Cederberg Ridge Wilderness Lodge
Beskrywing
Die kamer is in die hooflodge geleë en lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die binnehof. Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Verder is daar 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van 500 m is wat na die verblyf lei en dit mag 'n uitdaging vir laevryhoogte voertuie wees. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, omdat dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kinders onder 6 jaar word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die lodge en enige chalet-geboue.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting, 'n stort en 'n bad. Die kamer lei na 'n stoep met 'n uitsig op die berge. Verder is daar gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van 500 m is wat na die verblyf lei en dit mag 'n uitdaging vir laevryhoogte voertuie wees. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, omdat dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kinders onder 6 jaar word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die lodge en enige chalet-geboue.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim suite bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind, en het óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed. 'n Kindermatras is ook beskikbaar vir 1 kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Daar is ook 'n privaat buitestort. Verder is daar lugversorging, 'n kaggel, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van 500 m is wat na die verblyf lei en dit mag 'n uitdaging vir laevryhoogte voertuie wees. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, omdat dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kinders onder 6 jaar word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die lodge en enige chalet-geboue.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting, 'n instapstort en 'n toilet. Verder is daar lugversorging, 'n kaggel en yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer lei na 'n stoep met 'n lieflike berguitsig, knus sitplek en 'n dagbed. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Telefoon
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van 500 m is wat na die verblyf lei en dit mag 'n uitdaging vir laevryhoogte voertuie wees. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, omdat dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kinders onder 6 jaar word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die lodge en enige chalet-geboue.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R363, Erfdeel 7 van Plaas 193, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang