Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ceelee's Place Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Braam en Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 110 resensies vir Ceelee's Place Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Joanne S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne S

Baie besig maar lekker.

Baie netjiese en skoon plekke.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Hi liewe Joanne!
Baie dankie vir jou terugvoer! Dit beteken baie vir ons!
Hoop jy kan volgende keer bietjie rustig kom kuier!
Vriendelike groete
Erica

Ceelee's Place Guest House
Fanie C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie C

Mooi plek, skoon en veilige area. Sal beslis aanbeveel.

Oornag vir twee aande tydens 'n Grey rugby naweek met twee seuns. Baie skoon en netjies. Ontvangs was uitstekend. Tuin area pragtig en goed onderhou. Heerlik gebly en die foto's wat jy sien is dit wat jy kry as jy daar opdaag. Veilig vir mens en motor.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Hi Fanie!
Baie dankie vir jou terugvoer!
Dit beteken ontsettend baie vir ons!
Hoop ons kan sommer gou weer kuier!
Vriendelike groete
Erica

Ceelee's Place Guest House
Herman V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Skoon en netjies met behulpsame en vriendelike diens.

Ons het die verblyf gebruik vir bywoning van 'n sportgeleentheid by Grey Kollege. Dit is maklik en gerieflik om toegang tot en van die snelweg te hê, en dit is naby aan alles wat nodig is m.b.t. winkels en eetplekke.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Hi Herman!
Baie dankie vir jou review! Ons waardeer dit ontsettend baie!
So bly julle het lekker gebly!
Hoop om julle gou weer te huisves!
Vriendelike groete
Erica

Ceelee's Place Guest House
Tereza M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tereza M

Wonderful.

We really enjoyed our stay at Ceelee's. We were very warmly welcomed on arrival by very friendly hosts. The rooms were clean and impeccably neat. Everything we needed was available, and the garden was a beautiful haven for afternoon outdoor eating. The location is also very close to the schools and the mall. Thank you!

Cindy O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy O

An overall really pleasant stay.

The place was clean and well-kept, and we got what we saw on the website. It was peaceful, and the staff were really friendly. I will certainly go back.

Reinart B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinart B

Funktionele gastehuis, sal dit beslis aanbeveel.

Baie lekker gebly! Perfekte oorslaapplek.

Aletta D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta D

Ons het daar oornag en alles gerieflik gevind.

Dit was rustig en privaat. Die parkering was veilig en voldoende en alles was netjies.

Heloise S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise S

Skoon, gerieflik en naby aan alles.

Baie lekker oorgeslaap. Die bed was gemaklik. 'n Vriendelike dame het ons ontvang. Veilige parkering en 'n lekker swembad.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie baie dankie vir die ondersteuning en die mooi woorde. Dit is altyd aangenaam om te hoor die gaste het dit geniet! Kom asb. weer!

Ceelee's Place Guest House
Amorie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorie V

Fantasties.

Vreeslik lekker gebly, skoon en netjies. Sal definitief aanbeveel vir enkel persoon, paartjie en selfs met kinders.

Lizl K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl K

Vriendelike mense, goeie verblyf. Baie lekker geslaap.

Sien sterre.

Laetitia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia M

Rustig.

Baie lekker gekuier, dankie. Sal weer daar bly.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Dankie, julle was wonderlike gaste! Sien uit daarna om julle weer te huisves!

Ceelee's Place Guest House
Hein B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein B

Gemaklik en met geen onverwagte verrassings nie.

Baie skoon, net wat nodig is vir 'n veilige oornag. Baie naby N1 en maklik om te kry.

Ashley W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley W

Slegs een nag, alles skoon en netjies en vriendelik ontvang.

Lekker gebly, maar tydens beurtkrag was daar geen lampe en slegs een selflaailig wat in die kombuis was. Die res was goed.

Melvyn C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvyn C

Julle gaan my weer sien.

Sal weer 'n weer daar gaan bly. Baie vriendelik ontvang en verblyf was lekker.

Paul M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul M

Weereens lekker gebly.

Ons het weereens lekker gebly, alhoewel die plekkie so bietjie agteruit gaan. Sal wel nogsteeds aanbeveel.

Johann L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann L

Goeie oornagplekkie.

Ons het lekker hier by Ceelee's oornag gehad. Ons het veral die lugverkoeling waardeer. WiFi het net vir 'n rukkie gewerk en toe glad nie weer nie.

Annemarie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Daar was geen koffie in die kamer nie.

Ons het baie lekker gebly, maar daar was ongelukkig geen koffie in die kamer nie.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer!
So jammer vir die ongerief!
Ons het probleme gehad met ons verskaffers, maar ons het nou weer voorraad.
Ons hoop om julle weer te verwelkom, met koffie!

Ceelee's Place Guest House
Marius G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G

Lekker, netjies, vriendelike staf.

Ja, dit was lekker en netjies.

Alvina C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvina C

Baie rustig.

Pragtige plekkie. Dit is die tweede keer dat ons daar oornag het. Sal definitief weer daar bly.

Georg G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georg G

Lekker.

Skoon, vriendelike mense, alles wat nodig is.

Herman V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Skoon en gerieflik met maklike toegang tot snelweg en sentrale besighede.

Naby Grey College waar ons gewerk het.

Christelle G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G

Netjies, skoon, vriendelike ontvangs.

Gastehuis was stil en goed geleë, naby hoofweg en restaurante. Kamers was skoon en netjies en ons is vriendelik ontvang.

Elise K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise K

Absolutely lovely, neat, clean, and great surroundings.

Neat, clean, friendly staff and a beautiful garden to relax.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie. Dit was wonderlik om sulke aangename gaste te huisves. Dankie.

Ceelee's Place Guest House
Karla O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla O

Netjiese en skoon verblyf.

Beddegoed is net nie warm genoeg vir die Bloemfonteinse winter nie. Ek het nie die kamer gekry wat ek bespreek het nie, alhoewel die kamer wat aangebied is, voldoende was.

Fransisca B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransisca B

Neat and comfortable.

The room we stayed in, was neat and comfortable for our needs. We arrived when it rained a lot and had some luggage to carry, so they assist in giving us the room right in front. This helped with my mother that was accompanying us. The surroundings seemed safe and there were no incidents during our stay.

Riette W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riette W

Skoon, gerieflik.

Pragtige, skoon oornagverblyf. Julle sien ons weer!

Natasha S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Netjies en bekostigbaar.

Nie te ver van snelweg af nie. Perfek vir oornag. Kamers is netjies en skoon. Kan dalk net dink aan 'n generator in die geval van beurtkrag.

Riette W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette W

Gerieflik en skoon.

Baie oulike oornagverblyf. Vriendelike ontvangs. Kamer was skoon en bed gerieflik. Sal beslis weer daar stop.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie. So bly jul het dit geniet.

Ceelee's Place

Ceelee's Place Guest House
Sandy R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy R

Lovely setting and good value for money.

Ceelee's Place is good value for money. Our unit was spacious and clean with a lovely view of the garden. We stayed for 5 nights and feel that the kitchen crockery provided and utensils could be more. Only basics were supplied and 3 of each so we ran out of crockery quickly. Basic utensils like a bread knife, tin opener, and cutting knife were not available.

Matthew N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew N

Pleasant.

Convenient and comfortable.

Afia S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Afia S

Baie rustig en netjies.

Die diens is goed. Ons kamer was ruim en netjies. 'n Plekkie wat ek sal aanraai om te by te oornag.

Matthew N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew N

Extremely accommodating.

Good value for money.

Micheal J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Micheal J

Goeie ligging.

Goeie ligging. Skoon en netjies. Goeie prys.

Dries C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries C

Uitstekend.

Baie skoon en netjies. Baie behulpsame staff.

Marcus T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus T

Best place so far.

Great for a stop over!

Sulante P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulante P

The people there was friendly and helpful.

We were met with a smile, and helped quickly.

Este R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este R

Lekker en gemaklik geslaap!

Rustig en mooi ingerig!

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie vir 'n wonderlike resensie. Dit was aangenaam om julle as gaste te kon huisves. Sien uit daarna om julle gou weer te sien. Groete, Ceelee's Place

Ceelee's Place Guest House
Refiloe K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refiloe K

Excellent.

I wish to visit more.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review. It was a privilege to have you as a guest. Hope to see you soon. Ceelee's Place

Ceelee's Place Guest House
Vanessa K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa K

Peaceful and beautiful.

Please avail Wi-Fi password and swimming pool usage.

Leonore J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonore J

Rustig en voldoende selfsorg.

Gerieflik, veilig en netjies.

Joharine N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joharine N

Gerieflik, warm geslaap.

Ons is eintlik kampeerders. Was aangenaam verras met die netheid van Ceelee's Place. Kon darm in hierdie koue Bloemfontein oorleef met die aircon. Kamer was elke dag skoongemaak. Personeel was baie vriendelik met aankoms. Sal beslis plek aanbeveel vir vriende.

Melani S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani S

Dit was heel aangenaam.

Dit is mooi skoon en die beddens was baie gerieflik. Die dame wat ons ontvang het was ook baie vriendelik en behulpsaam. Alhoewel ons bietjie laat gekom het, was die dame wat ons ontvang het baie vriendelik. Die hele ervaring was aangenaam en ek sal beslis hierdie plek aanbeveel.

Andrea D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea D

Pragtige slaapplekkie.

Vinnig die verblyf gekry. Wat 'n mooi plekkie. Skoon en netjies. Die dame wat ons verwelkom het was Baie oulik. Was lekker om ons vakansie by jul af te sluit.

Steven W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W

Heerlik oorgebly.

Puik, netjies en baie gerieflike gastehuis. Professionele, vriendelike ontvangs. Stel welstand van gaste as 'n eerste prioriteit. Baie dankie. Sal baie sterk aanbeveel.

Leandra B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra B

Baie aangenaam.

Die eenheid was baie netjies, mense was vriendelik en baie behulpsaam.

Paul M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Weereens 'n lekker plekkie om oor te bly.

Die plek is netjies, jy voel veilig en jy word vriendelik verwelkom. Dis ons derde keer wat ons oorbly, maar nie ons laaste nie.

Marga S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marga S

Puik diens!

Hulpvaardige personeel en puik diens tydens ons paar dae se verblyf.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie. Sien jul gou weer.

Ceelee's Place

Ceelee's Place Guest House
Twanette S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Twanette S

Baie netjies en skoon.

Die ontvangs was baie vriendelik en die plekkie was skoon en netjies. Dis die ideale oorslaapplek, dit is naby aan die N1 geleë.

Leonore J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonore J

Gerieflik.

Baie netjies, als wat jy nodig het.

Theresa B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Dit is altyd baie netjies en kry baie goeie diens.

Dit is baie netjies en die enigste plek waar ons oorbly as ons in Bloemfontein moet oorslaap.

Mark B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B

Awesome stay, enjoyed the peacefulness.

Was part of Boys High tour to Grey, enjoyed the Grey hospitality.

Kate And Wayne G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate And Wayne G

Comfortable.

Units were well equipped and rooms were comfortable.

Ina P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina P

Heerlik geslaap.

Kamer was gerieflik en warm. Als was netjies en mooi uiteengesit.

Joe C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joe C

Comfortable, relaxing.

I had a good stay at your place, thanks to the lady who welcomed us for your excellent service.

Henry J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry J

Baie lekker en netjies.

Alles was volgens voorstelling en almal was vriendelik. Sal beslis aanbeveel vir 'n volgende kuier.

Madelein F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein F

Coffee mugs chipped.

Aircon not working, doesn't make cold or warm.

Lizette M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Vriendelik ontvang, baie aangename verblyf.

Die kamer was netjies, skoon en gerieflik toegerus.

Marthie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie J

Goeie en betroubare diens.

Sal graag weer gebruik maak van die diens. Ceelee's Place het ons uitstekende diens gegee en na my man my handsak met alles in daar vergeet het toe hy my by hospitaal kom haal het, het die skoonmakers dit dadelik kantoor toe gevat en hom geskakel waarna hy dit gaan optel het. Ons kan hul beslis aan beveel. Baie dankie.

Silas J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silas J

Safe and quiet place.

Loved the quiet atmosphere of the place. No street noise, just pleasant chirps of birds breaking the silence. Area feels very safe. Easy to get to university and hospitals from there. Place is neat and tidy and suitably equipped for your needs. Cleanliness is well kept.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Thank you, Silas. It was a pleasure having you as a guest.

Ceelee's Place Guest House
Janine V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

So netjies en mooi versorg.

Wat 'n netjiese gastehuis. Toe ons daar kom was daar twee ander kamerbesprekings wat baie luid was maar teen 20h00 was dit heerlik stil en kon ons almal mooi saam luister na die president se toespraak. Daar was ongelukkig een mes, een glas en die TV-afstandbeheer kort. Lidia was egter so oulik en het gou vir ons die nodige besorg. Die linne is skoon en heerlik sag.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Hi, Janine. Baie dankie vir die uitstekende terugvoering. Dit was heerlik om jul as gaste te he.

Ceelee's Place Guest House
Elma V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma V

Ligging naby N1 is fantasties.

Ligging ligging ligging! Reg by N1-afrit, uitstekend. Netjies en veilig.

Warren L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren L

Nice clean room, comfy beds.

Staff were very friendly when we arrived, room was clean and tidy, perfect for our overnight stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker skoon kamer, gemaklike beddens.

Personeel was baie vriendelik toe ons daar aankom, die kamer was skoon en netjies, perfek vir ons oornagplek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Thank you for your positive review. We are so glad you felt welcomed to stay.

Ceelee's Place Guest House
Jan B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Uitstekende oorslaap- en tuisgaangeriewe.

Sal weer van die dienste gebruik maak.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Dankie baie.

Ceelee's Place Guest House
Lorraine F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine F

Very pleasant.

It is our 3rd time we are staying at Ceelee's and as usual the service is excellent.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

We are glad we can be your home away from home.

Ceelee's Place Guest House
Melvin M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melvin M

Baie gerieflike en rustige verblyf.

Die plek is baie netjies, met alles wat nodig is vir ’n naweek se wegbreek.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie vir 'n pragtige resensie.

Ceelee's Place Guest House
Hantie F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie F

Gerief, skoon met baie hulpvaardige personeel!

Ons was vriendelik ontvang, en dadelik na ons eenheid geneem. Personeel baie hulpvaardig en vriendelik.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie dat jul dit so geniet het en alles in orde gevind het.
Ons waardeer dit opreg!
Ceelee's Place

Ceelee's Place Guest House
Esmerelda V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda V

Skoon, netjies en vriendelik.

Plek is uitstekend en skoon. Baie mooi plek en kinders kon hulle self geniet het in die swembad. Diens en ontvangs was van die hoogste gehalte. Sal enige iemand aanbeveel om hier te oornag en sal weer enige tyd weer daar oornag.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Hi Esmerelda,
Ons waardeer jou wonderlike terugvoer verskriklik. Dis vir ons baie aangenaam as ons ons gaste kan gelukkig hou. Sien jul gou weer!

Ceelee's Place Guest House
Jennifer G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer G

Baie netjies, alles wat nodig was, pragtige versorgde tuin, rustig en stil. Perfek.

Sien sterre.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike review.

Ceelee's Place Guest House
Esther M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther M

Gemaklik.

Die plek is netjies en oulik.

Jj V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj V

Baie aangenaam.

Skoon, gerieflik en goeie waarde vir geld. Goeie ontvangs en vriendelik.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie, baie dankie!

Ceelee's Place Guest House
Leonie N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie N

Kraakvars en netjiese verblyf.

Ons het ons verblyf baie geniet en was baie beïndruk met die netheid binne sowel as buite die eenheid. Daar was altyd WiFi beskikbaar. Ek sal graag weer gebruik maak van Ceelee's Place en my vriende vertel daarvan.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie!

Ceelee's Place Guest House
Michael P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P

Stayed there for 4 nights and felt very comfortable throughout.

Ceelee's Place is so clean, and it is kept that way all the time. The staff were very friendly too.

Alta L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Heerlik gebly!

Heerlik warm geslaap. Pragtige kamers met alles wat nodig is. Sal weer daar kuier.

J P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J P

Uitstekend.

Baie veilige, gerieflike, netjiese en skoon blyplek in 'n rustige buurt. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Dankie - sal enige tyd weer daar bly!

Marcia R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia R

Everything was perfect.

I would definitely recommend Ceelee's. The staff made sure that we were comfortable. Definite value for money. The servicing of the apartments a bonus. Thanks so much.

Leon W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Ons was hoogs tevrede met Ceelee's Place.

Ons is baie vriendelik deur die gasheer ontvang. Die eenheid is modern en skoon. Goed toegerus. Sentraal geleë.

Charmaine S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Wonderlike verblyf.

Diens was fantasties. Die dame was vriendelik en baie behulpsaamheid. Charlie was die kersie op die koek.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie, Charmaine!! So bly jul het dit so geniet!! Sien jul gou weer!!

Ceelee's Place Guest House
Dieter C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter C

Gerieflik en rustig.

Celee's Place is 'n gerieflike oornagplek vir 'n gesin. Die kamers is ruim, die omgewing is rustig en die kinders het die groot swembad geniet. Die diens was goed en 'n mens het gemaklik en tuis gevoel. Het ek iets gemis? Miskien net 'n panic button, siende ek 'n Gautenger is.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Dankie, Dieter, vir die mooi terugvoering. Ek sal dit in gedagte hou. Hoop ons sien jul gou weer!!

Ceelee's Place Guest House
Leandi R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandi R

Neat and value for money.

Sal definitief weer inboek as ons Bloemfontein toe gaan. Die eienaars was baie gasvry en gelukkig om te help.

Paul M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Dit was netjies, skoon en rustig.

Ons was baie gelukkig met die verblyf en sal weer daar gaan oornag. Dit is werklik waarde vir geld.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie Marelize,
Sien uit om jou weer te akkommodeer.
Groete. Klasie

Ceelee's Place Guest House
Charl V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Super skoon, gemaklike verblyf.

Die netheid is opvallend. Geriewe nuut. Lekker verblyf vir familie met kinders.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Hi Charl, ek is so bly jul het ons so positief ervaar! Kom gerus weer!!

Ceelee's Place Guest House
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Daleen V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V

Baie netjies.

Kamer netjies en skoon, vriendelike diens.

Tania S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Gemaklik

Doel gedien.

Pieter E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E

Bitter lekker, netjies en goeie mense!

Dit was 'n wonderlike ervaring, die akkommodasie was eerste klas, en altyd netjies. Ons het baie veilig gevoel en sal Ceelee's Place vir enige een aanbeveel wat in Bloemfontein oornagfasiliteite soek.

Marie L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L

Rustige atmosfeer.

'n Rustige plekkie om die vakansie af te sluit.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie, Marie. Dit was heerlik om jul hier te hê!
Groete.
Rudie

Ceelee's Place Guest House
Benita S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benita S

Pragtige ruim kamer met lieflike beddens.

Vriendelik ontvang. Pragtig gemeubileer. Gemaklik geslaap en badkamer pragtig. Baie netjies.

Lydia N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N

Baie netjiese en gerieflike verblyf! Sal weer daar gaan oornag.

Baie netjiese en goed toegeruste akkommodasie. Sal dit definitief aanbeveel en weer daar oornag.

Sarie S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie S

Outstanding.

We recommend Ceelee's Place to anyone going for a day week or weekend. Absolutely outstanding.

Carrie D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrie D

Wonderfully neat and clean with all our needs met.

What fantastic, friendly owners who made us feel absolutely welcome. We had a braai in the garden by the pool and it felt like we were at home.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Chris, ek is so bly jul was so tevrede met ons akkommodasie! Jul is meer as welkom omte kom vir 'n volgende keer!

Ceelee's Place Guest House
Carina K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina K

Wow! Stunning plek, Stunning mense, Diens vanuit die hart!

Mense is baie vriendelik en baie behulpsaam! Kamers is regtig baie mooi en baie skoon! Ons sal beslis weer daar oorslaap, en so bekostigbaar! Baie rustige omgewing, sal nie eers dink jy is in die stad nie en ook baie maklik om te kry! As ek kon het ek ekstra sterre gegee!

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Dankie Carina! Ek sien uit om jul weer te sien!

Ceelee's Place Guest House
Hercules V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules V

Great.

Sien sterre.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Dankie! Ek waardeer jul terugvoer! Ek sien uit om jul weer te sien, Hercules!

Ceelee's Place Guest House
Hermien S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien S

Waarde vir geld en baie mooi.

Baie skoon en baie netjies. Mense is baie vriendelik en ons sal beslis weer daar gaan bly. Sal gastehuis sonder twyfel sterk aanbeveel.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie, Hermien. So bly jy het lekker gebly.
Groete.
Rudie

Ceelee's Place Guest House
Madeleine E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine E

Kalmerende atmosfeer in 'n lekker stil omgewing.

Sien die sterre.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Dankie, Madeleine!! Jul is enige tyd weer welkom!

Ceelee's Place Guest House
Herman K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K

'n Ruim en goed toegeruste eenheid.

Was vriendelik ontvang en het onmiddelik tuis gevoel. Die eenheid is so goed toegerus dat dit voel jy is by die huis. Die eenheid is ook groot genoeg om al jou bagasie te kan akkommodeer. Ons kon alles uit die voertuig laai. Ons het lekker warm geslaap en sal beslis weer daar oorbly. Dit is ook vir my 'n pluspunt dat ons voertuig onder 'n afdak agter 'n geslote hek kon staan.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie, Herman. Dis 'n riem onder die hart om te weet jy het jou verblyf geniet!

Ceelee's Place Guest House
Magda M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

Baie rustige en netjiese oornagfasiliteit met meer as wat mens nodig het.

Dadelik tuis gevoel. Baie netjiese oornag-geriewe. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Sal enige tyd weer daar oornag. Baie dankie!

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie Magda! Jy's so welkom om weer te kom.

Ceelee's Place Guest House
Betsie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie B

Die diens en blyplek was fantasties!

Ons ontvangs was vriendelik. Die woonstel is baie netjies en modern. Baie dankie Rudi vir al die ekstras!

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie! So bly julle het lekker gebly! Rudie

Ceelee's Place Guest House
Anita M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Heerlike, privaat verblyf.

Netjiese en gerieflike verblyf . Gasheer en -vrou was baie bedagsaam en het alles gedoen om ons verblyf aangenaam te maak . Ons sal definitief weer daar gaan bly en dit ook aanbeveel .

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi review! So bly julle het lekker gebly!

Ceelee's Place Guest House
Priscilla M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla M

Aangenaam.

Plekkie is gerieflik ingerig en baie netjies. Rustige buurt. Sal Ceelee's met 'n oop gemoed aanbeveel.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Priscilla, dis nou al 'n rukkie terug, maar baie dankie vir jou pragtige review! Julle is so welkom.

Rudie

Ceelee's Place Guest House
Johanna D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna D

Baie rustig, gerieflik en netjies.

Ons het net 1 nag daar oorgeslaap maar sal definitief weer daar oorslaap. Dit is 'n pragtige rustige plek en waarde vir geld. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Sy het ons na die tyd gebel om uit te vind hoe ons verblyf was, wat ek nie kan sê van ander plekke nie. Sal dit definitief aanbeveel vir ons vriende en familie.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Beste Johanna,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was aangenaam om jul hier te hê.

Groete,
Ceelee's Place

Ceelee's Place Guest House
Line G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line G

Baie lekker en netjies.

Netjies, veilig, vriendelike diens en baie rustig en lekker. Dankie vir 'n heerlike slaapplek vir die naweek.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie.
Julle is enige tyd welkom.

Ceelee's Place Guest House
Veronica M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica M

The best home away from home.

Festive season is a time to be with family, but thanks to the staff at Ceelee's Place, it felt like home. The staff was very friendly from the moment we came, and throughout our stay they made sure that we were comfortable and enjoyed our stay. My hubby and I couldn't have asked for a better place to bond and start the new year. Keep up the good work, we will definitely be back.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie!!

Ceelee's Place

Ceelee's Place Guest House
Elizma T - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma T

Alles was heerlik gewees.

Dit was nou lekker verblyf! Hulle was so vriendelik, alles was skoon, in werkende toestand en baie spasie. Ons kon die Saterdag heerlik buite sit en braai. Ons sal verseker weer gebruik maak van Ceelee's Place. Dit is ook in 'n stil omgewing. Dankie vir 'n heerlike naweek!

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Dankie, Elizma! Dit was heerlik om jul te akkomodeer! Dankie vir jul positiewe terugvoer! Sien uit na jul volgende kuier.

Ceelee's Place Guest House
Jacobus V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V

Baie lekker.

Als wat ons nodig gehad het. Sal enige tyd teruggaan.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie Jannes! Dit was lekker om jul hier te ontvang. Sterkte met jul pragtige babatjie!

Ceelee's Place Guest House
Liezl B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Heerlik geslaap!

Lekker gebly, baie dankie. Baie mooi en netjies.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Dit maak 'n mens gelukkig as ek weet jul het lekker gebly! Hoop ek sien jul gou weer!

Ceelee's Place Guest House
Hannes S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

' Oornag plek wat niks kortkom nie.

Die omgewing is pragtig. Die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en professioneel. Die dame wat die woonstel kom skoonmaak is vriendelik en deeglik. Jou voertuig het onderdak en is veilig. Die woonstel self is gerieflik, skoon en al die geriewe wat jy mag nodig kry is tot jou beskikking. Baie dankie. Ons sal julle self weer sien.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie, Hendrina. Dit was aangenaam om jul daar te he.

Ceelee's Place Guest House
Molefi M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Molefi M

Place worth staying.

Very nice rooms and I really enjoyed my stay. Kate was also friendly to everyone made us wanting to sleep at Ceelee's again if we visit Bloemfontein again. Thanks Kate for your warm welcome.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Thank you, Molefi. You are welcome! I am looking forward to your next stay!

Ceelee's Place Guest House
Johan H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Ons het met die intrap sommer welkom gevoel.

Dit was net lekker om met 'n vriendelike gasvrou te kon praat. Ons het na 'n plek gesoek wat 3 volwasse mense kon hanteer teen 'n billike prys, Ceelee's Place kan ek met 'n goeie gemoed aanbeveel. Die plekkie waarin ons gebly het was skoon, netjies en ruim. Dit was baie maklik om van die snelweg af die plek te kry. Rudi, baie dankie vir die gasvryheid ek sal julle weer gebruik.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Baie dankie. Julle is baie welkom.

Ceelee's Place Guest House
Cornette V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornette V

Baie aangenaam.

Baie hartlik verwelkom deur Rudie. Plek is baie, baie netjies. Sal weer in die toekoms daar oornag.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Hi Cornette,

Baie dankie dat jul ons gekies het om te oornag! So bly julle het jul verblyf geniet!!

Ceelee's Place Guest House
Susan V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan V

Mooi tuin en lieflike braai-area.

Daar is nie 'n stoof nie, wat dit ongemaklik maak om kos te maak en jy moet R100 betaal elke keer as jy wil braai. Verder het ons heerlik gebly.

Ceelee's Place Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer en goeie raad. Sal 'n stoof aanskaf.

Groete.

Ceelee's Place

Ceelee's Place Guest House
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alwyn Malanstraat 6, Universitas, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d31d4f673ae1aa934fad84aad86b4d4caf68f1fd4757ba884372d1394e8e5e0f42d8c135bc76d104279699c80195cfa4475?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 6 Alwyn Malan Street Universitas 9322 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.12226 26.16435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang