Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ceelee's Place Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Joanne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie besig maar lekker. Baie netjiese en skoon plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam en Erica
Ceelee's Place Guest House
Hi liewe Joanne! Baie dankie vir jou terugvoer! Dit beteken baie vir ons! Hoop jy kan volgende keer bietjie rustig kom kuier! Vriendelike groete Erica

Fanie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Mooi plek, skoon en veilige area. Sal beslis aanbeveel. Oornag vir twee aande tydens 'n Grey rugby naweek met twee seuns. Baie skoon en netjies. Ontvangs was uitstekend. Tuin area pragtig en goed onderhou. Heerlik gebly en die foto's wat jy sien is dit wat jy kry as jy daar opdaag. Veilig vir mens en motor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam en Erica
Ceelee's Place Guest House
Hi Fanie! Baie dankie vir jou terugvoer! Dit beteken ontsettend baie vir ons! Hoop ons kan sommer gou weer kuier! Vriendelike groete Erica

Herman V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Skoon en netjies met behulpsame en vriendelike diens. Ons het die verblyf gebruik vir bywoning van 'n sportgeleentheid by Grey Kollege. Dit is maklik en gerieflik om toegang tot en van die snelweg te hê, en dit is naby aan alles wat nodig is m.b.t. winkels en eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam en Erica
Ceelee's Place Guest House
Hi Herman! Baie dankie vir jou review! Ons waardeer dit ontsettend baie! So bly julle het lekker gebly! Hoop om julle gou weer te huisves! Vriendelike groete Erica

Tereza M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Wonderful. We really enjoyed our stay at Ceelee's. We were very warmly welcomed on arrival by very friendly hosts. The rooms were clean and impeccably neat. Everything we needed was available, and the garden was a beautiful haven for afternoon outdoor eating. The location is also very close to the schools and the mall. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

An overall really pleasant stay. The place was clean and well-kept, and we got what we saw on the website. It was peaceful, and the staff were really friendly. I will certainly go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinart B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Funktionele gastehuis, sal dit beslis aanbeveel. Baie lekker gebly! Perfekte oorslaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons het daar oornag en alles gerieflik gevind. Dit was rustig en privaat. Die parkering was veilig en voldoende en alles was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Skoon, gerieflik en naby aan alles. Baie lekker oorgeslaap. Die bed was gemaklik. 'n Vriendelike dame het ons ontvang. Veilige parkering en 'n lekker swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Braam en Erica
Ceelee's Place Guest House
Baie baie dankie vir die ondersteuning en die mooi woorde. Dit is altyd aangenaam om te hoor die gaste het dit geniet! Kom asb. weer!

Amorie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantasties. Vreeslik lekker gebly, skoon en netjies. Sal definitief aanbeveel vir enkel persoon, paartjie en selfs met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl K
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Vriendelike mense, goeie verblyf. Baie lekker geslaap. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Braam en Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alwyn Malanstraat 6, Universitas, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d31d4f673ae1aa934fad84aad86b4d4caf68f1fd4757ba884372d1394e8e5e0f42d8c135bc76d104279699c80195cfa4475?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 6 Alwyn Malan Street Universitas 9322 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.12226 26.16435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang