Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ceelee's Place Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alwyn Malanstraat 6, Universitas, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ceelee's Place is in die stil buurt van Universitas naby die N1, Bloemfontein se middestad en die universiteit geleë.

Verblyf is in 7 eenhede en 1 woonstelletjie beskikbaar. Hierdie selfsorg-eenhede het elk slaapplek vir 4 gaste. Die eenhede is smaakvol versier en het lugversorging. Elke eenheid het 'n kombuisie, mikrogolf, oondjie met warmplate, 'n yskas, ketel, eetgerei en 'n ontbythoekie.

Die eenhede beskik elk oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. 'n Haardroër kan op versoek voorsien word. Een eenheid het 'n ekstra bad. Daar is 'n platskerm-TV met DStv-kanale. Die eenheide het elk 'n privaat deur na die tuin. Eenheid 1 bied 'n uitsig oor die tuin, die braaigeriewe en die swembad. Ceelee's bied ook gratis parkeerplek en WiFi.

Ceelee's Place is net 'n hanetreetjie van die Mimosa Mall, Mediclinic, Universitas Hospitaal, Universiteit van die Vrystaat, Grey College, UNISA, Universitas Laerskool, Jim Fouche-skole, Spar en Universitas Oefenbof af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Joanne S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie besig maar lekker. Baie netjiese en skoon plekke.
Jul 2024
Fanie C
Gesin met tieners
5.0
Mooi plek, skoon en veilige area. Sal beslis aanbeveel. Oornag vir twee aande tydens 'n Grey rugby naweek met twee seuns. Baie skoon en netjies. Ontva...
Sien meer
Mei 2024
Herman V
Gesin met tieners
5.0
Skoon en netjies met behulpsame en vriendelike diens. Ons het die verblyf gebruik vir bywoning van 'n sportgeleentheid by Grey Kollege. Dit is maklik ...
Sien meer
Mei 2024
Tereza M
Gesin met tieners
5.0
Wonderful. We really enjoyed our stay at Ceelee's. We were very warmly welcomed on arrival by very friendly hosts. The rooms were clean...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Cindy O
Gesin met klein kinders
5.0
An overall really pleasant stay. The place was clean and well-kept, and we got what we saw on the website. It was peaceful, and the sta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Braam en Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Alwyn Malanstraat 6, Universitas, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • Gaste dink Ceelee's Place Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alwyn Malanstraat 6, Universitas, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d31d4f673ae1aa934fad84aad86b4d4caf68f1fd4757ba884372d1394e8e5e0f42d8c135bc76d104279699c80195cfa4475?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 6 Alwyn Malan Street Universitas 9322 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.12226 26.16435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang