Celebratio Granaatplaas
Beskrywing
Hierdie kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Een van die badkamers het 'n bad en die ander een het 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 driekwartbeddens. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Gaste kan in die leefarea voor die TV ontspan en DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n dak en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
DStv is ook op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere kan ongelukkig nie gehuisves word nie.
Die naaste winkels is in Oudtshoorn en Calitzdorp, ongeveer 30 km daarvandaan en dit word aanbeveel dat gaste voor hul aankoms inkopies doen.
Let asseblief daarop dat gaste tydens die bespreking die volle bepalings en voorwaardes soos deur die instansie voorsien, sal aanvaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin van 8 en die plaashuis beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort het. Een van die kamers het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde kamer het 4 driekwartbeddens. Die groot kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Gaste kan in die leefarea voor die TV en kaggel ontspan. DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die huis lei na 'n stoep met 'n dak en braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
DStv is ook op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere kan ongelukkig nie gehuisves word nie.
Die naaste winkels is in Oudtshoorn en Calitzdorp, ongeveer 30 km daarvandaan en dit word aanbeveel dat gaste voor hul aankoms inkopies doen.
Let asseblief daarop dat gaste tydens die bespreking die volle bepalings en voorwaardes soos deur die instansie voorsien, sal aanvaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R62, Celebratio-plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang