Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cederberg Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cederberg Estate, Haasendal, Kuilsrivier, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cederberg Estate bied bekoorlike selfsorgwoonstelle in Haasendal, Kuilsrivier. Dié kompleks is naby winkelsentrums en restaurante. Kuilsrivier Gholfklub is reg langs die kompleks.

Daar is 2 ateljeewoonstelle wat elk slaapplek aan 4 gaste bied. Elke eenheid het 2 dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede het elk 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n klein area met 'n tafel en stoele. Daar is 'n slim-TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe langs die swembad en 'n lieflike speelpark vir kinders. Gaste het toegang 1 aangewese, veilige parkeerplek, en daar is 24 uur-sekuriteit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cederberg Estate, Haasendal, Kuilsrivier, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cederberg Estate, Haasendal, Kuilsrivier, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c38ab4d823362364db6deb2b5ad20107d46d41c78602282ca130b9f37695c4ca801cde9f8f3ed476ca6e4edca6cc03ad66d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) Cederberg Estate Haasendal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.903385593053 18.703241334926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang