Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cederberg Bunkhouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Cederberg Bunkhouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tinus E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus E

Sien hier bo.

Dit was en is die mees geselligste plekkie onder die son. Dankie Sharon vir jou gasvryheid. Ons sal definitief weer daar bly. Dis baie rustig. En jou vriendelikheid is awesome. Puik diens. Net een dingetjie, sal net like as daar 'n toilet naby die swembad/braai-area is.

Cederberg Bunkhouse se terugvoer

Baie dankie vir jou komplimente, ek is so bly julle het julself geniet. Ek sal die toilet op die lys sit.

Cederberg Bunkhouse
Louwrens P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens P

Baie lekker gerus.

Gerieflike kamer en lekker braai-area. Mooi uitsig op die berge.

Cederberg Bunkhouse se terugvoer

Baie dankie, bly julle het jouself geniet.

Cederberg Bunkhouse
Natalie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natalie B

Quiet and peaceful.

Beautiful area to stay for the perfect getaway.

Esme W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme W

Alles was daar wat ons nodig gehad het!

Dis lekker naby die hoofpad. Die gasvrou was baie behulpsaam.

Cederberg Bunkhouse se terugvoer

Dankie vir die mooi worde, baie bly dat julle dit geniet het. Hoopelik sien ons julle weer.

Cederberg Bunkhouse
Esje K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esje K

Mooi, gerieflike verblyf.

Die Bunkhouse is wonderlik geleë. Dit bied die pragtigste prentjie met sonopkoms. Dis 'n mooi rit uit Clanwilliam uit en het besienswaardighede, 'n restaurant, 'n wynproelokaal en koffiewinkel, alles binne 10 km. Die verblyf is netjies en baie skoon. Sharon en Tony is baie tegemoetkomend en reg om te help met opsies vir die dag se bedrywighede. Ons kom graag weer.

Colin M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin M

Baie vriendelike eienaars en die eenheid was klinies en mooi.

Sal dit definitief weer gebruik en dit aanbeveel vir enigiemand. Wonderlik gewees.

Cederberg Bunkhouse se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, hoop ons sien julle weer.

Cederberg Bunkhouse
Masood L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masood L

Wow wow wow! The best weekend anyone could ever ask for.

This is the best destination if you are looking for alone time and time away from everyone and everything and just to be in nature! Note: Perhaps some ventilation or Air-con in the room, as the room gets very hot.

Cederberg Bunkhouse se terugvoer

So happy you enjoyed your stay. Hopefully we’ll see you back here soon.

Cederberg Bunkhouse
Leon V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Asemrowend, rustig, vars lug.

Cederberg Bunkhouse was alles en meer as wat ons verwag het. Die eienaars se gasvryheid, vriendelikheid en hulpvaardigheid is voortreflik. Die natuurskoon is asemrowend en dit was wonderlik om die skoon berglug in te asem. Die woon fasiliteit is pragtig en het alles wat nodig is om jou verblyf gerieflik te maak. Ek beveel Cederberg Bunkhouse aan vir enige iemand wat op die uitkyk is vir oorslaap in die omgewing. Die koste is ook baie billik.

Rachel M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel M

Uitstekende ligging aan die voet van die Pakhuispas.

Die Bunkhouse bring gaste binne bereik van interessante aktiwiteite en unieke natuurtonele. Heerlike kuier om die swembad met die goed toegeruste lapa maak die lang Kaapse aande heeltemal te kort. Ons sal graag weer daar oorslaap!

Cederberg Bunkhouse se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi worde. Ek is so bly julle het jou so geniet. Miskien sien ons jou weer.

Cederberg Bunkhouse
Ansie P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie P

Pragtig, skoon.

Gasvrou vriendelik, wat jy sien is wat jy kry. Baie mooi, skoon pragtige omgewing. Heerlik rustig.

Jo F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo F

Pragtige en rustige omgewing. Netjiese blyplek. Beveel aan met vrymoedigheid.

Tony en Sharon het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel en al ons behoeftes te voorsien.

Cederberg Bunkhouse se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet, hooplik kom julle weer kuier.

Cederberg Bunkhouse
Marko L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marko L

'n Stukkie hemel op aarde...

Ek en my vrou kon op kort kennisgewing 'n bespreking by die Bunkhouse kry en hoe gelukkig was ons nie. Die huisie is idilies, en wit dekor pas perfek by die donker klip mure, wat bydrae tot die knus gevoel van die huis en wat mens regtig laat voel asof jy in die berge slaap. Tony en Sharon gaan uit hul pad uit om mens tuis te laat voel. Ons het fietse saam geneem met vakansie en dié is veilig in die stoor vir ons toegesluit. Tony kon baie advies gee oor staproetes en waar om te gaan fietsry. Ons sal Bunkhouse vir enige iemand aanbeveel wat wil ontsnap van die stadslewe en in die natuurskoon wil spandeer.

Kara Ann L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kara Ann L

Absolute bliss!

An ideal getaway from the hustle & bustle of city life! Hosts Sharon & Tony are absolutely amazing and ensure for a welcoming arrival and amazing stay. Will definitely book another stay soon!

Cederberg Bunkhouse se terugvoer

Thank you for that lovely review. Hope we see you again soon.

Cederberg Bunkhouse
Magdaleen S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S

Die pragtigste "cottage" wat ingerig is in 'n skuur wat 280 jaar oud is.

'n Unieke ervaring om in hierdie snoesige, netjiese en goed ingerigte plekkie te oornag. Daar was alles wat ons nodig gehad het en alles was silwerskoon.

Hetta C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta C

Dit was ’n baie koue en reënerige nag in die Cederberge.

’n Klein muurverwarmer sal baie help. Die vere-duvet het ons lewe gered. Die Bunkhouse is regtig baie goed geleë. Blink skoon. Uitstekende waarde vir geld.

Tony K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tony K

Nice, petite spot for access to the Cederberg.

A lovely room for an overnight stay en route to the Cederberg or Karoo. The hosts are very welcoming and accommodating.

Cederberg Bunkhouse se terugvoer

Thank you for the kind words, do come back for a longer visit.

Cederberg Bunkhouse
Lizel P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel P

Rustige kuier saam met my geliefde. Sal beslis weer wil gaan.

Dit was net wat ons nodig gehad het om 'n bietjie te ontspan en mekaar te geniet. Rustige braai langs die swembad in 'n rustige en vriendelike atmosfeer.

Cederberg Bunkhouse se terugvoer

So bly julle het julle geniet, jammer julle het onvelig gevoel. Dit is baie velig hier. On het twee Kamera's net biute de vertrek wat 24 uur gemoniteer is by dir buurt wag. Daar is n 50 kg Rotweiler wat sal blaf as iemand net verby loop en ons wou nie dieweiring op die klein venter opsit dan veloer jy die gevoel van op in die plaas te wees. Ons hoop ons sie julle weer.

Cederberg Bunkhouse
Olivia E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olivia E

Very pleasent, clean, safe and peaceful.

Will visit again, loved the place and stay.

Michael H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael H

Ideal for travelling around northern Cederberg, especially during the wild flower season.

Accommodation of a no nonsense, self-catering, rustic environment on a rooibos farm at the bottom of the Pakhuis Pass. It can get very cold in winter and very hot in summer. Tony and Sharon have made adequate provision for all seasons (a braai-room and pool are free to use) and are friendly hosts while being discrete.

Cederberg Bunkhouse se terugvoer

Thank you for the kind words, so happy you enjoyed your stay.

Cederberg Bunkhouse
Martie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D

Mooi natuurskoon, rustig en sentraal vir blommekyk.

Ideaal vir vinnige oorslaap vir rondry in omgwing.

Cederberg Bunkhouse se terugvoer

Bly julle het jouself geniet, hoop ons sien jou weer eendag.

Cederberg Bunkhouse
Willy S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willy S

Unit was neat and clean and suited our needs as overnight travellers.

It is situated within easy distance from Clanwilliam and has a farm like feel with magnificent views of Cederberg mountains. We only stayed one night and in hindsight we should have stayed longer to appreciate the beautiful farm and surrounding areas.

Cederberg Bunkhouse se terugvoer

So glad you enjoyed your stay, please do come back and explore the beautiful valley.

Cederberg Bunkhouse
Tinashe D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinashe D

It was a relaxing atmosphere away from the city hustle and bustle.

It was an exciting weekend out for a couple to enjoy quiet moments in each other's company. It feels like a hide out that is well deserved.

Cederberg Bunkhouse se terugvoer

Thank you for the lovely things you had to say.

Cederberg Bunkhouse
Marthinus K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus K

Heerlike verblyf in die natuur.

Die blyplek was baie netjies en skoon. 'n Baie lekker braaiplek is beskikbaar, net jammer dat dit bietjie ver van die blyplek af is. Nogtans het ons heerlik daar oorgebly.

Horst K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Horst K

Netjies en skoon maar 'n bietjie beknop vir "self catering""in die eenheid self.

Die gebruik van 'n ruim en goed-toegeruste lapa is 'n voordeel, maar dit is taamlik ver van die kamer af, en dus ongerieflik om te gebruik.

Elize O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elize O

Baie lekker gebly.

Baie lekker gekuier op die plaas. Rustige atmosfeer.

Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 17 Pakhuys Plaas, Langs die R364, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fc7e04d66acc5bba70093961f69bf97f35e81ab869f030545454156a9de670b6356bb8e0c4553e467c35058e8dd502226b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Portion 17 Farm Pakhuys Off the R364 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.12794803238 19.041472610645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang