein D
1 nag
5.0
Aug 2023

Lieflike chalets in pragtige Cederberg. Pragtige omgewing - huisies met lieflike uitsig oor berge. Goed en netjies onderhou. Volledig toegerus met al jou benodighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Excellent. Good accommodation set at the foot of an awesome mountain range.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andri G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2023

Perfekte bestemming vir fietsry, stap en draf en dan natuurlik goeie rus ook! Algeria goed geleë om die Cederberge te besigtig.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Fantastiese wegbreek bestemming. Mooiste kamparea. Huisie was netjies, goed toegerus en ons het heerlik op die stoep gekuier. Die staproete is asemrowend en die Cederberge wynkelder was 'n lekker verrassing. Beslis 'n plek wat ons weer sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Uitstekend. Ons het heerlik gebly. Die mense was vriendelik en behulpsaam. Die huis was skoon en netjies. Die kageltjie het lekker geknetter in die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Heerlik gekuier en die plek verken. Ons het rondgery en na die rotstekeninge gaan kyk. 'n Naweek is te kort om als te kan doen daar. Manne het gaan fietsry en het dit vreeslik geniet. Plek is netjies en baie veilig. Dit het gereën toe ons daar kom, maar sou verkies dat die hele dakgedeelte toe is net om die reën te kan keer. Verder het ons dit vir ons lekker gemaak. Net 'n jammer die speelarea vir kinders was toe, so daar was min dinge wat klein kinders kon doen. Verder het ons dit geniet. Vrydagoggend was ek gebel en gesê dat my bespreking vir September is en ek het die kantore gebel om net te bevestig dat my plek nog reg is. My besonderhede op hul stelsel was nie reg nie. Net my naam op stelsel, maar verder ander besonderhede verkeerd. Dit het ook gesê dat ek 'n krediet op het. So ek weet nie waar die probleem is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Fabulous. Great spot, friendly staff, extremely well situated, a must!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas En Milda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Mooiste mooi! Die blyplek was absoluut stunning met die mooiste uitsig. Ruim, skoon en gerieflik. Ongelukkig kon ons net oornag, maar gaan beslis terug vir 'n langer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Loren Pavitt / Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 260
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 260
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cederberg Algeria Reserve, Cederberg Wilderness Area, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf243ca96e0f6c21539eafe68ef1ce2b5ba263712539cfc73e55c75000896fe832a967515e77b8cec49aaff44d8bbdc63fe3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 260 per nag, vir 5 mense 12 5 1 5 Cederberg Algeria Reserve Cederberg Wilderness Area 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.374156 19.059246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang