Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cederberg Bunkhouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Tinus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sien hier bo. Dit was en is die mees geselligste plekkie onder die son. Dankie Sharon vir jou gasvryheid. Ons sal definitief weer daar bly. Dis baie rustig. En jou vriendelikheid is awesome. Puik diens. Net een dingetjie, sal net like as daar 'n toilet naby die swembad/braai-area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Cederberg Bunkhouse
Baie dankie vir jou komplimente, ek is so bly julle het julself geniet. Ek sal die toilet op die lys sit.

Louwrens P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie lekker gerus. Gerieflike kamer en lekker braai-area. Mooi uitsig op die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Cederberg Bunkhouse
Baie dankie, bly julle het jouself geniet.

Natalie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2023

Quiet and peaceful. Beautiful area to stay for the perfect getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Esme W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Alles was daar wat ons nodig gehad het! Dis lekker naby die hoofpad. Die gasvrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Cederberg Bunkhouse
Dankie vir die mooi worde, baie bly dat julle dit geniet het. Hoopelik sien ons julle weer.

Esje K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Mooi, gerieflike verblyf. Die Bunkhouse is wonderlik geleë. Dit bied die pragtigste prentjie met sonopkoms. Dis 'n mooi rit uit Clanwilliam uit en het besienswaardighede, 'n restaurant, 'n wynproelokaal en koffiewinkel, alles binne 10 km. Die verblyf is netjies en baie skoon. Sharon en Tony is baie tegemoetkomend en reg om te help met opsies vir die dag se bedrywighede. Ons kom graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie vriendelike eienaars en die eenheid was klinies en mooi. Sal dit definitief weer gebruik en dit aanbeveel vir enigiemand. Wonderlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Cederberg Bunkhouse
Dankie vir die mooi woorde, hoop ons sien julle weer.

Masood L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Wow wow wow! The best weekend anyone could ever ask for. This is the best destination if you are looking for alone time and time away from everyone and everything and just to be in nature! Note: Perhaps some ventilation or Air-con in the room, as the room gets very hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Cederberg Bunkhouse
So happy you enjoyed your stay. Hopefully we’ll see you back here soon.

Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Asemrowend, rustig, vars lug. Cederberg Bunkhouse was alles en meer as wat ons verwag het. Die eienaars se gasvryheid, vriendelikheid en hulpvaardigheid is voortreflik. Die natuurskoon is asemrowend en dit was wonderlik om die skoon berglug in te asem. Die woon fasiliteit is pragtig en het alles wat nodig is om jou verblyf gerieflik te maak. Ek beveel Cederberg Bunkhouse aan vir enige iemand wat op die uitkyk is vir oorslaap in die omgewing. Die koste is ook baie billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel M
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2022

Uitstekende ligging aan die voet van die Pakhuispas. Die Bunkhouse bring gaste binne bereik van interessante aktiwiteite en unieke natuurtonele. Heerlike kuier om die swembad met die goed toegeruste lapa maak die lang Kaapse aande heeltemal te kort. Ons sal graag weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Cederberg Bunkhouse
Baie dankie vir jou mooi worde. Ek is so bly julle het jou so geniet. Miskien sien ons jou weer.

Ansie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Pragtig, skoon. Gasvrou vriendelik, wat jy sien is wat jy kry. Baie mooi, skoon pragtige omgewing. Heerlik rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 17 Pakhuys Plaas, Langs die R364, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fc7e04d66acc5bba70093961f69bf97f35e81ab869f030545454156a9de670b6356bb8e0c4553e467c35058e8dd502226b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Portion 17 Farm Pakhuys Off the R364 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.12794803238 19.041472610645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang